Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa

Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop.  Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop.  Dus – blanke burgers, by wie is die koopkrag as daar gekoop word.  Ondersteun kommunistiese besighede of volkseie produkte?  Ramaphosa gee nie om oor ons werkloosheid nie, dus hoekom moet daar kommunistiese besighede gesteun word indien volkseie besighede kan groei.  Daar word ontken dat blanke moorde en aanvalle, selfs grondonteiening plaasvind – asof ons geen bestaansreg in Suid-Afrika het nie.
Ramaphosa addressed the first day of the job summit in Midrand on 4 October 2018.   He elaborated to those who attended the summit to support own businesses and buy local.  South Africa must be first.   With Black empowerment in the mind,  that is the reality and the truth, buy local by your own people.    Otherwise – when you support others, you What is our own choices at this stage as Afrikaners and Boers (White people).  We are not part of South Africa’s economy, the ball is now in front of us to play – do you support communism or do you support your own people’s businesses?

Image result for ramaphosa photo


Previous articles
RAMAPHOSA ON HIS MISSION

Ramaphosa : In Denial

~

VIDEOS

Werkloosheid en Suid-Afrika EERSTE
Ramaphosa video:  4 October 2018
Unemployment – South Africa FIRST

Malema sluit aan by wat Ramaphosa kwytgeraak het voor die internasionale gehoor, dat daar geen blankes vermoor word nie en dit as “rubbish” genoem.  Grondonteiening het ook in Zimbabwe gebeur.   Was Zimbabwe ook eerste gestel, toe daar meer as 20000 swartes en alle blanke boere uit die land gejaag is terwyl ander vermoor is.
Land expropriation
Analyst Alexander Hammond and John Purchase, CEO of the Agriculture Business Chamber of South Africa, join i24NEWS’ Michelle Makori to discuss the controversy surrounding expected land seizures from white South African farmers.
Land without compensation and killing of whites in South Africa.

Daar is met plaaswerkers gesels oor plaasaanvalle en -moorde.  Niemand het al ooit ontken dat plaaswerkers nie geraak word nie.  Natuurlik raak dit alle werkers.    As daar ‘n teiken is om dokters, ingenieurs of prokureurs te vermoor, raak dit natuurlik daardie gedeelte van die bevolking.  Netso is daar politieke moorde wat plaasvind, wat reeds ondersoek is en wat aandui dat dit plaasvind.  Kommissies is aangestel om politieke moorde te ondersoek, maar hoekom word alle moorde nie dieselfde hanteer nie.   Waar is al hierdie misdadigers vandag?   Where are all the criminals and court cases, protest actions of public if their families been killed?
Killing and attacks of White farmers in South Africa

~

Plaaslewe – Farmlands
Farmland in South Africa

~

Grondhervorming, misdaad, moorde, martelings en verkragtings
Crime, Tortures, Expropriation of whites

~

Wat ‘n lagwekkende stelling.     

SUID-AFRIKA EERSTE – Is reg – dit geld vir alle burgers in die land en is dit van toepassing op die lede in Parlement wat deur kommuniste befonds word?  Geld dit ook vir die meesters agter kommunisme.   Indien kommuniste die parlement en grondwet finansier, hoe kan Suid-Afrika EERSTE wees – wie word gevoer en wie se reëls word uitgevoer?     Geld dit ook vir die lede in parlement wat hul skuldig maak aan korrupsie, die wandade waar korrupsie gepleeg word, die guptas, wapenskandaal, nkandla en ander tender bedrog?   Die staatsinstellings wat bankrot is.
SOUTH AFRICA FIRST – It applies to all citizens in the country but is this also applicable for members in  Parliament funded by communists? If communists finance parliament and constitution, how can South Africa be FIRST – who is feeding who and whose rules are being implemented?  What about the corruption and state cuptures, the links to the arms deals, nkandla and various other corruptions.

~

Wanneer daar  met die Chinese en ander lande ooreenkomste aangegaan word, waar en wanneer word Suid-Afrika eerste gestel?   Was Suid-Afrika eerste gestel toe grond aan China en ander toegeken is onder “grondhervormingsproses” – sedert wanneer is die Chinese buite ons land deel van enige grondhervormingsproses?
When deals and agreements were negotiated with China, Russia and other countries to get land in South Africa, to get nuclear tenders – is that also South Africa first?  Under the “reform projects” – Since when is those Chinese leaders from other countries more important than our own people and South Africa first – remember.

~
MOORDE IN SUID-AFRIKA

Vergelyk appels met appels.   Swartes in Suid-Afrika is die meerderheid, dit weet almal.  Blankes is ‘n baie klein minderheidsvolk wat openlik geteiken word deur die Parlementslede, politici en haatspraak teenoor blankes wat kwansuis die meeste grond besit.

Heelwat immigrante en onwettiges is ook swart en afkomstig uit verskeie Afrika lande.  Dus as daar moorde plaasvind onder swart op swart – Wie word aangeval en vermoor?  Is dit Zoeloes, Xhosas of is hulle afkomstig uit Nigerië, Zimbabwe of Lesotho?  En deur wie word hulle vermoor – waar is die ondersoeke en hofsake aangeteken en al die grafte van hierdie slagoffers?

Hoe was die moordverhale voor 1994 – heelwat is en was ook swart op swart moorde.  Hoe was die moorde voor 1961 en selfs voor 1900 in die koloniale gebiede, waar swartes mekaar uitgewis het.

Daar word deur Ramaphosa internasionaal ontken dat daar blanke plaasmoorde of grondonteiening plaasvind, terwyl regering se eie statistieke wys daar is meer as 50 moorde per dag.    Presiese inligting oor die ander aanvalle en veral die groot hoeveelheid moorde, die moordenaarsen selfs die slagoffers is moeilik om op te spoor.  Daarmee word nie ontken daar is soveel moorde nie.

Sou dit so gewees het, hoekom sal ‘n president dit internasionaal ontken, terwyl hul interne statistieke maar droewig lyk – en dan is dit steeds ‘n kwelvraag, word daar ooit 50-60 moorde per dag gepleeg – of is dit nou alle sterftes en siektes, motor ongelukke ingesluit?

Ironies – daar is kommissies aangestel om politieke moorde te ondersoek, terwyl die statistieke wys dat daar meer ander moorde plaasvind,  waarom word alle moorde nie dieselfde behandel nie en hoekom word alle misdadigers nie gevang en toegesluit nie.

Wie vermoor wie in die land, waar, hoe en wanneer is daar protesaksies van families wat vermoor is, familie begrafnisse en hofsake?

Ten minste maak ons as Afrikaners en Boere (blankes) van sosiale netwerke gebruik om die aanvalle van terrorisme uit te lig.   Waar is die ander burgers dan heen?   En tipies, sodra ons ‘n dag van ootmoediging of bewusmakingsveldtog  uitroep, dan word dit aan rassitiese bandjies vasgeknoop en is daar haatsprake teenoor blankes in die land.  En die meeste haatveldtogte word deur politieke leiers gedoen.  Daar word slegs op blanke eiendom (alle bates) en -hervorming gefokus.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s