*Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word? Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe? Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is? Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)
Kategorie: B-BBEE
SA Swart bemagtiging B-BBEE
* Black empowerment, affirmative action, and expropriation of properties are laws that have been applied to the Boer people and whites since 1994. Legislation that is promulgated in South Africa has a whole procedure that must be followed before it is implemented. Black empowerment and affirmative action, as well as expropriation of properties, are not… Continue reading SA Swart bemagtiging B-BBEE
Swart bemagtiging – B-BBEE
Nog 'n brokkie oor swart bemagtiging op die militêre gebied alles teen die blankes gemik. Gaan werksgeleenthede en selfs die agteruitgang nog groter word wat dit tans is. Swart bemagtiging - B-BBEE wetgewings is niks anders as diskriminasie en rassisme nie. Dit tas elke blanke se menswaardigheid aan en vernietig ons toelating met enige werksgeleentheid,… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE
Grondhervorming Land reform
* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou. Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform
Ramaphosa and his Madiba magic
Die een wil swakker wees as die ander. As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype. Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE. Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic
Swart rassisme : Jeug / Racism
* 'n Regeringsprogram of inisiatief was onlangs geloods vir werkloosheid onder die jeug, maar dit sluit spesifiek BLANKES hierby uit. Konserwatiewe Afrikaners en Boere is nie by enige regeringsplanne ingesluit nie, weens die kleur van hul vel. 'n Rassistiese plan net soos al die ander wetgewings wat deur Parlement hardloop en wat nie gou… Continue reading Swart rassisme : Jeug / Racism
Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede. Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all. Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Gemaskerdes en Opregtes
Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel. Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes
RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Ramaphosa, het in November 2017 verklaar: "We condemn the farm killings that continue to take place in our country, Because we can never justify any form of taking of life. The farm killings must be brought to an end" - what end? Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning. Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes
Etnisiteit: Boere volk
* Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar - taal, kultuur en tradiosioneel. Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande. Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop. Na 1994 het hulle elkeen steeds apart… Continue reading Etnisiteit: Boere volk
Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Daar is verskeie bronne waar donasies verklaar is aan die Suid-Afrikaanse regering sedert 1994. Myns insiens, is enige vorm van donasie wat geskenk word om swart bemagtiging (B-BBEE) te bevorder, niks anders as rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika, waar swartes aangemoedig word om blankes te haat wat 'n minderheidsvolk is. Swart bemagtigingswetgewings… Continue reading Skenkings aan SA: Europese Unie (EU)
Swart Bemagtiging ANC
Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar, was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak. Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings. ANC was… Continue reading Swart Bemagtiging ANC
FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
* Daar is verskeie groepe politieke partye, nasionale en internasionale borge, besighede, organisasies asook finansiers, in Suid-Afrika sowel op internasionaal vlak, betrokke by hierdie parlementsgebou en al hul werksaamhede wat hier vooruitvloei. Meer finansiers in hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem, is betrokke. Parlementsgebou in Kaapstad - Parliament building in… Continue reading FINANSIERING Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
Is this really Land expropriation?
Gedeeltes van die artikel is ook deur 'n bydrae van Front Nasionale Politieke party geskryf en is derhalwe so geplaas. Daar was ook inligting deur eienaars in die omgewing, asook Afriforum betrokkenheid en inligting geplaas. Hoe kan vreemde lande in Suid-Afrika kom vestig, onder die voorwendsel van "grondhervorming" - China het niks met ons te… Continue reading Is this really Land expropriation?
RASSISME – RACISM
Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig. Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika. Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM
Misdade van die internasionale reg
Niemand mag sing hulle wil Piet, Jan, Koos of 'n Boer uitwis nie. Dit is en bly dreigemente en niks anders nie. Dit bly steeds 'n internasionale misdaad om ander aan te hits om te sing daarvan, om ander mense uit te wis. Dit is en bly dreigemente wat uitgevoer moet word. Dit gebeur… Continue reading Misdade van die internasionale reg
Grondhervorming SA Parlement – 2018
* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding. Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is. Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018
Grondwet SA en wetgewing
Die burgers, die Boere van die eens onafhanklike Boere republieke en die Afrikaner se stryd het nie gister begin en gaan beslis nie môre eindig nie. Niemand kan dit wegredeneer nie, daar was heelwat blanke liberales, veral uit die Kaapkolonie, destyds betrokke saam die Britte wat teen die Boere Republieke gekant was. Ironies dat van… Continue reading Grondwet SA en wetgewing















