Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) genoem.  David Cameron klink eerder paniekbevange op sy ouderdom of is dit dalk stof tot nadenke na die Anglo Boere oorloë?   Ons voorouers… Continue reading Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

TAU / TLU Media

TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming.  Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is.  Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie.  Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media

Growthpoint – Cape Town

Growthpoint has a diversified property portfolio comprising 424 properties in South Africa, 37 properties in Australia and a 50 percent stake in the properties of the V & A Waterfront in Cape Town.    Its total property value including Australia is R45.7billion rand, with retail valued at R12.0billion, office portfolio R13.7billion, industrial portfolio R6.8billion, the V&A… Continue reading Growthpoint – Cape Town