SA – Defence force

Daar is genoeg geld om te steel maar niks om dit wat belangrik is vir 'n land om voort te bestaan, te onderhou nie.   Daar kan tog nie elke keer as ietsie verkeerd gaan net nuwes aan te koop nie - onderhoud is belangrik.  Opleiding om onderhoud te doen is nog belangriker.  Niks verkeerd as… Continue reading SA – Defence force

Defence and Rescue plans

Veronderstel ons land word deur een of ander onmenslike natuurfrats getref, word gevra:  waartoe is ons werklik in staat - nie net die weermag, lugmag. vloot en polisie nie.    Daar word daagliks soveel protesaksies toegelaat deur die radikale kommunistiese regering, wat boeke vol steel, en nie die welsyn van niemand op die hart dra… Continue reading Defence and Rescue plans

Swart bemagtiging – B-BBEE

Nog 'n brokkie oor swart bemagtiging op die militêre gebied alles teen die blankes gemik.  Gaan werksgeleenthede en selfs die agteruitgang nog groter word wat dit tans is.   Swart bemagtiging - B-BBEE wetgewings is niks anders as diskriminasie en rassisme nie.  Dit tas elke blanke se menswaardigheid aan en vernietig ons toelating met enige werksgeleentheid,… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE