Crime inside South Africa

How many immigrants are here in our metro- and bigger cities and how many of those want all for free and all want to live free in South Africa because the constitution said that too?  What control are there over this crime in the cities or on rural lands? Hoe lyk misdaad in Johannesburg, maar… Continue reading Crime inside South Africa

Advertisements

Suid-Afrika onderstebo – failed

Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie?    Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes.   Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig.     Die ANC het hul eie bybel "freedom charter" geskep saam met al die duisende gewillige slawe wat vir hulle werk… Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed

Regstellende aksie – B-BBEE

Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en skending van menseregte.   Daar is ook ander persepsies hieroor, veral waar daar al vir 25 jaar wetgewing in plek gestel is om minderheidsvolk, blankes te onderdruk. Affirmative Action - B-BBEE - Land… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE