Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar, was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak. Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings. ANC was nie alleen nie.
The ANC was not alone to decide on this matter regarding the downfall of a country. With the help of foreign funding and also a person like George Soros and liberals. He funded IDASA and KODESA.
.
Daar is heelwat armoede maar heelwat armoediges word op ons afvorseer uit Afrika – immigrante. Maar die ware armoedige burgers ly hieronder en word oor dieselfde kam geskeer. Wonder hoeveel geleenthede het al met swart bemagtiging verlore gegaan en hoeveel besighede en maatskappye moes hul deure sluit as gevolg van kommunistiese beleidswetgewings.
Die huidige president is deur die destydse parlement aangestel om swart bemagtiging te dryf om seker te maak swart bemagtiging word op die wetboeke geplaas. Hy het ook die Kommissie gely tot ons ondergang en waar ons in armoede vandag is. Danksy liberales het die ANC en kommuniste, soos Slovo voluit gewerk hiervoor en die huidige meester in parlement, Slovo het die Grondwet by Kodesa gefinansier, met al die ander liberale regerings wat die ANC gesteun het.
Swart bemagtiging breek alle ekonomië af – hul fokus is op die hele land, maar omdat heelwat blanke besighede bestaan en reeds bestaan het voor 1994, is dit ook afgebreek.
Genocide – Vernietiging van ‘n volk
Leuens na 1994 en SKENDING van Menseregte
Rassisme en Diskriminasie Suid-Afrika
[…] Dis in die Grondwet vervat, net soos wat onteiening in dieselfde dokument vervat is. Swart Bemagtiging ANC […]
LikeLike
[…] Swart Bemagtiging ANC […]
LikeLike
[…] Swart Bemagtiging ANC […]
LikeLike
[…] Swart Bemagtiging ANC – B-BBEE […]
LikeLike
[…] en swart bemagtigingRamaphosa – swart bemagtiging kommissieSwart Bemagtiging ANCMpumalanga – Tourism – Racism and discrimination B-BBEEEskom: IPPP: B-BBEE- […]
LikeLike