* Daar was redelik verbintenisse tussen die Boer en Rus tydens die Anglo-Boer Oorloë, min mense dra daarvan kennis. Langs die Russiese Kerk in Midrand is ń kapel opgerig ter herinnering aan die 225 Russiese soldate wat tydens die Anglo-BOERE oorlog gesneuwel het. Vrywilligers uit Rusland, het die Boere van die ZAR en Vrystaat BOERE… Continue reading Boere en Russe – Anglo-Boere oorlog 1899-1902
Skrywer: volksvryheid
Demokratiese rewolusie in SA na 1994
* Soos met die voorgangers gedoen is, word vereis dat Ramaphosa, die president wat hulle in plek gekies het, moet gaan. Daar sal kinkels en kabels in elke presidensie wees sonder vervolgings plaasvind. Dinsdagaand (11 April) het Mbeki ook dit vereis dat die ANC nie Ramaphosa moet beskerm nie en dat hy rekenskap moet… Continue reading Demokratiese rewolusie in SA na 1994
Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie. Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas. Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
Zondo: Guptas en Gigaba
* 'n Paar jaar gelede is daar twee verskillende klagtes ontvang ingevolge die Wet op Etiek vir Uitvoerende Lede, deur onder andere, Haniff Hoosen, LP van die Demokratiese Alliansie, en Floyd Shivambu, LP van Ekonomiese Vryheidsvegters, tussen November 2017 en Maart 2018, wie dit ingedien het. Dis glo ondersoek, maar is dit ooit afgehandel? Dit… Continue reading Zondo: Guptas en Gigaba
ABO Haut rookpype – Boerehelde
*Interessant hoe geskiedenis van die BOER soms in sekere artikels verewig en selfs later deel van ander Boerekrygers se huise of studeerkamers word. Dis iets wat die Engelse of selfs die liberale blankes en kommuniste nie van die Boere kan wegneem nie. Al probeer sommige hoe hard om die Boere republieke en… Continue reading ABO Haut rookpype – Boerehelde
Vanuatu – Britse statebond
* Soos Suid-Afrika (1910-1961) (1994 tot datum) is Vanuatu deel van die Britse statebond en ook voorheen deel van die Britse heersers wat die suidpunt van Suidelike Afrika probeer beheer het nadat hulle grondgebiede en minerale regte in 1902 geannekseer het. Vandag is Vanuatu onafhanklik onder statebond. * Vanuatu is 'n dubbele ketting van 13… Continue reading Vanuatu – Britse statebond
Giza – Groot Piramide in Egipte
*Volgende raaisels is beslis 'n buitengewoonste probleem, naamlik die vorming en plasing van die hoogs gepoleerde kalksteen omhulselstene wat die hele piramide bedek het. Die voltooide piramide bevat ongeveer 115,000 van hierdie klippe wat elk tien ton of meer weeg. Hierdie klippe was aan al ses sye gevorm, nie net die kant wat aan die… Continue reading Giza – Groot Piramide in Egipte
Giza Piramide in Egipte
* Die Groot Piramide van Giza is een van die belangrikste antieke strukture ter wêreld - en die geheimsinnigste beelde wat eeue voortgedra word kan nie losgemaak word daarvan nie. Volgens die heersende argeologiese teorieë en opinies, is daar absoluut geen bewyse om hierdie idee te bevestig nie - is die drie piramides op die… Continue reading Giza Piramide in Egipte
Graniet
* Daar word beweer dat graniet meer as 300 miljoen jaar gelede begin vorm het en is een van die oudste stollingsgesteente ter wêreld. Graniet word geskep met die afkoeling van magma/gesmelte klip. Dit dring ander gesteentes binne wat omvorm word in granietrotse. Ten spyte daarvan dat die granietplate wat ons vandag ken, oor… Continue reading Graniet
Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Nylrivier – Nylmeter
* 'n Instrument, soos die nylmeter is ontwerp om die water invloei en uitlaat van riviere/damme te beheer. Nylmeters is so vroeg as 5 000 jaar gelede gebruik om watervlakke te meet. Die nylmeter op Rhoda-eiland dateer terug na die jaar 861, toe dit gebou is waar 'n ouer nylmeter was, gebaseer op 'n ontwerp… Continue reading Nylrivier – Nylmeter
Hoë Aswan Dam in Egipte
1960-1970 - Die Nylrivier hou baie potensiaal in, veral landbouers. Die rivier, wat noordwaarts vloei vir 4 160 myl vanaf Oos-Sentraal-Afrika na die Middellandse See, het antieke Egipte van vrugbare grond en water vir besproeiing voorsien, asook om materiaal vir bouprojekte te vervoer. Sy lewensbelangrike waters het stede in staat gestel om te midde van… Continue reading Hoë Aswan Dam in Egipte
Voedselproduksie en grond “hervorming”
* Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie - verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet. Plase wat 'geannekseer' word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie. Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop,… Continue reading Voedselproduksie en grond “hervorming”
Sonkrag diefstal en ander misdade
* Verseker word 'n hele aantal sindikate, moordenaars en misdadigers beskerm in Suid-Afrika. Ons tronke is oorvol van hulle. Eskom is beslis nie nommer een of die laaste een waar soveel sabotasie en diefstal plaasvind nie. Sindikate wat bedryf word, bedryf onder ons neuse en van hulle is so welaf, dat hulle nie weet… Continue reading Sonkrag diefstal en ander misdade
Die oog van Afrika (Richat)
* Was Atlantis 'n eiland in die middel van 'n woestyn. Waarskynlik was alles in daardie groen en vrugbaar soos heelwat dele van Afrika vandag is. (Plato) Niemand kan nog met sekerheid verklaar hoe dit gevorm het en presies wanneer nie. Sommige mense is verstom oor die ooreenkoms van hierdie struktuur… Continue reading Die oog van Afrika (Richat)
Infrastrukture in Suid-Afrika
* Dis ons as mense se plig en verantwoordelikheid om toe te sien dat strome, vleie, riviere, damme en oseane skoon gehou word en nie besoedel word met vullis, plastiek, riool en gemors nie. Ons is almal die wagters wat moet sorg dat die riviere versorg word sodat die damme wat ons van water voorsien,… Continue reading Infrastrukture in Suid-Afrika
Eskom blitse finansiële verliese
Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef. Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is. Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig. Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese
P K Le Roux dam (elektrisiteit) (Vanderkloofdam)
* Net soos die H F Verwoerddam (Gariep), speel die P K le Roux (Vanderkloof) dam ook 'n mate van bron van kragvoorsiening aan Suid-Afrika met behulp van waterenergie of hidroöpwekking. Dit word wêreldwyd en ook in Afrika gedoen. Hidroëlektrisiteit word ook waterenergie of waterkrag genoem, wat ’n hernieubare energiebron is. Daar is geen afvalstowwe,… Continue reading P K Le Roux dam (elektrisiteit) (Vanderkloofdam)
H F Verwoerddam (Gariep)
* Met die bou van Suid-Afrika se damme was daar voor 1994 voortdurende vooruitbeplanning gedoen vir veral groot besproeiingskemas vir die landbousektor, voedselvoorsiening van groot en klein boere sowel dorp en stadsontwikkeling in die dekades wat sou volg. Suid-Afrika is nie 'n groot waterryke land nie en is vooruitbeplanning uiters noodsaaklik om die ekonomie tot… Continue reading H F Verwoerddam (Gariep)
Riviere in Suid-Afrika
* Riviere is 'n natuurlike landelike vloei van water, wat maak dat mense en volke 'n lewensvatbare bestaansreg kan uitvoer in Suid-Afrika. Damme word ontwerp en gebou. Indien ons, die mense, die ekosisteme, veral van riviere agterweë laat of besoedel en nie in stand hou nie, is dit nadelig vir elke inwoner in die… Continue reading Riviere in Suid-Afrika