Musina-Makhado Slim stad

* Alles gaan mos oor vooruitgang en ontwikkeling, maar die Boere wie se grond dit is, word vertrap, vermoor en aangeval, wees buite gelaat en selfs vals beskuldig dat hulle grond gesteel het.   Inteendeel, die skroewe word al stywer gedraai om die Boere volk totaal en al uit te wis.    Hierdie is nie 'n… Continue reading Musina-Makhado Slim stad

Besoedeling in ou Boere republieke

* This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics.   It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those… Continue reading Besoedeling in ou Boere republieke

Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

* Die verkoop van 'n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente.   Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word - kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei?       Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind… Continue reading Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing.     Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of  die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

Groenland en onafhanklikheid

* Groenland en haar eilandbewoners het 'n reg tot vryheid en internasionale onafhanklikheid, nes enige ander volk.    Waarom skryf groot moondhede of ander lande voor aan eilandgroepe of minderhede wat hulle mag of nie mag doen nie.  Vir jare en etlike dekades bestaan minderheidsvolke sonder enige hulp van buite of selfs groot moondhede.  Maar… Continue reading Groenland en onafhanklikheid

Groenland en Faroë-eilande -Denemarke

* Daar bly heelwat gemeenskappe en minderheidsvolke op die outonomiese eilande, Groenland en Faroë-eilande.   Groenland die grootste eilande in die wêreld wat aan die Koninkryk van Denemarke behoort.   Daar is meer as 100 duisend mense op die twee groot eilande saam.    Beide eilandbewoners is ook burgers van Denemarke.   Groenland bestaan hoofsaaklik uit ysberge en… Continue reading Groenland en Faroë-eilande -Denemarke

P5 Veto magte by Verenigde Nasies

* Die P5 lande is Brittanje, Frankryk, Verenigde Nasies van Amerika, Rusland en China.   Hulle is die lande met veto regte by die wêreldliggaam, die VN waar besluite gemaak of gebreek word teen ander volke, nasies, lande en gemeenskappe.  Dit raak alle minderheidsvolke wat graag onafhanklikheid soek soos enige ander volk en land wat dit… Continue reading P5 Veto magte by Verenigde Nasies

Oorloë het geen wenners – Wars have no winners

* Alles gaan vandag meestal oor geld, ekonomie en wie dit beheer.    Daar bestaan nie iets soos regverdigheid vir die skending van menseregte en lewens wat verwoes word nie.   Dit loop hand aan hand saam met resolusies, die misbruik van minderwaardige meerderhede loop oor in oorloë waar die bloed vloei.  Oorloë wat dae, dekades… Continue reading Oorloë het geen wenners – Wars have no winners

Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing

* Hoe pragtig lyk die land met sy miljoene helder, kleurvolle en songesiggies nie.   Die Sonneblomme, soos ander plante reik mildelik uit dat daar meer doelmatige funksies binne hul stamme en blare versteek is.   Die plant(e) wat nou aangewend word om giftige toksiese kernbestraling uit grondgebiede wat byvoorbeeld deur die Hiroshima, Fukushima en Tsjernobil kernrampe… Continue reading Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing

SA Grondregte sedert 1750

* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset.  Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902.   Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750

Herstel van Boere republieke en Boere volk

* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie.     Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting.   Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was.    Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk

Berg-en-dal Boere monument (ZAR)

* Die Slag van Berg-en-Dal Boere volk monument is en was een van vele belangrike veldslae op plaas Berg- en-dal gedurende Anglo-Boere oorlog 2.    Dit staan ook as die Belfast veldslag of Dalmanutha bekend.    Die slag het op 27 Augustus 1900 plaasgevind.   Daar is bykans nie een veldslag wat belangriker geag word as… Continue reading Berg-en-dal Boere monument (ZAR)

Doringbome in SA – omgewing

* Sommige van ons ouer mense sal goeie herinneringe van hierdie boom onthou.   Nie net die welriekende blommereuk as hulle blom nie, maar ook hul gom vir kinders en dorings of blare wat gebruik is vir horings as daar met 'n span klei osse gespog word.  Die boom is ryk aan verskillende bekende of onbekende… Continue reading Doringbome in SA – omgewing

Was Atlantis groen in die Sahara

* Niemand sal regtig weet of die bekende Atlantis, 'n eens goed en vooruitstrewende ontwikkelde beskawing, onder die golwe gesink het soos wat vermoed word nie.    Daar word ook moontlik geredeneer dat Atlantis eerder 'n weelderige en groen eiland êrens in of naby die Atlantiese oseaan moes gewees het.  Laat die verbeelding gly oor… Continue reading Was Atlantis groen in die Sahara

Alinsky – Cloward-Piven – Soros planne

* Die patroon is vernietigend en verskil van regering tot regering, korporasie tot korporasie of land tot land.  Die Cloward–Piven-strategie is een van daardie teorieë wat woede van beide aan die regse en bewondering van links in Amerika ontlok. Die linkses skilder graag die prentjie van deernisvolle sosioloë wat bekommerd is oor die welsyn van… Continue reading Alinsky – Cloward-Piven – Soros planne

Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë

* In 1965 het twee Columbia-universiteitsosioloë Richard Andrew Cloward en Frances Fox Piven 'n strategie gelei om die Nuwe Linkses se beplande transformasie van die Verenigde State in 'n Sosiale Demokrasie te kataliseer.   Dit is niks anders as kommunisme nie.    In die 2 Mei 1966-uitgawe van  "The Nation" het hulle hul voorgestelde strategie in… Continue reading Alinsky – Cloward-Piven – Soros Strategieë

Lowergroen Kontinente

* Hou die Sahara net respek vir sommiges in of skuil daar ander belangrike dinge in die boek van hierdie magdom van sandgolwe en -woestyn wat met elemente verander.  Verseker is die gebiede nie geskep net vir fotografie nie.   Elemente wat hier uitgewoed het is nie altyd of noodwendig natuurlik van aard nie.  Waarom word… Continue reading Lowergroen Kontinente

Skatte van Afrika

* Word die antieke dorpies en stede ingesluk deur die hitte, golwe van sand en woestyn?       Chinguetti is in Noord-Mauritanië geleë en dit word ook die sewende heiligste stad in Islam genoem.   Dit is volgens hul antieke waardes, die tuiste van sommige van die wêreld se belangrikste Middeleeuse Korantekste.   Dit is in 777… Continue reading Skatte van Afrika

Oud president Paul Kruger en Boere republieke

* Soms word daar ellelange verdraaide stories oor die oud president, Paul Kruger en ander Boere leiers opgedis wat as die waarheid verkondig word.   Alles gaan daaroor om die Boere volk se kultuur en geskiedenis te kaap en ook sodanig te wysig as sogenaamde Suid-Afrikaanse oorlog.  Daar was nog nie eers 'n Suid-Afrika op rekord… Continue reading Oud president Paul Kruger en Boere republieke

Die Engelse ryk teen die Boere volk

* Die Engelse was nie alleen in gevegte betrokke teen die handjievol BOERE vegters, vroue en kinders in helkampe nie.   Hulle is bygestaan deur verskillende ander lande op verskillende terreine.   Honderde duisende perde is spesiaal geteel vir die doeleindes vir die Anglo-BOERE oorlog en was alles vooraf beplan en uitgewerk om die perde met stoombote… Continue reading Die Engelse ryk teen die Boere volk