Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Wat is "sinvol" aan Krotoa  of selfs geloofwaardig? Nog minder beteken dit iets vir ons volk se vryheid - daarom moet daar vir selfbeskikking gestem word in 2019 - stem Front Nasionaal sodat ons 'n mandaat kan verkry om dit verder te neem. Wie en wat is die Krotoa / Eva sage nou eintlik? "Die… Continue reading Kaapstad lughawe: Corne Mulder (VF+)

Advertisements

Wie was Eva / Krotoa (1)

Ingeligtes wat weet wie en wat  Krotoa regtig was sal nie dat so 'n naam eers skakel met die hedendaagse vooruitgang nie.   Daar is baie aantekeninge hieroor wat verkry kan word.  Maar duidelik is daar "hoogsgeleerdes" wat nie regtig wil weet wie en wat Krotoa is of waarvandaan of die werklike geskiedenis en dan aan… Continue reading Wie was Eva / Krotoa (1)

Cape Peninsula

Go a couple of kilometres in any direction and you are almost guaranteed to find some of the most beautiful scenery in the world.    “A short aerial film showing the beauty of Cape Town and its surrounding area, including Lion’s Head, Table Mountain, Cape Point, Hout Bay, Simon’s Town, and Seal Island. Footage includes… Continue reading Cape Peninsula

Tafelberg / Table mountain

Tafelberg spog met 'n paar bakens, oer-oue gesteentes  en interessante staproetes.  Geniet die skoonheid en uitsig wat dit bied, asook 'n oerverhale wat hier afgespeel het.    Dus, moenie gepla wees as iemand jou dophou nie - daardie oog knip so nou en dan.  Wat sien jy?  Table Mountain has some very old landmarks and interesting… Continue reading Tafelberg / Table mountain

Clifton South Africa

Kyk mooi na die foto's wat in die artikels op Facebook verskyn - foto's vertel hul eie verhaal wat aangaan,  Daar is vele gesigte en nog meer wat met gevoude arms staan en "monitor" soos ons nou al gewoond is aan die nuwe Suid-Afrika.  Die ironie is, heel later word alles ontken dat daar gekyk… Continue reading Clifton South Africa