* Sindikate werk al vir dekades in Suid-Afrika in alle bedrywe - korrupsie, wanbestuur en misdade is aan die orde van die dag. Daarteenoor is die vorigeMinister van Polisie, sy hele mag, wat meerderheid is in die land, wat bykans nooit enige van die sake oplos nie. Eskom, 'n baba van die regering en die… Continue reading Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel
Kategorie: Eskom capture
WNNR en Kragvoorsiening
* Steenkool is uiteraard 'n natuurlike element, maar die gebruik daarvan beteken nie dit is noodwendig goed of sleg nie - daar is voor en nadele, nes enige ander mineraal of produk. Die gebruik daarvan op allerhande maniere is in die lug, land, see en omgewing waarneembaar. Die besoedelingsvlakke van steenkoolverbruik, is en bly baie… Continue reading WNNR en Kragvoorsiening
Koeberg en afvalmateriaal
* In elke werksplek word foute gemaak en enige persoon kan leer uit foute. Maar, kan Koeberg net nog 'n Tsjernobil word? Sommige dink dit is onwaarskynlik, maar nie onmoontlik nie. Daar is GEEN waarborge teen 'n soortgelyke ongeluk nie. Die gebied wat Koeberg in gebou is asook omring word met stedelike gebiede,… Continue reading Koeberg en afvalmateriaal
Koeberg nagmerrie
* Is Koeberg regtig in die moeilikheid dat sommige herstelwerk en onderhoud nie voltooi word binne 'n veilige beloofde skedule nie of is dit net nog pogings oor gesamentlike vertragingstaktieke. Dit kom voor of die persone of instansies wat wel die werk moet uitvoer, nie oor die nodige wil, kennis en ervaring het om uit… Continue reading Koeberg nagmerrie
Rassistiese Eskom oorlogkamers
* Die SA parlementslede wat die oorlogkamers gedurende 2014 by Eskom ingestel het, weet presies watse magspeletjie aan die gang is. Hulle is sedert 1994 in beheer van sake in SA sowel by staatsentiteite soos Eskom. Hulle bepaal die beurtkrag en of daar onderhoud gedoen moet word aldanie. Hulle hou die hef in die… Continue reading Rassistiese Eskom oorlogkamers
Oorlogkamer van Eskom 2014
* Gedurende 2014 was daar reeds groot probleme by Eskom te bespeur met al die beurtkrag en korrupsie wat plaasgevind het vir langer as 'n dekade. Na 1994 het dit al slegter begin gaan, veral nadat swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings geïmplementeer is. Korrupsie, misdaad, sindikate en veral opgeblaasde tenders het 'n groot… Continue reading Oorlogkamer van Eskom 2014
Eskom – Ramaphosa 2019
* Almal is bewus daarvan wie en wat Eskom is, dat die reus wat die land en selfs ander Afrika lande van krag voorsien, nie oornag ontstaan het nie. Daar is inligting daaroor beskikbaar. Dit is feite dat Eskom al onder die vorige regering geteiken, kragstasies en infrastrukture beskadig is deur die huidige ANC en… Continue reading Eskom – Ramaphosa 2019
Eskom dienste 2023
* Met Andre De Ruyter uit die pad uit by Eskom, het dinge hier rondom al die kragstasies en dienste wat veronderstel is om gelewer te word, niks verbeter nie, inteendeel dienste bestaan nie. Dit is swart nag met al die beurtkrag rondom ons huise en besighede vir al die misdadigers om nog vinniger toe… Continue reading Eskom dienste 2023
Eskom services 2023
* They are always using every excuse in the book at Eskom and their own failures. This is human rights violations against every resident as well as business in the country that tries to take make use of Eskom's power supply. The ANC, which controls Eskom, makes it worse every day to strip the… Continue reading Eskom services 2023
Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
* Dis niks anders as sabotasie en terrorisme nie. Beslis nie die eerste of laaste keer dat Eskom se oorhoofse maste en pale erg beskadig word en groot dele van 'n stad soos Pretoria op 9 April in donkerte geplaas. Wanneer dit donker is, vind nog meer misdade plaas teenoor burgers sodat die hele ekonomie… Continue reading Pretoria elektrisiteit TERREUR 9 April 2023
Eskom blitse finansiële verliese
Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef. Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is. Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig. Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese
SA Staatskaping en Eskom
* Dis duidelik die ANC regering speel sedert 1994 ongemagtigde magsbasis speletjies saam hul ander liberale kaders oor die Eskom- en regering kapings. Die ander staatsentiteite blom in hul afwesigheid. Die blaam van kapings van die staat en Eskom sedert 1994, word nou in 2022 voor die deur van die blanke, André De… Continue reading SA Staatskaping en Eskom
Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
*Dis absoluut die waarheid wat in die beeldmateriaal bekendgemaak is. Eskom was die beste vir etlike dekades, 'n eerste wêreldland staatsentiteit wat met 'n minderheid se belastinggeld opgebou is. Kennis en ervaring kan nie gekoop word nie, nog minder kan so iets vervang word deur swart bemagtigers of regstellende aksies. Baie ander staatsentiteite het dieselfde… Continue reading Waarheid rondom Eskom sedert 1990 – Dezz
15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
* Nou ja 15 jaar (PLUS) is 'n lang tyd - die regering moet elke sent aan belastingbetalers terugbetaal wat in al hierdie jare verlore geraak het in ander vreemde bankrekenings. Dit is langer as 15 jaar wat ons rot en kaal besteel word. Plus al die brekasies wat vervang moes word as gevolg van… Continue reading 15 jaar PLUS beurtkrag onder ANC
Elektrisiteit en Kragstasie projek
*Haastige hond verbrand jou mond en kan gevra word is daar regtig 'n energie krisis op hande net in elektrisiteit of korrupsie, misdaad en wanbestuur op alle vlakke van die samelewing. Pasop dat sommiges nie al die suiker en melk uit 'n beker koffie steel nie en basies niks vir ons hou om besighede te… Continue reading Elektrisiteit en Kragstasie projek
South African and world “tsunami”s
* An observation of all the corruptions, captures, crime and killings are that different countries, their governments and some organisations are all sinking ships. It will end up in a huge tsunami all over. There is no such thing as 'global warming' or the endless pollution problems, it is man-made and state captures,… Continue reading South African and world “tsunami”s
Money and power – Geld en mag
*Dit gaan lankal nie meer net oor die voorsiening van elektrisiteit aan die burgers, werkers, besighede of eienaars in Suid-Afrika nie, maar gaan hier oor hoe flink en vinnig word daar beplan om korrupsie te pleeg om ons in die afgrond in te vertrap en seker maak ons bly daar in daardie afgrond. Met… Continue reading Money and power – Geld en mag
Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
* Spesifieke lande is ontsettend gretig om die 'fondse' te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer. Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK. China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika. Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die… Continue reading Ramaphosa – R140 billion ($8.5)
Coal – Steenkool – ESKOM
* Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies. Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue / hitte omkom. Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee… Continue reading Coal – Steenkool – ESKOM
Sabotasie – skending van menseregte
* Een van die betrokke ministers by Eskom, meld dat om elektrisiteit te kry is 'n luukse gebruik. Dit klink of hy bereid is om sy krag summier te laat afsny. Sommige ministers erg verlang na waarvan hul afkomstig is en kan gerus afskaal wat so gekant is teen Eskom. Dis nie die publiek wat… Continue reading Sabotasie – skending van menseregte















