Coal – Steenkool – ESKOM

 

*

Eskom se bestuur moet wakker wees oor kragstasies.   Daar is teveel en te lank gepoog om dit totaal en al te vernietig sodat ons almal in die donker moet wees en van honger en koue  / hitte omkom.  Andre de Ruyter en al sy top personeel, die ware toesighouers en diegene wat omgee vir die land om krag te verskaf, moet maar hul energie bespaar en fokus op al ons kragstasies wat nog werkend is.   Kragstasies wat opgebou kan word, moet ook verbeter word.    

Austria Emerges As Hub For Hydrogen Technology



*

Wie gaan dit terugbetaal?

Ramaphosa  –  R140 billion ($8.5)

*

Hoe lank kan ‘foefies’ hou waarmee groot moondhede spog en aan ander probeer verkoop, dat groener krag is nie altyd goedkoper nie.    Hulle gebruik dan nou self steenkool..    Gaan werk maar self uit wat is die onkostes om oor te gaan na son of selfs gas energie.   Dis nie ‘n maklike besluit nie.   Die verbruiker moet ten duurste opdok vir Eskom se uitspattighede en diskriminasie teenoor blankes.

Beman en beveilig dit sodat dit nie verder besteel word nie.     Daar is baie blankes wat nie werk het nie, bied aan hulle geleenthede, veral indien hul beveiliging en ervaring op die regte gebiede kan verskaf.   Stel gekwalifiseerdes aan wat die ervaring het met al hierdie kragstasies.   Almal is beslis nie landuit nie.   Selfs ou kragstasies kan weer opgradeer word.  As ander lande, soos Oostenryk en Duitsland, dit kan doen, waarom nie ons nie?     By wie koop al hierdie EU lande hulle steenkool?    Heelwat was van Rusland afkomstig en nou sit hulle met hande in die hare en rol vingers rond omdat hulle Rusland boikot en nou hulself boikot.

Sommige groot en vername leiers en lande dink hul boikot ‘n land soos Rusland, maar skiet hul daarmee self in beide voete.   En dis die inwoners wat aan die kortste end trek, nie die leiers wat net vir hulself sorg nie.     Sommige strome sleur verwoesting mee en veroorsaak hewige  “moeson winde” wat vernietig, veral besighede en ‘n land se ekonomie.  Dinge gebeur nie altyd soos van hierdie groot moondhede dink nie, dit kan oornag verander en dan sit van hierdie lande sonder kos en koue op hande.    EU lande moet maar net hulle bergingsfasiliteite baie goed oppas laat sommige nie die oorhand daaroor verkry nie.   

Eskom moet weet en kennis dra – laat diegene wat so staak, nie wil werk nie of nie weet wat hulle doen nie, OF aan die werk spring en gee hulle werk onder toesig sodat die kragstasies voluit kan voortstoom en aan die land ons ekonomie opbou OF hul moet die pad vat.   Hierdie werkers moet weet, hulle het ‘n plig by Eskom teenoor elke belastingbetaler.  Bly daar of los dit en gaan soek ander heenkome. 

Los die kragstasies vir mense wat weet wat hulle doen en in staat is daartoe.  Ons het baie ervaring onder die Boere en Blankes, hou op die swart bemagtiging towerstaffie rondswaai as daardie staffie net mooi niks beteken vir ons as belastingbetaler nie.  Stel mense aan vir ten minste 5 tot 10 jaar en langer, wat weet wat hulle doen.   

Pos die swart bemagtigers wat niks wil doen nie, maar vir Motsepe en Ramaphosa, hulle het groot plase met baie beeste en is betrokke by myne, daar is baie werk vir hulle. 

*

Hoe lank sukkel Koeberg nie al nie terwyl dit lankal afgetakel moes gewees het.  Is al die son en windkrag ooit gekoppel aan die stelsel of nog nie, waarom nog nie?   Wie speel kat en muis hier, want Koeberg is en bly gevaarlik soos dit tans daar staan, is nie net ‘n WIT olifantjie nie.

Waarom is Koeberg se ‘verleentheid’ so ‘n groot uitgawe, want wie moet dit betaal?    Was daar nie al voorheen van Amerikaners gebruik gemaak nie?     En Wie is Jacobs? 

Bowendien, dit is nou al maande wat Koeberg se eenhede nie werk nie – was so erg dat van die bekwame personeel padgegee het en oorsee gaan werk het.   Daar was heelwat waarskuwings van kenners se kant af, maar dit val op dooie ore.   Steeds word ons wat deur Eskom krag voorsien word, gemelk hiervoor.   Koeberg is nie veilig genoem om aan te gaan nie en Eskom is al lankal bewus hiervan.

Koeberg Western Cape  –  Jacobs

Koeberg Western Cape

Red revolution at Koeberg

Eskom  –  Koeberg

Sabotage inside Eskom 2020 report

KOEBERG IS NOT WORKING AS WELL

There’s serious doubts that unit two of the Koeberg nuclear power station will return to service, after more than five months of being out of commission. The unit was taken offline in January to commence major refurbishment work, which consisted of replacing three large steam generators.

According to the Koeberg Alliance Group (KAG), a civil society group concerned with the safety of nuclear power, this maintenance project did not take place. This meant that the unit was off for the entire time for no reason, at a time when load shedding has significantly increased.

  • An upgrade project on Koeberg’s unit 2 meant to start in January did not take place.
  • Eskom was allegedly billed R1 billion for the work.
  • Koeberg Alliance Group (KAG) has slammed this as a fruitless expense detrimental to the country.

https://www.capetalk.co.za/articles/449177/absolutely-pointless-kag-slams-r1bn-wasted-on-koeberg-s-unit-2

*

EUROPA

Lande moet versigtig wees met wie hul ooreenkomste aangaan om ander lande te boikot, maar in die proses hulself en veral hul ondersteuners nog meer tenakom.  Moenie Rusland die skuld gee vir jul eie tekortkominge nie.

AUSTRIA

State-controlled Verbund AG, Austria’s biggest utility and most valuable company, was ordered late Sunday to prepare its mothballed Mellach coal-fired station for operation. The plant, 200 kilometers (124 miles) south of Vienna, was shut two years ago as Austria became only the second European country to eliminate coal entirely from its electricity grid. 

Austria joins other European nations, including France, Germany, and the U.K., in extending the the life of coal-fired power following Russia’s invasion of Ukraine. Russia is reducing natural gas shipments to the Alpine country, where storage depots contain just 39% of the Austria’s annual needs. 

The Mellach station, which also includes a combined-cycle gas-fired plant, provides heat and electricity, to Austria’s second-biggest city of Graz. After it was closed, Verbund turned the coal station into a center for researchers looking for ways to safely feed hydrogen fuel onto the power grid.

The Austrian government, which pledged 6.6 billion euros ($7 billion) to build gas reserves before winter, reiterated plans to impose a “use-it-or-lose-it” law requiring storage owners to fill depots. That probably won’t include Gazprom PJSC-owned Haidach, one of Europe’s biggest underground reservoirs, which remains empty because of a conflict between Germany and Russia.

https://time.com/6189214/austria-returns-to-coal-era-as-russia-curbs-gas-to-europe/

GERMANY

Germany’s parliament recently agreed to reactivate retired coal power plants to generate electricity, decreasing their reliance on precarious Russian supplies, but potentially bringing the country further from its climate goals.    Germany’s economics minister Robert Habeck called the move “painful but necessary,” the Guardian reported, and even

Already reduced to 40% of its usual capacity, Russia’s Nord Stream 1 pipeline – which runs through the Baltic Sea to Germany – will be closing for 10-day annual maintenance, and politicians fear that Russia will shut down the energy stream completely, potentially tanking the German economy. 

Russia’s energy crisis may endanger U.S. climate policies. Natural gas company Cheniere is lobbying the Biden Administration for an exemption from regulations that limit carcinogenic emissions. Cheniere, a top U.S. natural gas exporter, argues emission restrictions would impact the company’s facilities for months or years, reducing exports to Europe amid an already hazardous energy crisis, Reuters reported. Granting this exemption would mean Cheniere could continue to pollute poor and minority neighborhoods, going against Biden’s campaign promises.

 

https://www.forbes.com/sites/juliecoleman/2022/07/08/germany-reopens-coal-plants-because-of-reduced-russian-energy/?sh=61f6ad477350

*

Sekere lande het steeds begin besnoei op kragverbruik en energiebesparings.

Daar is ‘n beroep op lede van die publiek gedoen om natuurlike energie, veral gas, te bespaar en minder te gebruik.   Daarteenoor het munisipaliteite ook van hul kant af sekere straatligte te verminder asook om warm swembaddens nie te verwarm nie.

https://www.theguardian.com/world/2022/jul/08/germany-reactivate-coal-power-plants-russia-curbs-gas-flow

*

HOU OP DISKRIMINEER TEENOOR BLANKES OM ONS TE VERNIETIG

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

Deliberate Sabotage at Eskom

Eskom sabotage from inside


2 gedagtes oor “Coal – Steenkool – ESKOM”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s