*
Spesifieke lande is ontsettend gretig om die ‘fondse’ te laat goedkeur, maar intussen word duisende tonne steenkool deur dieselfde lande uit Suid-Afrika aangekoop en uitgevoer. Indiê, Duitsland, Frankryk en vele ander EU lande asook UK. China ontvang ook mildelik steenkool uit Suid-Afrika. Daar is egter nie goeie steenkool vir ons gebruikers nie, want die beste word uitgevoer. Hulle het selfs kragstasies wat hulle besig is om op te gradeer – hoe nou?
*
Waarom raak hierdie lande nie van hul steenkoolkragstasies ontslae nie, maar dink ons moet dit doen. Dis ons as belastingbetalers wat met al hierdie biljoene skuld sit, nie ramaphosa of regering nie. Daar sal nie verdere ontwikkelings plaasvind nie, nes die afgelope 28 jaar. Hoeveel hiervan gaan eenvoudig in die put van korrupsie verdwyn? Die ANC gaan met al hierdie skuld sit, dis hulle leier.
Waarom skryf hierdie lande aan Suid-Afrika voor, terwyl die parlement en leiers ja en amen vir alles, veral omdat dit beteken ons ekonomie moet in duie stort hieroor. Dit dompel ons almal in hierdie swart gat in wat hulle vir elke burger grou.
Konserwatiewe Boere en Afrikaners is sedert 1994 onder die Britse en ANC juk, en geen vryheid in sig nie. ELKE VOLK het die reg tot eie regering en ‘n eie onafhanklike land. Die Engelse het ook hul eie land en het vir jare ‘n erge bewind gevoer teenoor ander volke om hul gebiede en minerale te annekseer. Ons voorouers het alle reg daartoe gehad, daarom het hul ook twee Boere republieke gehad wat onafhanklik verklaar is op internasionale vlak. Dis vandag steeds so.
Is nie net die Engelse, Franse, Amerikaners, Duitsers, Indiërs of Chinese wat daardie regte het nie, elke volk het daardie reg om oor hulself te regeer. Hierdie lande kan ook nie met son en windkrag hulle ekonomieë aan die gang hou nie. Net soos vandag, skryf Amerika en ander lande voor aan Suid-Afrika hoe Eskom bestuur moet word en dat ons nie van steenkoolkragstasies mag gebruik maak nie. Intussen koop hierdie lande links en regs die beste graad steenkool uit Suid-Afrika aan vir hul eie steenkool kragstasies.
https://edition.cnn.com/videos/politics/2022/11/05/biden-coal-plants-video-vpx.cnn
*
Announced last month by the president of COP26, Alok Sharma, the framework underpins an agreement between South Africa, the UK, US, Germany, France and European Union to unlock $8.5 billion in investment for South Africa. The investment is aimed specifically to assist South Africa in transitioning away from coal.
“There will be a need for significant capital mobilisation from both public and private sources. Now that we have this framework we will be able to proceed apace with harnessing the benefits of the Just Energy Transition Partnership we concluded with the governments of the US, United Kingdom, Germany, France and the EU last year,” said Ramaphosa.
According to a study conducted by COP26, South Africa – the world’s 13th biggest source of greenhouse gases – will need to spend over $250 billion over the next 30 years to fund the closing of coal-fired plants and develop green alternatives.
Ramaphosa said the framework advocates for a massive expansion of renewable energy, battery storage, new energy vehicles, green minerals and the hydrogen economy.
Eskom
The national power utility Eskom, which relies predominately on coal as a fuel source, has been under strain over the year. Eskom recently announced that it would implement stage 5 load shedding on 6 and 7 July and that rolling blackouts will continue through to the weekend.
The ruling party ANC has urged the government and Eskom to consider increasing maintenance and improving the availability of the existing power supply, ensure the utility acquires the appropriate skills, and facilitate private investment in new generation capacity.
South Africa approves $8.5 billion plan to move away from coal
*
*
*
RELATED – VERWANT
[…] Wie gaan dit terugbetaal?Ramaphosa – R140 billion ($8.5)* […]
LikeLike
[…] ook – Read alsoVerskroeide aarde – Scorched earthRamaphosa – R140 billion ($8.5)Coal – Steenkool – ESKOMSonkrag – Solar energyWho paid for this?Eskom […]
LikeLike
[…] Ramaphosa -R140 billion ($8.5) […]
LikeLike
[…] Ramaphosa – R140 billion ($8.5) […]
LikeLike
[…] Ramaphosa – R140 billion Sabotage inside Eskom 2020 report […]
LikeLike
[…] Phala Verslag RamaphosaSO HELP ME GOD Ramaphosa and Phala Phala moneyRamaphosa sagesRamaphosa R140 billion ($8.5)Ramaphosa: ANC Korrupsie en […]
LikeLike