* In Julie 1944 het 44 lande ingestem tot ooreenkomste wat bereik is rakende die Internasionale Monetêre Fonds en onderteken. Die internasionale monetêre stelsel is in Julie 1944 deur afgevaardigdes van vier-en-veertig nasies in Bretton Woods, New Hampshire, gesmee. Afgevaardigdes na die konferensie het ingestem om die Internasionale Monetêre Fonds te stig en… Continue reading Bretton Wood en Goud 1944
Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P
* Uie is veral bekend vir hul skerp geur, nie net noodwendig vir hul voedingswaarde nie. Baie persone word afgesit deur die reuke as uie en knoffel geëet word. Die totale inhoud van quercetin in uie is 300 mg/kg, wat aansienlik hoër is as in baie ander vrugte en groente. Twee van hierdie verbinding se… Continue reading Quercetin – Uie, groentes en vrugte – Vitamien P
Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Troonbehoeftes en toilette
* Gedurende die jaar 1167 het die klooster in Christchurch 'n uitgebreide rioolstelsel wat lopende water, reëndreinering en afval skei, ontwerp. Dit kan gesien word in rooi gemerk in die onderstaande tekening. * Daar is heelwat snaakse en interessante ontwerpe van 'buite toilette' , maar wat deel gevorm het in die huise, besighede of kastele. … Continue reading Troonbehoeftes en toilette
Drum Kasteel in Skotland
* Die Drum Kasteel is diep in die Skotse geskiedenis ingewortel. In 1323 is die kasteel deur koning Robert the Bruce aan William de Irwyn toegeken. Die kasteel het binne die Irvine-familie gebly tot 1975, toe dit aan die Nasionale trust van Skotland oorhandig is. Irvine-memorabilia word in die Gesinskamer vertoon en die huis bevat… Continue reading Drum Kasteel in Skotland
Khoi San people and leaderships – legislation
* An article in Mail and Guardian during 2019, stated that the Traditional Khoi San Leadership Act will directly affect 18-million rural people. There are more Khoi San people today, plus the more than 25 million different black groups of the old Reserves and Homelands. They are also living separately on CPA or Trustlands. … Continue reading Khoi San people and leaderships – legislation
Lugvaart projek: Vukani 2016
* Vraetyd in parlement 2016 oor die Vukani lugvaartprojek. (SABLO - SACAA) Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid is 'n Bylae 3A openbare entiteit ingevolge die Wet op Openbare Finansiële Bestuur . Dit is op 1 Oktober 1998 gestig na die inwerkingtreding van die nuwe Wetgewing op die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid (Wet 40 van 1998). * SABLO Die Suid-Afrikaanse… Continue reading Lugvaart projek: Vukani 2016
Noga’s dorpie: KAS
* Die Koöperatiewe aansporingskema (KAS) is 'n swart bemagtigingskema en daar is heelwat multi-kultuur organisasies en besighede daarby betrokke. Hulle is onder andere AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het hande geneem met die Boiphitlhelelo Koöperasie om 'n gesamentlike landbou-ontwikkelings projek by Noga’s Post-dorpie… Continue reading Noga’s dorpie: KAS
DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek
* Internasionale misdade is wat in SA aan die gang is. Misdade teenoor 'n blanke minderheidsvolk. Dit is nie 'n ideologie van die ANC of DA nie, maar dit is Nasionale wetgewing van die hele parlement van Suid-Afrika wat nou op leerders afgedwing word. Al die politieke partye in parlement, hetsy DA, EFF, VF+ of… Continue reading DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek
KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig
*Dit pas die spul brandstigters en terrorisme soos 'n handskoen om nie te gaan eksamens skryf nie. Dit is niks anders as terrorisme en saakbeskadiging nie net omdat daar nie 'n dans gaan wees nie. Gaan hul ouers huil as hul eie huise afgebrand word of sal ouers opstaan teen hierdie radikale elemente wat alles… Continue reading KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig
Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
* Ramaphosa het hom tydens die amptelike kroning daartoe verbind om saam met die AmaZulu-koning, MisuZulu kaZwelithini, te werk in die regering se strewe om die land te ontwikkel. 'n sertifikaat van erkenning is aan die Koning oorhandig. Vele beloftes is gemaak om die lewens van die mense te verander en om landelike… Continue reading Zoeloe koning, 29 Oktober 2022 – Durban
Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
* Eskom is nie enigste wat deurloop nie, maar net nog 'n trappie na die vernietigingsproses vir die kommuniste om die land in totale donker en chaos te dompel. Die mening word gehuldig hulle is deel van agente van die NWO. Handgebare verraai heelwat persone met hul dubbel uitsprake. Eskom se swart… Continue reading Matshela Koko en ander in hof: Oktober 2022 – Eskom
Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G
Die artikel waarna verwys word rakende 'wetenskaplikes' wat vra vir 'n moratorium op 5G, se inhoud en aanbevelings is belangrik om kennis te neem vir die mensdom, diereryk en hele omgewing in elke land. Daar is dalk nie genoeg navorsing gedoen om sulke groot stelsels eenvoudig op ons mense af te dwing nie, waarmee ook… Continue reading Wetenskaplikes vra vir moratorium op 5G
Minsk verdrae nooit nagekom
*Sekere provinsies in die Ukraïne het al vir jare hul hoop en waarskynlik gebede geplaas om selfbeskikking te verkry. Daar was ooreenkomste gesluit waar die provinsies se burgers aan referendums (2014) aan deelgeneem het. Die Minsk-ooreenkomste was 'n reeks internasionale ooreenkomste wat onderteken is en probeer het om die oorlog teenoor hierdie mense in die… Continue reading Minsk verdrae nooit nagekom
Corsham tunnels in the UK
*In the 1950s, as the threat of nuclear war loomed large, the Tunnels became an underground facility for the potential relocation of Government in time of crisis. This role was retained until 2004 when, the Cold War having ended, the site was declassified, though still remaining part of the Ministry of Defence estate. Much of… Continue reading Corsham tunnels in the UK
VK Corsham tonnels
* In die 1950's, toe daar bedreiging van kernoorlog was, het die Tonnels 'n ondergrondse fasiliteit geword vir die potensiële verskuiwing van die regering in tyd van krisis. Hierdie rol is behou tot ongeveer 2004. Nadat die Koue Oorlog geëindig het, is die terrein gedeklassifiseer, hoewel dit steeds deel van die Ministerie van Verdediging se… Continue reading VK Corsham tonnels
Quang Binh Provinsie, Viëtnam
Die Son Đoòng grot (die naam beteken "Bergriviergrot") is die wêreld se grootste enkele grotgang, gebaseer op sy algehele afmetings. Dit is ongeveer 200 meter (655 voet) hoog, 150 meter (490 voet) breed en het 'n lengte van minstens 6,5 kilometer (4 myl). Son Đoòng is in Phong Nha-Ke Bàng Nasionale Park, Bo Trach-distrik, Quang… Continue reading Quang Binh Provinsie, Viëtnam
Herbert Baker huise en geboue
* Hierdie woning, ontwerp deur Herbert Baker in 1902 as sy eie huis, is 'n belangrike komponent van Parktown se oorlewende argitektoniese karakter. Daar is gebruik gemaak van natuurlike boumateriaal en sy fyn detail maak dit 'n uitstekende voorbeeld van kuns- en vakmanskap in Suid-Afrika. Dit is op 22 Februarie 1968 ingevolge ou NMC-wetgewing tot… Continue reading Herbert Baker huise en geboue
Lionel Phillips (mynmagnaat)
* Die Villa Arcadia van Lionel Phillips (1910) wat in 'n ietwat gedempte Kaapse styl ontwerp en gebou is, is een van Herbert Baker se beste huise aan die Rand. Phillips was en is geen gebore Suid-Afrikaner, maar 'n Suid-Afrikaanse finansier en mynmagnaat. He is in Londen gebore, het hy heelwat later na suider Afrika … Continue reading Lionel Phillips (mynmagnaat)
Liberale denke na 40 jaar
Beskadigde besighede en rioolplase, wat nooit onderhou word nie, munisipale infrastrukture wat in duie stort of Eskom wat nie krag lewer nie, korrupsie, staatskapings, misdaad en moorde. Dit word alles radikaal en kommunisties vernietig. Ons word toegegooi met die liberale en kommunistiese rewolusie na 1994. En na regte het dit sedert 1900 nooit opgehou nie. … Continue reading Liberale denke na 40 jaar















