KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

*Dit pas die spul brandstigters en terrorisme soos 'n handskoen om nie te gaan eksamens skryf nie.   Dit is niks anders as terrorisme en saakbeskadiging nie net omdat daar nie 'n dans gaan wees nie.   Gaan hul ouers huil as hul eie huise afgebrand word of sal ouers opstaan teen hierdie radikale elemente wat alles… Continue reading KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

Bush-fires – Arson (deliberately)

  Volgens die een artikel in DailyChrenk het die getal individue in Australië wie se brandstigting tot die huidige boskrisis bygedra het, meer as 200 geword en word dit omskryf dat dit nie as teenargument is vir "klimaatsverandering" (wat myns insiens nog moeiliker bewysbaar is - waaraan word "klimaat" gemeet?      Die meeste mense… Continue reading Bush-fires – Arson (deliberately)