Minsk verdrae nooit nagekom

*Sekere provinsies in die Oekraïne het al vir jare hul hoop en waarskynlik gebede geplaas om selfbeskikking te verkry.   Daar was ooreenkomste gesluit waar die provinsies se burgers aan referendums (2014) aan deelgeneem het.  Die Minsk-ooreenkomste was 'n reeks internasionale ooreenkomste wat onderteken is en probeer het om die oorlog teenoor hierdie mense in die… Continue reading Minsk verdrae nooit nagekom