Noga’s dorpie: KAS

*

Die Koöperatiewe aansporingskema (KAS) is ‘n swart bemagtigingskema en daar is heelwat multi-kultuur organisasies en besighede daarby betrokke.   Hulle is onder andere  AfriForum, Pioneer, Saai, Agri All Africa (AaA), Purposely Ignited, Boschveld Free Range Chickens, Agrico en Laeveld Agrochem het hande geneem met die Boiphitlhelelo Koöperasie om ‘n gesamentlike landbou-ontwikkelings projek by Noga’s Post-dorpie Thaba ’Nchu aan te pak.  Hierdie is maar een van …

VARIOUS STAKEHOLDERS TAKE HANDS TO MAKE JOINT AGRICULTURAL DEVELOPMENT  PROJECT A SUCCESS - Afriforum

*

Hoe werk sulke skemas wat deur die ANC begin en geskep is:

Die vereistes daargestel is om Swart bemagtig te wees en te ondersteun.

Die Koöperasie-aansporingskema (KAS) is ‘n 90:10 kontanttoelaag vir geregistreerde primêre koöperasies. ‘n Primêre koöperasie bestaan uit vyf of meer lede wat histories benadeelde individue is.

Die doel is om die vatbaarheid en mededingendheid van koöperasies te verbeter deur hul besigheidskoste te verlaag deur middel van ‘n aansporingsprogram wat Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging ondersteun.

https://www.gov.za/af/services/business-incentives/co-operative-incentive-scheme-cis

Die Boiphitlhelelo Koöperasie is in 2017 gestig om voordeel te trek uit die een-huishouding-een-hektaar-program van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling. 36 huishoudings het oorspronklik by die koöperasie aangesluit en onder leiding van Kgosatsana (Prinses) Gabo Moroka, tradisionele leier van Noga’s Post dorpie, het dit reggekry om op eie inisiatief ‘n bykomende 20 hektaar mielies en groente te plant bo en behalwe die 36 hektaar wat deur die departement geplant is. gedurende die 2019/2020 plantseisoen. Gemeenskapslede het ook kos uit hul eie tuine geproduseer. Die groente en mielies wat geproduseer is, het die beskikbaarheid van voedsel in die gemeenskap verseker gedurende die moeilike maande van inperking.

VARIOUS STAKEHOLDERS TAKE HANDS TO MAKE JOINT AGRICULTURAL DEVELOPMENT PROJECT A SUCCESS

*

Die SEB wetgewings is reeds sedert 1997 in bedryf met as doel om die blanke minderhede totaal en al weg te hou van die ekonomie en vooruitgang te bekamp.   Dit is in die grondwet ingeskryf om deel te vorm met die sogenaamde ‘opheffing’ en vorige benadeeldes, wat nie regtig die geval  is nie.   Daar word altyd vir almal uitbasuin dat swartes nooit stemreg gehad het, wat ook leuens is.  Daar was amptelike stemreg in al die ou Tuislande en Reservate gewees.  Daar word net altyd een kant van die verhaal vertel, nie die anderkant dat daar duisende blankes steeds sonder werk sit, veral as gevolg van swart bemagtiging.

Voor 1994 was daar tientalle maatskappye en grensbesighede asook nywerhede in al die ou Reservate of Tuislande opgerig, waar hierdie swartes geleenthede gehad het en nie dit benut het nie.  Hulle is selfs opgelei in hul werksomstandighede.   Daar was wel diegene wat dit benut het en selfs kwalifikasies in die universiteite en ander instansies verkry het.

*
Onder die vaandel van swart bemagtiging… oral gaan stemme op hulle het nie grond nie en heeltyd moet blankes aanhoor hoe het ons hulle grond gesteel.

Daar word beslis  gedoen om die massas se neseiertjies, regdeur die land, onder dekmantel van ‘grondhervorming’ en regstellende aksie, swart bemagtiging asook grondeise saam met die duisende tradisionele khoi san , griekwa en swart leiers.   Grotendeels al hierdie gebiede bied slegs kommunale gebiede aan die grondeisers.

https://www.finfind.co.za/funder/e1866b94-d5ac-43fa-b621-5ceff629d578

*

2019

Die skema bied ‘n minimum van R400 000 en ‘n maksimum van R1. 5 miljoen in befondsing aan elke koöperasie.

https://www.vukuzenzele.gov.za/funding-scheme-co-operatives

*

KAS WAS REEDS IN 2005 INGESTEL

Van die maatreëls sluit in die totstandkoming van die Koöperatiewe Aansporingskema (CIS) as deel van die regering se Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (BB-SEB B-BBEE) WETGEWING,  soos uiteengesit in Wet 53 van 2003.

Ingevolge die Wet is die kodes van goeie praktyk vir BBSEB-ondernemings word in drie kategorieë verdeel, naamlik: generiese ondernemings met ‘n jaarlikse omset groter as R50 miljoen; kwalifiserende klein ondernemings met ‘n jaarlikse omset tussen R10 miljoen en R50 miljoen; en vrygestelde mikro-ondernemings met ‘n jaarlikse omset van minder as R10 miljoen. Elkeen van hierdie kategorieë het ‘n ander stel metingskriteria.

https://www.tandfonline.com/doi/full/10.1080/23322039.2018.1545740R10 miljoen. Elkeen van hierdie kategorieë het ‘n ander stel metingskriteria.

http://www.investmentincentives.co.za/enhancement-competitiveness/co-operative-incentive-scheme/

WIE WORD BEVOORDEEL HIER MET SWART BEMAGTIGING, EN MULTI-KULTUUR ORGANISASIES STEUN DIT 100%

http://www.dsbd.gov.za/?page_id=1220

*

‘Wit nasionalisme meot verwerp en teengestaan word’

Afriforum – Wit nasionalisme word verwerp en moet teengestaan word

*

Communism

Development of One Plans – Ramaphosa

>

*

Kommunisme en een plan : 2019

Development of One Plans – Ramaphosa

Rassisme en diskriminasie teenoor Blankes

One Household One Hectare – Committee Parliament

KAS – CIS -Afriforum-Pioneer-Saai-AaA- Agrico-Boiphitlhelelo – Noga’s Post village

Ou Tuislande en Kroongebiede, Reservate word na 1994 meestal Trust en CPA’s genoem

(korporasies)

Trustgebiede – Tuislande – Reservate

Een gedagte oor “Noga’s dorpie: KAS”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s