KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

*Dit pas die spul brandstigters en terrorisme soos 'n handskoen om nie te gaan eksamens skryf nie.   Dit is niks anders as terrorisme en saakbeskadiging nie net omdat daar nie 'n dans gaan wees nie.   Gaan hul ouers huil as hul eie huise afgebrand word of sal ouers opstaan teen hierdie radikale elemente wat alles… Continue reading KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig

Wallmannstal military vehicles on fire

Dis skaars 4 jaar uitmekaar en net te toevallig, met miljoene rande se skade later, word dit weer eens herhaal, alles waarvoor belastingbetalers moet opdok of versekeringspremies.  Is die Kubane reeds hiervoor betaal om van die voertuie te herstel?   Waarvoor, as ons self meganiese persone het wat dit kon doen?  By wie is al hierdie… Continue reading Wallmannstal military vehicles on fire