KanyeKanye hoërskool deur brand vernietig



*
Dit pas die spul brandstigters en terrorisme soos ‘n handskoen om nie te gaan eksamens skryf nie.   Dit is niks anders as terrorisme en saakbeskadiging nie net omdat daar nie ‘n dans gaan wees nie.   Gaan hul ouers huil as hul eie huise afgebrand word of sal ouers opstaan teen hierdie radikale elemente wat alles om hulle wil vernietig.   As hul planne omvergegooi word om nie te gaan dans nie of daar nie aan hul eise voldoen word nie, brand hulle  eerder die skool af.   Dit gaan eerder oor die komende eksamens as oor die dans.   Die KanyeKanye Hoërskool  is glo deur ontstoke leerlinge aan die brand gesteek nadat skoolbestuur hul matriekdans verlede week uitgestel het.     Dit is en bly sabotasie.

School furniture was left destroyed by fire allegedly set by angry pupils over the cancellation of matric dance. Photo supplied.



*

Dit kon waarskynlik voorkom gewees het indien daar sekuriteit teenwoordig was, maar indien ouers en families hul pligte nakom sal dit nie gebeur nie.  Hierdie is een van ‘n paar duisend skole wat al afgebrand het na 1994.  Hul tipe van radikale aksies is hul kultuur en tradisies – brand af en vernietig.  En dan kla baie van dieselfde volke hulle het geen geriewe vir skole nie.

Gemeenskappe kan ook nie altyd verantwoordelik gehou word as daar radikale elemente en brandstigters teenwoordig is nie. 

Dink net hoe sou ‘n funksie ontaard het as dit wel plaasgevind het.  Hiermee word bewys hoe sekere kinders opgevoed word.   

Hulle is nie daar om te leer nie, maar om eerder net onthaal of vermaak te word om hulself te geniet.   Indien kinders nie hul plek ken nie, gebeur sulke dinge en dit plaas druk op die gemeenskap se kinders wat eksamens moet gaan skryf waar geen skool is nie.   Waar is hierdie kinders se ouers en familielede?



*

Die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement het die afbrand van klaskamers by die Hoërskool Kanye Kanye in eDumbe in die noorde van die provinsie veroordeel.    Die skool het gedeeltelike skade opgedoen nadat onbekende aanvallers die naweek dele van die skool aan die brand gesteek het op die vooraand van die begin van matriekeksamen.

Dan word ons konserwatiewe Boere, Afrikaners en blanke kinders geforseer met hierdie tipe van opleiding en blootstelling aan terreurdade.



*

VERWANTE INLIGTING

Daar is heelwat skole geplunder, afgebreek en afgebrand toe daar inperking was, maar waarskynlik baie meer wat nooit deur die media gepubliseer is nie.  Waar was die kinders se ouers toe dit plaasgevind het?

 
  • Oos-Transvaal – 73; 
  • Gedeeltes van Transvaal (Gauteng) – 67;
  • Wes-Kaap – 57; 
  • Noordwes – 55; 
  • Noord-Kaap  – 39; 
  • KwaZulu-Natal – 34; 
  • Noord-Transvaal – 30; 
  • Oos-Kaap – 26; en
  • Vrystaat – 16


SA Education failed

Discipline at schools – South Africa

Vandalism and Violent protest actions at schools and infrastructure South Africa

Schools – stolen laptops Gauteng

Schools torched in South Africa

Damaged Schools in South Africa – lockdown

ONLY SOUTH AFRICA  –  962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown

Schools disappeared within 3 weeks – two months: Eastern Cape

Capricorn TVET college students


*


 





Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s