How many blacks receive the B-BBEE benefits in South Africa? Black empowerment is only for a few elites. How many of them are immigrants. Look at the mining sector as well - who are involved in the sector? No census was done and some of those articles are "speculation" - we are now,… Continue reading B-BBEE legislation : so-called mandate
Kategorie: B-BBEE
Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation
* Die Chinese is volgens die hofuitspraak van 2008 geregtig op swart bemagtiging en moet ingesluit wees in "voordele" soos die ander volke. Gedurende hierdie jaar het die Suid-Afrikaanse Hooggeregshof in Pretoria beslis dat die Suid-Afrikaanse Chinese gemeenskap "swart" is in terme van Gelyke Indiensneming en Breë-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging. *Dit was die resultaat… Continue reading Swart bemagtiging – Chinese – B-BBEE legislation
Ramaphosa voorlegging: Commission
Tydens 'n parlementêre portfolio komitee het Ramaphosa sy swart bemagtiging voorlegging op 13 September 2000 gedoen. Hy is die voorsitter en drywer van swart bemagtiging teenoor blankes. Swart bemagtiging wetgewing sluit blankes uit alle werksgeleenthede uit. B-BBEE legislation excluded whites from the economy and businesses. Black Economic Empowerment (BEE) is racially selective legislations launched by the South… Continue reading Ramaphosa voorlegging: Commission
Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie
* Dit is gedurende 2000 berig. Ramaphosa, die huidige president van Suid-Afrika, was voorsitter van die Swart Ekonomiese Bemagtigingskommissie, wat gehelp het om Suid-Afrika se breë-gebaseerde bemagtigingsbeleid te vestig. Dit het reeds in 1989 begin waar liberaal verligtes dit voorgestel het in Dakar, buite ons land se grense. Nie almal is op hoogte van sake… Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie
Ramaphosa : B-BBEE
Hoe het Ramaphosa so gou opgang gemaak? Maar hy was ook die drywer om ons te vernietig in sy kommissie, met die steun in die huidige Parlement. Liberale blanke vennootskappe uit die verlede... en swart bemagtiging read also more background CYRIL RAMAPHOSA SUID-AFRIKA *** In Anthony Butler’s 2007 biography, titled Cyril Ramaphosa, the former union… Continue reading Ramaphosa : B-BBEE
Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)
Nasionale Aksie Plan - Duidelik kom die regering ook nie hul eie defnisies na oor diskriminasie en rassisme, of om dit te voorkom met hul wetgewing wat teen ons diskrimineer. Swart bemagtiging (B-BBEE) is beslis rassisme en diskriminasie en dis verseker 'n skending van elke blanke se mensereg in Suid-Afrika. Alle swart bemagtigingswetgewings is nog… Continue reading Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)
In ruil vir kontant
Ruil transaksies: Kontant verruil om iets te koop of te besit. Daarteenoor is daar die bakhand bestaan - die grootste sondebokke is die regering wat dit toelaat omdat hulle so geleer is. Dit sluit al die miljoene immigrante uit Afrika in wat dieselfde verwagtinge koester. Daar is slegs 'n handvol wat duur betaal, meer as… Continue reading In ruil vir kontant
Ramaphosa “lackadaisical”
Mens is nie verbaas om die afbrekende vuur uit 'n president van 'n land waar te neem nie. "Lackadaisical" ... dus kan hy net van homself en sy eie regering praat vir die mislukking van 'n land waar niks meer funksioneer nie. Ironies is bykans alle ministers swart soos hy, kantore van departement… Continue reading Ramaphosa “lackadaisical”
Regstellende aksie – B-BBEE
* Onteiening van blankes se eiendomme is een deel van die swart bemagtiging wetgewing en regstellende aksie - dit bly 'n internasionale misdaad en is skending van menseregte. Die Boere volk se regte wat hul grond onder dwang moes prysgee aan die "unie van Suid-Afrika" onder Britse heerskappy. Die Vredesverdrag van 1902 is duidelik dat… Continue reading Regstellende aksie – B-BBEE
Zimbabwe (SA volg)
Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word? Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe? Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is? Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)
SA Swart bemagtiging B-BBEE
* Black empowerment, affirmative action, and expropriation of properties are laws that have been applied to the Boer people and whites since 1994. Legislation that is promulgated in South Africa has a whole procedure that must be followed before it is implemented. Black empowerment and affirmative action, as well as expropriation of properties, are not… Continue reading SA Swart bemagtiging B-BBEE
Swart bemagtiging – B-BBEE
Nog 'n brokkie oor swart bemagtiging op die militêre gebied alles teen die blankes gemik. Gaan werksgeleenthede en selfs die agteruitgang nog groter word wat dit tans is. Swart bemagtiging - B-BBEE wetgewings is niks anders as diskriminasie en rassisme nie. Dit tas elke blanke se menswaardigheid aan en vernietig ons toelating met enige werksgeleentheid,… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBEE
Grondhervorming Land reform
* Dit is 'n tydjie gelede ... Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) beskou. Hulle kou klippe om grond af te neem sodat regerings en organisasies die minerale kan… Continue reading Grondhervorming Land reform
Ramaphosa and his Madiba magic
Die een wil swakker wees as die ander. As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype. Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE. Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic
Swart rassisme : Jeug / Racism
* 'n Regeringsprogram of inisiatief was onlangs geloods vir werkloosheid onder die jeug, maar dit sluit spesifiek BLANKES hierby uit. Konserwatiewe Afrikaners en Boere is nie by enige regeringsplanne ingesluit nie, weens die kleur van hul vel. 'n Rassistiese plan net soos al die ander wetgewings wat deur Parlement hardloop en wat nie gou… Continue reading Swart rassisme : Jeug / Racism
Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede. Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all. Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights
Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Op 4 Oktober 2018 het Ramaphosa by die werkloosheidsberaad gevra dat Suid-Afrika eerste gestel moet word en versoek dat Suid-Afrikaners plaaslike produkte koop. Suid-Afrika se blankes is sedert 1994 uit die ekonomie met swart bemagtiging (B-BBEE) gevoeter en dan word daar verwag dat ons blankes plaaslik moet koop. Dus - blanke burgers, by wie is… Continue reading Suid-Afrika Eerste (first) – Ramaphosa
Gemaskerdes en Opregtes
Heelwat blankes wat voorgee hulle gee om oor moorde, aanvalle en verkragtings van ons blankes in stede of op plase, is soms moeilik om te onderskei tussen die Opregtes en die ander wat 'n gemaskerde beeld dra om hulself en hul eie sake en selfs sakke te bevoordeel. Dus word die realiteit ingespan vir die… Continue reading Gemaskerdes en Opregtes
RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Ramaphosa, het in November 2017 verklaar: "We condemn the farm killings that continue to take place in our country, Because we can never justify any form of taking of life. The farm killings must be brought to an end" - what end? Een oomblik erken hy die moorde en leef verder in ontkenning. Natuurlik sal… Continue reading RAMAPHOSA ON HIS MISSION
Gemaskerdes
Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte. Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe, wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien. Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes















