Illegal electrical connection – theft and corruption

Hierdie is net nimmereindigende skades en 'n druppel in die emmer, wat aan ons die gebruiker veroorsaak word.  Vir elke beurtkrag word huishoudelike toerusting beskadig.   Dus, wat gee hierdie Eskom base om as hulle waarskynlik ook 'n groot hap kry uit die onwettige bedradings, want dis mos die belastingbetaler wat hiervoor moet betaal en opdok. … Continue reading Illegal electrical connection – theft and corruption

Advertisements

Sakelui en Eskom – Small businesses

Met die verkiesing op hande, is het die regering besluit ligte sal aanbly, en as Eskom opdeel, nugter alleen weet hoe, want meer mense gaan 3 afsonderlike maatskappye op hoë vlak bestuur. Nog meer en wyer korrupsie wat kan plaasvind. As daar tans nie teen enige korrupsie opgetree word nie, wat is die kanse as… Continue reading Sakelui en Eskom – Small businesses

Strangled Eskom “PYRAMID SCHEMES”

Praat van deurmekaar en nog erger is al die geld wat vir jare "oorbetaal" is, aan wie en om wie te bevoordeel uit die Eskom en selfs ander SOE sages wat "bankrot" speel.   Is die spul regtig bankrot of is daar regtig fout met al hierdie kragstasies wat triljoene kos? WHAT ABOUT THE 2015 ENGINEERS… Continue reading Strangled Eskom “PYRAMID SCHEMES”

Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)

Wie is die rassiste in Suid-Afrika en word daar slegs teen die blanke minderheid gediskrimineer - dit is ooglopend, regering, hul ondersteuners sowel as verskeie politieke partye wat die wetgewing ingestel het. All parties, inclusive the liberal whites of Dakar and FW de Klerk and the Broederbond, created this situation together with the ANC-DP-DA-EFF-ACDP-FF+ and… Continue reading Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)

Eskom – “new plans from Ramaphosa”

During his State of the Nation Address on 7 February, Ramaphosa announced that Eskom would be unbundled into “three separate entities – generation, transmission and distribution”. These would all be established “under Eskom Holdings”.  This announcement has been a long time coming. It was first proposed and formalised 20 years ago in the country’s 1998 White Paper on Energy… Continue reading Eskom – “new plans from Ramaphosa”