TAX (expatriates)

During 2017 the  National Treasury and SARS announced to consider major changes in the tax exemption on South African expatriates.   The legislative amendment is  set to come into effect on 1 March 2020.   It states that South African tax residents abroad will be required to pay tax to South Africa of up to 45% of their foreign employment income, where it exceeds the R1 million threshold.

Related image

“SARS amendments already implemented in preparation of the foreign income tax law change come March 2020 are as follows”:

  • SARS Interpretation Note 16 (Issue 2) – released February 2017 – Section 10(1)(o) test
  • SARS Interpretation Note 3 (Issue 3) – released 20 June 2018 – Ordinarily Resident test
  • SARS Interpretation Note 4 (Issue 5) – released 03 August 2017 – Physical Presence

SARS concerned about expatriate non-compliance

Claudia Aires Apicella, head of Financial Emigration at Tax Consulting SA said that research provided by Treasury and SARS showed that the majority of South African passport holders and permanent residents have simply left the country – without formalising their financial affairs.   “This has prompted not only a law change, but also a stated SARS tax audit focus on those expatriates who have left and simply decided to ignore their taxes,” she said.

“While some did not consider it necessary to submit tax returns in South Africa, others submitted zero tax returns to SARS.   “In some cases, individuals even indicated that they were unemployed on their tax returns while earning expatriate salaries,” she said.   While many expatriates may hope that SARS will drag their feet, the 2017/18 South African tax return already included targeted questions dealing with expatriate tax status, Apicella said.

“The questions may appear innocent enough, but we have seen this trigger an automatic verification or audit process.   “Where the question is marked false, this is a criminal offense, thus creating an even more serious problem,” she said.

***

Is daar ander oplossings?

Die grootste redes hoekom burgers van die land ander heenkome soek in ander lande, is meestal werkloosheid en onveiligheid.   Die regering doen ontsettend min om burgers hier te hou, en gaan nie juis uit hul pad om misdaad minder te maak nie.   Swart bemagtiging wetgewing is een van die grootste oorsake teen werkloosheid onder ons blankes en dan om nog meer voorsiening te maak vir die beter onveiliging is nie altyd die oplossing nie.  Die regering verdien ‘n groot hap uit misdaad in Suid-Afrika.  Blanke burgers is genoodsaak om elders inkomste te verdien.

Om te verhuis en te kwalifiseer om in enige land in te gaan is beslis nie ‘n goedkoop opsie nie.       Staatspensionarisse en sosiale toelae is regtig nie eers ‘n inkomste nie en het dit tyd geword om te kyk, wat dit kos om ‘n misdadiger in ‘n 5 ster tronk aan te hou en dit opweeg teenoor burgers wat hierdie land help bou het.   Sou die omstandighede beter gewees het in Suid-Afrika sou daar ook nie ‘n groot uittog gewees het nie.

Die dag wanneer ‘n burger probeer om ‘n ander heenkome te soek, moet al hul besittings of weggegee word of teen die helfte verkoop wat dit werd is.  Om net ‘n eiendom te verkoop en met die helfte tevrede te wees, is nie altyd ‘n goeie ding nie, enige land waar ‘n nuwe tuiste geskep word, is daar behuising, vervoer, ander skool en opvoeding, klerasie en ander uitgawes ter sprake.   En in die nuwe land is daar ander nuwe belastingverpligtinge wat ook hierop wag.

Eintlik behoort elkeen wat verhuis weens misdaad en werkloosheid,  en veral weens swart bemagtiging hierdie regering te dagvaar vir inkomste wat verloor word.   In beide gevalle is dit oorsake buite die burger se beheer en is die regering direk hiervoor verantwoordelik.

Daarom moet ons as volk ook kyk na ander en beter opsies wat beskikbaar is, of ons kan werk daarvan maak om dit meer doeltreffend in ons guns aan te wend.  Dit is om direk by ons volkseie besighede te koop of te versprei, beter maandelikse markte hou en koop direk van die boer sy voedselproduksie.    Die wat kan, werk aan opleiding in al die betrokke rigtings en gee eie volkslede geleentheid wat nie werk het nie.    Veiligheid kan beslis ook baat hierby. Werk aan die opsie van onafhanklike gebiede waar ons in die meerderheid is – ons het ‘n internasionale reg tot selfbeskikking.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s