Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)

All parties, inclusive the liberal whites of Dakar and FW de Klerk and the Broederbond, created this situation together with the ANC-DP-DA-EFF-ACDP-FF+ and others.  During the year 2015 Eskom declare to decrease its white employees by up to 3 400, despite having shed more than 10 000 white staff since 1994.   That is why Eskom is “socalled” down or was sabotaged, but who believed that after so much money were spent and it was up and running?   Most of the other SOE’s are in the same position.

SWARTBEMAGTIGING TAAL EN KULTUUR

Wie is die rassiste in Suid-Afrika en word daar slegs teen die blanke minderheid gediskrimineer – dit is ooglopend, regering, hul ondersteuners sowel as verskeie politieke partye wat die wetgewing ingestel het.

Eskom soos enige ander staatsinstellings, sowel provinsies,  munisipaliteite en groot maatskappye word direk deur nasionale B-BBEE wetgewing geraak.  Ramaphosa was die drywer van die kommissie, Ministers,  Gordhan, Direkteure , Guptas, Chinese,  FW de Klerk Broederbond, almal name betrokke by die kommunisties gebaseerde grondwet wat ook swart bemagtiging bevat.

Wetgewing is voorafgegaan deur die Dakar en Kodesa.   B-BBEE – AA – kom uit voor 1990.   Wat ‘n treurige dag as mens later uitvind dat die onheil  al in Dakar uitgebroei is deur blanke liberaliste.

Deesdae word daar ook dubbel standaarde toegepas.   Natuurlik as daar swart op swart rassisme is, word dit nie as rassisme gesien nie, volgens ‘n swarte is net blankes rassiste.  Dis ook nie waar nie.   En as daar moord liedere gesing word om blankes uit te wis, is dit nou hul reg om dit te sing.

Die Tuislande wat voor 1994 daar was, is as onheilig en misdaad verkondig, maar dieselfde gebiede daarna is 100% piekfyn.   Hulle is Trustgebiede of CPA’s (grondeise)

Die Zoeloe deel nie hul  Trustgebiede of grondeise met ander swart volke nie, of andersom, of Khoisan deel ook nie hul gebiede of grondeise met ander etniese volke.  Dit is ook ‘n reg, en nie soos voorheen aan die blanke volk toegedig dat dit sogenaamd “apartheid” is en as ‘n internasionale misdaad beskou is.

So is dit in 2015 gedoen en dit het al na 1994 begin…   En so word net nog al meer en meer gesteel en gevra om Eskom te “onderhou”.

Eskom started to reduce the white people, white engineers and artisans.

 

In terms of articles Eskom denies that any of the more than 10 000 white employees who have left the organisation since 1994 were let go for affirmative action purposes.  Forcing experienced engineers out of Eskom on the basis of their race was not only racial discrimination; it is a move that will further damage the country’s prospects of growing the economy and creating jobs. The electricity crisis requires all hands on deck if we are to mitigate its devastating effects on the economy and job creation.  There are various articles about this racist saga.

***

It was already stated in 2015 that South Africa faces a severe skills shortage in the engineering sector. Minister of Science Technology, Naledi Pandor,  stated that despite the high number of students enrolling in engineering each year, South Africa only produces approximately 1 500 engineering graduates yearly – of which only about half go on to practice engineering.  That means the shortage of engineering professionals means that we don’t have enough practitioners available for ongoing work.   And that is the same on all the other levels – hospitals and health as well. 
Most of political parties today as well as immigrants referred to the poverty and inequality that Apartheid created, but  really, there were more jobs created in that time within that homelands as well.     Most of the top positions in homelands, the traditional leaders, were paid by the  government of the time.   There were industries build.  Some people must do really a little bid of reading what happened during that times between 1948 and 1994.  
It was also reported in the media that Eskom’s top 10 officials received almost R11 million in bonuses in 2014 with their salaries was over and above their salaries of R32.7 million.  
One article also stated that load shedding started in 2008 and Eskom executives were called to pay pack the estimated R63 million they have been rewarded with.    The Chairperson of the Portfolio Committee on Public Enterprises, Dipuo Letsatsi-Duba was requested that she summon Minister Brown to appear before the Committee to explain why the executives received incentive bonuses even as they were presiding over the collapse of the company.  
https://businesstech.co.za/news/general/82765/eskom-executives-score-r11-million-in-bonuses/

***

Were those the same “executives” that planned this whole black hole in Eskom with the assistance of the government (SOE’s are part of government – STATE OWNED)?
State-owned power utility Eskom paid its top executives a total of R60 million in the 2014 financial year, up from R57.4 million the year before.   Over 40% of this amount – R24.4 million – was paid to the group’s top 3 executive directors.   Former chief executive Brian Dames, who left the utility at the end of March 2014, took home a pay package of R15.4 million – the highest salary paid by the company in more than a decade.   This was up from his R8.5 million salary in 2013.   

On Wednesday, 20 August, it was announced that current director general of Public Enterprises, Tshediso Matona, would succeed Dames in the role.  Financial director, Tsholofelo Molefe, received pay totalling R3.2 million, and former financial director Paul O’Flaherty took home R5.9 million.   In June, Eskom reported a net profit of R7.1 billion for the year ended March 2014, up from R5.2 billion in the previous year.   However, earnings were significantly less than the R12.2 billion reported for the six months ended 30 September 2013.

WHY DID ESKOM NOT TAKE ACTIONS AGAINST PEOPLE THAT REFUSED TO PAY – WHO ARE PLAYING THE GAMES HERE?  WHAT HAPPENED TO ALL THOSE MONEYS?   ALL THOSE ARE STEALING PUBLIC FUNDS – LOOK AT THE “NAMES

Municipalities around the country owed Eskom R10.8 billion at the end of June, according to Co-operative Governance Minister Pravin Gordhan – and according to Public Enterprises Minister Lynne Brown, the group needs to find R250 billion or it could get cut to junk credit status.   Nersa also recently approved the regulatory clearing account (RCA) for Eskom, allowing it to recover R7.8 billion in revenue – a measure which could see electricity prices climb by as much as 14% in 2015.
Eskom initially sought approval to recover R18.3 billion.   Eskom declared four power system emergencies during the year. On 6 March 2014, after having declared an emergency, Eskom had no choice but to implement load shedding for the first time since 2008, while to-date, the power situation on a national level remains strained.   According to Reuters, the utility is in talks with a number of banks for a secured syndicated loan of up to $1 billion.

https://businesstech.co.za/news/general/66504/eskom-executives-pay-tops-r60-million/

**

“City Power in turn pays Eskom on or before the due date which is a practice that is done in the normal course of doing business.”    Eskom said municipalities owed it a total of R11.4bn at the end of last month, but only R2.7bn of that was in arrears.   It was responding to questions on reports that municipalities around the country owed Eskom R10.8bn at the end of June this year.   This total was given by Co-operative Governance Minister Pravin Gordhan earlier this week in a written reply to a parliamentary question.    In his response Gordhan said the biggest debtor was City Power, which owed R1.075bn.   Xulu dismissed reports that City Power was in arrears.   “These media articles misrepresented the facts and created a false perception that City Power was in arrears. The utility makes its monthly payments to Eskom on time every month,” said Xulu.
https://businesstech.co.za/news/general/65836/city-power-denies-r1-08-billion-eskom-bill/

***

Regstellende aksie en swart bemagtiging is wetgewing wat deur verskeie politieke partye saamgestel en afgekondig is teen die blanke minderheidsparty.   Dis die politieke partye wat die grootste rassiste in die land is – daar is geen demokrasie nie.    Demokrasie onderdruk nie burgers nie.

Ons grootste probleem wat die ANC – SAKP – DA – COPE – IVP – ACDP en ander politieke partye, al is enige van die partye soos die VF+ in koalisie met hierdie spul, is almal deel van hierdie hele klugspul en ondergang.   Die alewige verwysing dat swartes benadeel was tussen 1961 tot 1994 ken beslis nie hul eie geskiedenis waar daar vele werks geleenthede vir ons almal, tuisland burgers inkluis geskep is.  Daar word net ‘n stok gebruik en dis “aparthate” om ons blankes mee te slaan, maar is omdat diegene al so gebreinspoel is met hul eie obsessie oor blankes, dat dit al taal is wat hulle ken.

Die groot probleem is dat hierdie mense so gebreinspoel is die blanke en oor die vals  apartheid wat deur liberaal verligte blankes geskep is, dat slegs daardie slawe dit glo, want die Britte het die “apartheid” ingestel saam met swart en ander leiers, reeds sover terug as 1854.   Weer eens domineer die Britte in al hierdie ondergange.  Shepstone beleid.  Lancaster beleid.

Heelwat Duitse organisasies finansier direk Swart bemagtiging al vir 25 jaar en pleit vir ‘n eenheid van “reënboognasie”.   Dis ook hulle wat praatjies kom lewer het aan die grootste politici leiers in parlement wat handel oor koalisies en hoe om kommunisme te bevorder.

Moenie vir een oomblik dink Duitsland se kommunistiese pogings is suiwer of demokraties nie – let op hoe hul hul eie land regeer.  Veral hul immigrasiebeleid in EU lande spreek vanself wat hulle op ander EU lande afdwing.

Verskeie EU lande finansier prysgelde  wat uitgedeel word indien immigrante uit Afrika of elders hier kom vestig  “sonder probleme”.

Hoe weet ons regtig wie al hierdie “immigrante” is en wat hul doelwitte is.   Lui aanvalle en moorde ‘n klokkie?  Lui protesaksies ‘n klokkie?

Dis feite.   Lede van parlement sit op die groen stoele, geborg deur ‘n paar internasionale en bekende regerings sowel die hoofnar George Soros en sy medehelper Lord Renwick.  Hy het mos nie verniet ‘n boek oor SA geskryf nie.  Hulle almal is meestal betrokke ook by lande soos Zimbabwe se ondergang.   Minerale speel ‘n groot rol hier, want wie beheer minerale en die ekonomie wat ondergaan?  Heelwat militêre basisse word opgerig.

***

Terug by ESKOM of ek is nie dom nie … dis ook duidelik dat al hierdie vele staatsinstellings dieselfde pad loop – of dit nou Ponzi of Pyramide skema’s is waarin ons belastings en korrupsie in verdwyn, is debateerbaar.

Daar is feitlik nie een SOE wat nie bankrot is nie en dan wil die ANC, SAKP,  Gordhan steeds publiek manipuleer saam Ramaphosa met hul 3 ekstra maatskappye skep binne Eskom – dus nog meer uitgawes en meer topposisies.  En sonder ‘n steen sal dit gebeur, want wie het swart bemagtiging gekeer sedert 1994 – nie die Vryheidsfront plus of Cope nie – niemand nie, want almal hardloop saam en sit gemaklik op die groen stoele – dis geen demokrasie nie maar kommunisme.

__

Kommissie

Dit is 2015 en selfs voor dit waar ons probleme begin het.  Rassisme en diskriminasie het in Dakar begin, dis oorgedra aan Ramaphosa om tot uitvoer te bring.  Regering ANC het ‘n kommissie aangestel wat deur Ramaphosa gelei is, wat gemaak het waar ons vandag is.   Dis die blanke spul elites, liberaal verligte blankes, die biljoeners” van die huidige ANC en elkeen wat voordeel trek uit rassisme en haat teenoor die blanke in Suid-Afrika.

Alles met die finansiële hulp van George Soros, die lords daar uit Engeland, Lord Renwick,  Guptas,  Brics lande en kommuniste wat SA se Parlement befonds sowel as die kommunistiese onderhandelde grondwet.

Die kommunistiedse Grondwet beskerm niemand nie – dis ‘n FW-ANC-SAKP dokument – enige iemand wat dit steun, is deel van die fw de klerk onderhandelings en dra by tot ondergang.

Alles was netjies vooraf beplan die dag toe die Broederbonders begin onderhandel het want van hulle was deel van die vorige regime in top posisies.  Al hierdie swartes en ander etniese volke wat heeldag “demokrasie” uitbasuin, dink die ANC beteken vir hulle iets – hap na pap wat lankal reeds op die grond is.

7 gedagtes oor “Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s