KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op BOERE en vertrap hulle. Selfs regerings, het vir dekades na 1996 ooreenkomste met dieselfde kommunistiese regerings aangegaan en hulself so bevoordeel. Die Boere volk word beskou as gemors en vuilgoed wat nie in Suid-Afrika hoort nie, maar dis hulle wat sorg dat meeste… Continue reading Eerste word Derde – First became Third
Kategorie: Trustgebiede/kommunale grond (ou Tuislande) (Grondeise) /Trustlands/CPAs (old Homeland) Land claims
Minerale regte, belasting en regering
* Betaal is die "wet van Transvaal". Dis nie net in Transvaal waar belastings gehef en betaal word nie. Die hele land betaal dubbel en dwars belastings wat uitermatig hoog is. Eintlik teveel, veral as die minerale aan die een kant geweeg word met die handjievol belastingbetalers, wat meestal niks van die rykdomme deel nie. … Continue reading Minerale regte, belasting en regering
Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
* Heelwat weet dat wyle Dr Verwoerd van alle kante af beskuldig word dat hy "apartheid" veroorsaak of begin het. Die media haal dit soms neerhalend aan, in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde "apartheid"(aparthate). Wat het Dr Verwoerd dit genoem? Luister… Continue reading Goeie buurmanskap Dr Verwoerd
Blankes en die sogenaamde apartheid
Black South African: Stop demonising the white man in South Africa - read more about this article in 2014 - by Daniel Lotter of Front National (2014) . Knowing oneself and admitting to your own shortcomings is in all probability the most challenging aspect of being human. To those of us with the inherent incapability… Continue reading Blankes en die sogenaamde apartheid
Ramaphosa: Land restitution NCOP
Steun aan die Mosie van die EFF wat ingedien is - die voorlopers van die rewolusie van ANC se radikale beleid - Charter 1955. Nêrens word enige iets genoem van die miljoene immigrante wat in die land is, ook afhanklik is van voedsel en gratis op grond bly, meestal landbougrond, rondom stede en dorpe wat… Continue reading Ramaphosa: Land restitution NCOP
Ramaphosa : land restitution
* HUMAN RIGHTS VIOLATIONS: 'Your time is up' - South Africa sets the date on which the country of whites will be taken. - 31 March 2019. The Adhoc committee do have time until this date to complete its work. South Africa has set a date when the much-criticized expropriations of land can begin after… Continue reading Ramaphosa : land restitution
Buthelezi and land expropriation
* As a citizen of South African, can a person then ask the Zulu and other peoples to give then their (Ingonyama) trustlands or Crownlands, as well as all landclaims, thusfar registered as CPA or Trustlands to the ANC or to the next rulers - possibly the Chinese. It will be without compensation and… Continue reading Buthelezi and land expropriation
Eiendomsreg – property rights
Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke. Watter waarborge is daar vir een van ons blankes? Swart bemagtiging duur voort. Afskaffing van Afrikaans duur voort. Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights
Suid-Afrika – South Africa
Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur - en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor. Moenie glo nie - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen? Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land. Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa
ANC and land reform Ramaphosa
GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm. Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is. FW kan homself op die skouer klop. Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa
ANC and Communism in South Africa
* The A N C is a liberal MOVEMENT back-up by the liberal whites in SA, the West, Brics countries, the british empire, zionism, communism and perhaps all African countries. The ANC political party in SA parliament is not alone in South Africa, stand on various legs (PAC, SACP, Cosatu), financed by liberal organisations. … Continue reading ANC and Communism in South Africa
Segregasie – “Apartheid”
* Daar was nog altyd segregasie ("apartheid") in Afrika - dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente. Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede. Wyle Dr Verwoerd het swart reservate en… Continue reading Segregasie – “Apartheid”
Internasionale reg tot onafhanklikheid
* Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking. Dis egter ook nie goedkoop nie, omdat daar gebruik gemaak moet word van kenners op die gebied op internasionale vlak om ons saak te stel. Eksterne selfbeskikking is onafhanklikheid soos wat die twee Boere republieke was en soos Botswana is. . Ons sal nooit dit… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid
Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Die Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini is al jare in beheer en Trustee van die Ingonyama Trust, wat slegs vir Zoeloes is. Hy hou gereeld en soms jaarliks samesprekings wanneer hy sy zoeloe volkslede bymekaar wil kry of soms as daar kommervrae is - normaalweg sal hy ook sy hoofmanne inlig en raad vra. Sy jaarlikse 'indaba',… Continue reading Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa
Ingonyama Trustgebied (en andere)
* Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal. Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers. Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening. Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)
Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
* Meer as 'n eeu gelede, was daar rekord gehou van al hierdie Reservate/Lokasies en kroongebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms). Dit was net na die verskillende Mfecane oorloë tussen swart stamme en ook khoi san/ griekwas, waar gebiede wat beset is deur swart etniese groepe uit die noorde van Afrika… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate en Kroongebiede
Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
* WYLE DR H F VERWOERD was eintlik 'n baie besonderse en unieke mens en het oor 'n diepere insig beskik, veral in die tydvak waarin hy geleef het. Doen maar moeite, wees geduldig want daar is heelwat inligting vervat in hierdie artikel. Daar is heelwat inligting oor ons verlede, en dit kan… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate
RASSISME – RACISM
Die doel van Swart bemagtiging is om ons blanke volk totaal en al ekonomies te ontmagtig en te vernietig. Die ANC regering se hele beleid en al hul wetgewings, selfs die grondwet is gevul met rassisme en diskriminasie teenoor alle blankes in Suid-Afrika. Dit opsigself is 'n Internasionale misdaad om teen ander volke se velkleur… Continue reading RASSISME – RACISM
Radikale onteiening en GEWELD
* Dreigemente is nie altyd noodwendig net dreigemente nie, nie as daar soveel martelings en moorde onder ons blankes is nie. NIE as daar soveel haat en radikale geweld gepreek en uitgespreek word nie. NIE as ons sien dat daar niks deur owerhede gedoen word nie. Hulle gaan niks doen om ons te beskerm nie. … Continue reading Radikale onteiening en GEWELD
Grondhervorming SA Parlement – 2018
* 'n Geruime tyd gelede was die Mosie in 2018 ingedien in die Suid-Afrikaanse parlement, waarin voorgestel is om veranderinge aan die Grondwet aan te bring rakende die onteiening van grond sonder vergoeding. Daar het publieke vergaderings plaasgevind asook was daar geleentheid gebied vir skriftelike besware wat ingedien is. Heelwat skakeling het… Continue reading Grondhervorming SA Parlement – 2018

















