Ons weet almal wyle Dr Verwoerd word van alle kante af beskuldig dat hy “apartheid” veroorsaak het. Die media haal dit soms neerhalend aan, in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde “apartheid”. Wat het Dr Verwoerd dit genoem? Luister gerus self na video materiaal waar hy homself uitspreek oor die sogenaamde apartheid wat verkeerd verstaan word. Verwoerd het meer vir swartes gedoen as die leiers vandag wat daarop roem wat alles beheer en regeer. Hiervoor is hy vermoor.
Blankes voor 1994, het nie swartes links en regs vermoor nie, daar was ‘n ordelike sisteme in plek, daar was opgetree teenoor terroriste wat bomme geplant het. Mandela het nie vir apartheid in die tronk gaan sit nie, maar omdat hy, sy kaders en MK die stelsels in die land gesaboteer het. Hulle bomme het heelwat mense laat sterf, tot in kerke waar bomme ontplof het. Vandag is dit nie veel anders hoe hulle alles afbrand nie, maar daaroor word niks gedoen nie.
LEES / READ ALSO
SOCALLED APARTHEID
Blankes en die sogenaamde apartheid
DO NOT PUSH YOUR LUCK TERRORISTS
Ongenooide terroriste
FALSE FLAGS AND MUSICAL CHAIRS
“musical chairs” (false flags)
Buthelezi and land expropriation
Andile Mngxitama
Blanke aanvalle en moorde
DECEMBER
Plaasaanvalle en moorde
***
HENDRIK FRENSCH VERWOERD – South Africa’s Greatest Prime Minister
By Stephen Mitford Goodson
2016 Marks the half century that has passed since the brutal assassination of Dr. Hendrik Verwoerd in the House of Assembly, Cape Town, on 6 September 1966. This passage of time not only allows for a new perspective, but provides an opportunity to examine and reassess Dr. Verwoerd’s life and achievements.
Dr. Verwoerd has been unjustly condemned as the architect of apartheid, when it was in fact the official policy of successive Dutch and British colonial administrations. Dr. Verwoerd gave apartheid a new name, a different meaning and dimension and implemented it in a far more humane manner for the benefit of everyone. Separation at social level, mutual co-operation in the economic sphere and scope for the indigenous Bantu peoples to obtain their freedom and independence at their own pace, unhindered by the depredations of the super capitalists and international bankers.
These policies received widespread support throughout all population groups and were a reflection of an economy growing at 6% per annum and a Black unemployment rate of 5%. Amongst Black people Dr. Verwoerd was accorded the highest accolades with the titles of Rapula, the rainmaker who brings the good things in life, and Sebeloke, the protector of the people.
Dr. Verwoerd would not tolerate any interference in the internal affairs of South Africa and it was his determination to destroy the subversive activities of the international money power, which contributed to his demise and the eventual downfall of South Africa. To-day the country is an abject colony of the international bankers and, not surprisingly, experiences the greatest disparity in income distribution in the world.
*
*
*
*
*
WHO WAS STEPHEN MITFORD GOODSON
Listen to the video:
Video: Why the Jewish Rothschilds had to murder South Africa’s Stephen Goodson!
*
http://www.christianlibertybooks.co.za/item/hendrik_frensch_verwoerd
***
Hoe het Dr H F Verwoerd “apartheid” beskryf – daar was nie “apartheid” nie – die liberales het baie leuens wat hulle verf soos dit hulle pas
Daar was aparte gebiede vir volke waarmee elke volk saamgestem het.
Selfregerende state.
Verwoerd het dit ook nie eers apartheid genoem nie, dis die Broederbond manne en liberales wat dit uitgedink het saam hul britse kollegas. Toevallig het die “aparte” gebiede ontstaan in 1854, met die Shepstone beleid, en nie by Verwoerd nie, wat ‘n skewe beeld en wanverdraaide inligting.
Verwoerd het dit goeie buurmanskap ( ‘neighbourliness’ ) genoem
Vandag na 1994 het al die etniese swart en bruin volke steeds hul aparte gebiede, dit was eers reservate, toe tuislande en nou trustgebiede – alles hul keuses, waarmee ek saamstem. Dit kom ooreen met internasionale reg, waar volke oor hulself regeer.
Vandag regeer hierdie tradisionele leiers nie hulself soos in die selfregerings nie, maar is hul onderdanige slawe van die ANC en word gemanipuleer met ANC kommunistiese wetgewing – trust en cpa wetgewing is slegs kommunale regte. Grondeise is onderdanig aan die CPA wetgewing – individuele volke eis ‘n stuk grond, dit word as ‘n cpa geregistreer, maar het slegs lewensreg daarop terwyl anc met die titelaktes sit. Selfregerings was op pad na volle onafhanklikheid vir almal.
Reenboognasie is ons en die spul immigrante wat rondom ons bly, almal uit Afrika of china uit. Hulle bly nie in trust of cpa gebiede nie, maar in die res van SA.
Daar is tans oor die 7.6 miljoen swartes wat reeds titelaktes het van eiendom, dus waar kan ons oor die 80% grond besit, dis snert.
__
good-neighbourliness – different cultures and differences
***
Verseker was H F Verwoerd baie mense vooruit in wat hy gedoen het, en dit met die toestemming van etniese swart leiers en hul ondersteuners.
Reservate wat in 1854 geskep is met die brits beheerde Shepstone beleid het slegs kommunale regte aan swartes toegeken. Dit is ooreenstemmend met die 1994 beleid van die ANC se Trust en CPA wetgewing – waar dit ook slegs kommunale regte is wat toegeken word. Grondeise is onderhewig aan die CPA wetgewing, dit wil se, slegs lewensreg en geen titelakte nie.
Reservate of soms “british crown land” is na 1961 verander na Tuislande wat selfregerings gekry het, waar elkeen hul eie leiers kon kies – hulle het volle stemreg gehad, daar was skole ook gebou na 1955, want tydens uniewording het die britte dit beheer , meestal was dit sendingskole in kerke of op plase.
<>
Bophuthatswana het sover gegaan om hul eie geldstelsel te ontwikkel. Daar was etlike nywerheidsontwikkelings op die grensgebiede, en dit sou nog meer vorentoe gegaan het, maar ongelukkig het die kommuniste ‘n spyker in die wiele kom plaas. Nywerhede is ook so geplaas dat al hierdie werkers goedkoper en makliker by hul werke kon uitkom en daar was opleiding. Van hierdie tuislande het almal ‘n eie weermag en polisie ook gehad asook ‘n nasionale volkslied. Sou ons hulle wou vermoor het, soos baie beweer, hoekom sou die vorige regering al hierdie dinge laat instel het, hierdie mense het geleenthede gekry wat baie min volke in Afrika gekry het. Van hierdie nywerhede word vandag steeds gebruik.
***
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] IS NOT APARTHATE AS DESCRIBED BY THE LIBERALS AND COMMUNISTSGoeie buurmanskap Dr VerwoerdVoor 1910 begin het, was aparte gebiede reeds daar vir Swartes (Reservate wat na 1961 Tuislande […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike
[…] Goeie buurmanskap Dr Verwoerd […]
LikeLike