Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

(Akkoord - Accord) - Right to Self-determination - Independence of people Beide Selfbeskikking en Volkstaat was in 1994 vermeld in die Akkoord wat onderteken is. Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC en ook die ou NP.    Wie dit nou nog nie weet nie, moet gerus huiswerk gaan doen hieromtrent.  Daar… Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Advertisements

African countries – Afrika lande

Africa is a continent Land Area:     11,670,000 (mi²) / 28,489,869 (km²) Population:    1,119,307,147 (2016) Countries:   54 Currently, there are between 47 and 55 countries on the continent of Africa. The most accurate count of countries for the continent of Africa is 54. This includes all internationally recognized territories and states on the continent. Countries in… Continue reading African countries – Afrika lande

Ramaphosa and Hawk

There is not a thing like a one "nation" in South Africa and never will be one,  but there are 14-20 different ethnic groups of peoples in the country.  We will never be a one "nation" "rainbow land" - it has been a failed country since 1994. There is also not a one nation in… Continue reading Ramaphosa and Hawk

Caprivi strook soek onafhanklikheid

Heelwat swart minderhede in Afrika verlang Selfbeskikking om deur hul eie leiers regeer te word.   Die inwoners van die Caprivi wil ook hul selfbeskikking opeis na byna twintig jaar sedert 2 Augustus 1999, en dit gaan ook gepaard as gevolg van geweld van een swart meerderheidsvolk teenoor 'n ander minderheidsvolk.   Dieselfde patroon was aanwesig in… Continue reading Caprivi strook soek onafhanklikheid

Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Sal dit nie as 'n prestasie beskou dat die ANC 'n baie groot rol speel met die gebruik van hul mag binne die BRICS lande (wat Suid-Afrika insluit).  En 'n nog groter rol wat die Gupta ook in Suid-Afrika gekry het sedert hul die land ingewurm het net nadat die ANC die regering/land oorgeneem het. … Continue reading Guptas – Suid-Afrika – KORRUPSIE

Internasionale mensereg Artikel 17

Skending van Menseregte:  Misdaad, martelings en moorde;  swart bemagtiging;  Afrikaans taalregteskending;   ontneem/onteien van eiendom.  Elke burger het die reg om grond of eiendom te besit, sowel saam met ander.   Niemand mag van hul eiendom ontneem word nie.  Ons het almal 'n reg tot vrye ekonomie en vooruitgang, sonder diskriminerende wetgewing en veiligheid.     Daar is… Continue reading Internasionale mensereg Artikel 17

Internasionale reg tot onafhanklikheid

Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking.   Nie afgewaterde stelsels van selfbestuur en interne selfbeskikking wat geen waarborge bied nie.  Volke wat VOLLE onafhanklikheid nastreef, moet ook 'n wettige erkende mandaat bekom.   Sonder mandaat kan niks gebeur nie.  Stem dus vir 'n Volksparty (Front Nasionaal) wat jou belange eerste stel in 2019 vir die mandaat. … Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid