* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie. Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie. Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie. Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was. APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA
Kategorie: Politieke leiers Suid-Afrika
Politieke speelballe
* Politieke partye poets behoorlik hul eie agendae. Sommige politieke partye is oop en bloot reeds besig met twee en selfs meer agendae op hul onderskeie tafels. Die maan en sterre word gereeld voor verkiesings wat plaasvind belowe, tog gebeur dit gereeld dat alle beloftes met die maan en sterre verdwyn. Vals beloftes word uitstekend… Continue reading Politieke speelballe
Multi-kulturele organisasies en -partye
* Na 1994 het die Suid-Afrikaanse politiek en organisasies gewemel van gemengde en verskeidenheid van multi-kultuur koalisies wat eintlik 'n baie bleek toekoms vir ons land ingehou het. Daar was geen vordering of opheffing nie, slegs misdaad, korrupsie, wanbestuur en rooi rewolusies. Op die oog af wil dit voorkom of sommige burgers en veral politici… Continue reading Multi-kulturele organisasies en -partye
Dekades van donker Koalisies in SA
* Dis juis politici wat jare magsdeling en politieke blyspel probeer speel, staande hou en opbou met hul samesprekings vir koalisies en magsdeling veral op plaaslike en provinsiale regeringvlakke. Ook op Nasionale vlak. Dieselfde pad is tydens Kodesa samesprekings gevolg. Dit is bykans 30 jaar later en daar is nog geen wonderwerke van opregte… Continue reading Dekades van donker Koalisies in SA
DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek
* Internasionale misdade is wat in SA aan die gang is. Misdade teenoor 'n blanke minderheidsvolk. Dit is nie 'n ideologie van die ANC of DA nie, maar dit is Nasionale wetgewing van die hele parlement van Suid-Afrika wat nou op leerders afgedwing word. Al die politieke partye in parlement, hetsy DA, EFF, VF+ of… Continue reading DA diversiteitskursus magspel aan Hoërskool Vishoek
B-BBEE – benefits
Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het, alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere). Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits
South Africa: sexual harassment
Opinion of Jackie Nagtegaal , an admitted advocate who landed in the world of alternative legal service, futures thinking and legal tech. It's at the intersection of these three where innovation blooms. Violent crime in South Africa is rife and horrific, but the prevalence of sexual assault and rape has led to South Africa being dubbed “the… Continue reading South Africa: sexual harassment
Trials: South Africa – Hofsake en onkoste
Rape trials are long, expensive, complex and difficult. The tax person is paying for the criminals in jails, hospitals, food, free lodge, even further studies and own businesses (rehabilitation programmes). What about the victims - is just fair, they also need assistance from government to get on with their lives? What about that small little… Continue reading Trials: South Africa – Hofsake en onkoste
Grond – Land (SA)
Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat. Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals. Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)
Parlement Suid-Afrika
Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele. Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok? SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika
Cyril Ramaphosa “Empire” (1)
* RYKDOM val nie uit die lug uit nie - netso is Rome ook nie in een dag gebou nie. SA het baie gehad, maar waar is ons vandag? Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies… Continue reading Cyril Ramaphosa “Empire” (1)
Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Daar is 'n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika. Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% - dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word. Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar 'n provinsie verkry word met… Continue reading Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)
Cyril Ramaphosa – Land reform (DA)
Debat in Parlement op 14 Maart 2014 - vrae was gevra deur die leier van die DA (Maimane) oor Grondhervorming, geen vergoeding vir eiendom en bates en die verandering van die Grondwet van Suid-Afrika. Taking of land / businesses without compensation and to change the Constitution. Ramaphosa - Maimane
Cyril Ramaphosa – EFF – Zuma
Tydens 'n debat in parlement op 14 Maart 2018 is vraetyd en geleenthede gegee om te antwoord rakende die vorige president Zuma, regsaspekte en onvoltooide sake. Die EFF was nie tevrede met die antwoord wat verskaf is nie. Ramaphosa/Malema: Zuma
Cyril Ramaphosa – Shanduka
Shanduka groep het as'n swart bemagtigingsmaatskappy in 2001 begin en het sedertdien verskeie beleggingsgroepe, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in meeste Afrika lande of aangrensend aan die kontinent. Swart bemagtiging bemagtig elites. Bloomberg berig dat die Shanduka Group Pty Ltd 'n hoofbeleggings maatskappy is wat op alle vlakke spesialiseer en fokus in beleggings… Continue reading Cyril Ramaphosa – Shanduka
Cyril Ramaphosa podium
Cyril Ramaphosa is nou nommer een in Suid-Afrika sedert 15 Febuarie 2018. Duidelik het sy bydraes baie bygedra tot die skep van rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blanke burgers in Suid-Afrika. Hy is alombekend in Suid-Afrika en bekende gesig in die nuus. Hy is 'n bekende in sy familie en vriendekring. Hy is alombekend in die… Continue reading Cyril Ramaphosa podium











