Cyril Ramaphosa “Empire” (1)

ramaphosa

RYKDOM val nie uit die lug uit nie – netso is Rome ook nie in een dag gebou nie.   Om ryk te word uit jou eie hande en besigheidsvernuf is beter versadiging van jou innerlike as om ryk te word uit skenkings, donasies of van die armes afvat wat jou nie toekom nie.  Die twee komponente is kontinente van mekaar verwyder.  Saad wat jy vir jouself saai en realiseer, vertroetel, groei beter as om met ‘n ander man se saad te spog wat nie aan jou behoort nie, want dit is oordek met leuens en onkruid.

Waar het al hierdie swart elite en bevoorregtes vandaan gekom – hoe kan ‘n paar swartes en dit in een familie binne 24 jaar so ryk word?  Ramaphosa is nie alleen nie!!   Ironies word daar vir almal, selfs in die buiteland vertel hoe ‘n dimoon /gemors die ou regering en hul onderrigstelsel was.  Daar is duisende swartes wat voor 1994 hul grade in Suid-Afrikaanse universiteite verwerf het en selfs vir die ou regering gewerk het, dit sluit nie die ou Tuislande in nie.  Daar word altyd met groot omhaal vertel hoe die ou regering swartes uitgewis het, terwyl die bevolkingsaanwas so gegroei het dat die land nie kon voorbly met die nodige infrastrukture om almal gelukkig te hou nie.

Ramaphosa is boonop getroud met Tshepo Motsepe, suster van nog ‘n ander biljoenêr, Patrice Motsepe wat die “empire” nog meer vergroot.   Daar is nog ander lede van die familie soos sy broer Ramaphosa, Douglas Ramaphosa, wat op vele ander terreine fokus in verskillende maatskappye om die “empire” nog meer te vergroot.

motsepe right

Ramaphosa direk is al vir etlike jare betrokke by Swart bemagtiging in Suid-Afrika en die Nasionale Ontwikkelingsplan (Phakisa) wat swartes (elite) bemagtig en laat groei, terwyl die blanke bevolkings groei in die arm plakkerskampe.  Selfs die miljoene swart immigrante word ook ten goede gehelp om hier te kom vestig.

Kriminele regoor die wêreld word met ope arms verwelkom om hier te vestig – ‘n bloeitydperk op daardie gebied – hoe meer misdaad – hoe groter die stuk koek.

Indien die ANC, EFF, DA en ander politieke partye regtig eerlik is met hul ondersteuners oor die kwansuis “demokrasie” en die swart bemagtiging, hoekom word net ‘n handjievol “uitverkorenes” bevoordeel.  En hoekom is daar so ‘n groot uittog uit die land sedert 1994?

.

*Cyril Ramaphosa’s Shanduka to start wind power projects.
*Cyril Ramaphosa nullifies nuclear power projects for renewable power projects worth R56 billion.
*Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy & Power to invest over R300 million in wind and solar projects.
*Minister of Energy Jeff Radebe to sign off 27 Renewable Energy Projects.

Now wait for it;

>President Cyril Ramaphosa’s Shanduka which is run by his brother Douglas Ramaphosa is linked to billions worth of renewable energy projects.

>Patrice Motsepe’s African Rainbow Energy & Power is also linked to billions worth of renewable energy projects and it happens that his sister is married to Cyril Ramaphosa.

>The new Minister of Energy Jeff Radebe who is also married to Patrice Motsepe’s sister speedily wants to sign off 27 Renewable Energy Projects that his brother in law and president will benefit from.

Do you now see why they rejected nuclear power? It was never about you, the game is played behind closed doors but your feelings and what you must think is very important!

Let’s hear those who shout out Guptas and state capture, let’s hear those who said he is rich he won’t steal and let’s hear those who are saying Siyavuma Thuma mina!

Een gedagte oor “Cyril Ramaphosa “Empire” (1)”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s