Cyril Ramaphosa: Parliament (14.03.2018)

Daar is ‘n besliste oplossing vir ons probleem in Suid-Afrika.   Die konserwatiewe Afrikaner en Boer groepe, wat in 1994 ten gunste van Selfbeskikking gestem het was destyds 37.5% – dat daar verdere ondersoeke rakende gebiede vir ons gedoen word.  Dit was gedoen en aanbevelings deur die destydse Volkstaatraad dat daar ‘n provinsie verkry word met die oog op selfbeskikking moet voortgaan.

selfbeskikking


Dit is die enigste oplossing vir al hierdie negatiewe kommentare wat in die kommunistiese huis ervaar word met leiers wat lastige vrae vra oor wie  “ons” mense is en wie nie – die wat deel is van  Suid-Afrika en wie nie?  Maklike oplossing – daar was ondersoeke aan die gang oor Selfbeskikking en grondareas was genoem wat geskiedkundig aan ons verbonde is.  Dan is daar nie wetgewing nodig vir diskriminasie en rassisme nie, of grondhervorming en haatveldtogte nie.

Op die video praat Cyril Ramaphosa oor verskeie aangeleenthede en verwys na die ekonomie, jeug, arbeid en produktiwiteit, regte van werkers, werkskepping en -omstandighede, grondhervorming en transformasie, “DNA of the nation”, apartheid, titelaktes en ook die voorlopige bystand van vorige president, Zuma se saak asook traditionele leiers en hul deelname.

As hierdie wette bespreek word oor Tradisionele leiers, behoort nie net Khoisan volke erkenning te geniet nie, maar alle ander ook – Afrikaners, Boere, Indiërs maak almal deel uit van die bevolking van Suid-Afrika.

Land without compensation is a big problems – he answered different questions from different political parties about land grabs, the police that did not react on that.   Question about Mining Charter.

PRESIDENT RAMAPHOSA

Cyril Ramaphosa Parlement 14 Maart 2015

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s