Rich and elite – Ryk en bevoorreg

Afgesien van heelwat miljoenêrs en biljoenêrs wat na 1994 ontstaan het, is daar diegene wat nog meer ryker is, wat opgang gemaak het in 27 jaar. Heelwat kom nie slegs uit die blanke volk soos wat beweer word nie.  (Nie net blanke kapitaal nie).  Die rykes bevat alle rasse.   Indien na die agtergrond, vanne sowel… Continue reading Rich and elite – Ryk en bevoorreg

B-BBEE – benefits

  Dieselfde afgesaagde deuntjie oor "apartheid", hoe boosaardig en 'n groot misdaad dit was, dat net blankes hulself bevoordeel het,  alles vals aantuigings teenoor 'n blanke minderheidsvolk (Boere).   Dis ook meestal dieselfde politici en hul liberaal verligte blankes (Dakargangers-Kodesa), wat daagliks uitbasuin in hul media huise om alle rykdom op te slurp of te vernietig. … Continue reading B-BBEE – benefits

Partners of .. and more millionaires – billionaires

  Na 1994 was die tafel gedek vir die "nuwe" miljoeners of biljoeners, wat hul finansiele koffers volgemaak het, meestal uit swart bemagtiging en regstellende aksie projekte, tenders en werk wat vir die regering gedoen is, terwyl hul vir die regering en parlement werk.   What happened after 1994 - with the endless corruption in South… Continue reading Partners of .. and more millionaires – billionaires

29 000 millionaire civil servants

As Suid-Afrika se ekonomie so sleg is as wat daar vir ons voorgehou word, waarom is daar soveel swart miljoeners na 1994 - dan word daar openlik gelieg oor swartes wat miljoeners geword het, maar in dieselfde asem word dit aan die klok gehang dat die rykdom aan blankes behoort?   Gerieflike leuens van die ANC… Continue reading 29 000 millionaire civil servants