VF +++ multi-kultuur

Hieroor verkies konserwatiewe Afrikaners, Boere en Blankes om vir ‘n volksparty te steun wat vir ons eie selfbeskikking, ons eie onafhanklike gebied(e) voorsiening maak – ons eie onafhanklike land.  Stem vir Front Nasionaal en selfbeskikking om te verseker ons kinders en nageslagte het nie net paar bouvalle om te gaan skuil nie, waar eens fondasies gestaan het, is alles tot niet in die grond in verwoes en vertrap….  multi-kultuur het na 25 jaar nog nooit bestaan in eie reg nie.
Gaan doen maar die huiswerk waar die VF plus vandaan kom en hoe hulle in die parlement beland het. 
Was nog altyd so – die Kodesa grondwet was NIE in 1994 deur alle blankes as demokraties aanvaar nie, maar tog het die bestuur wat spog hulle is vir die Afrikaner en boere deel van ‘n volksparty gewees – maar so ongeveer 2014 of selfs vroeer multi-kultuur gegaan…  dis hulle keuse.   Tog wys alle tekens van multi-kultuur dit het gefaal, dit het geflop, dit is tot niet en tog bou sekeres steeds op FW se multi-kultuur se fondasies wat lankal inmekaar gekonk het.

Image result for vf plus supported the constitution slaan terug

Hy was al lid van verskeie politieke partye …
The Freedom Front Plus has announced that former Western Cape premier Peter Marais is its premier candidate for the province for the 2019 elections.

***

Al die dinge wat in die volgende video klip gewys word, vind al vir 25 jaar plaas wat nogal ‘n baie lang tydperk is, vir ons wat dit opgebou het, onderhou het, geld wat dit ons gekos het, spreek boekdele.   Daarteenoor is die afbreek as’t ware vinniger as die opbou.   Dit kos net ‘n paar petrolbomme en wat het gebeur met die skuldiges?

2017 –  Coligny where residents descended on a farm and set the house alight.  5 houses and more than one city/town were destroyed

Die VF+ is ook 25 jaar oud en steeds op die groen stoele.   

Net ‘n korrupsie herinnering wat in die tydperk plaasgevind het en dis ‘n druppel in die emmer.

Daaglikse protesaksies – afbrand en ontwrigting van dienste – die WAPENskandaal, het al by Mandela begin, daar was die teksboeke en e-tol skandaal, wat net doodgeloop het, die tenders, treine wat verkeerd bestel is, waar is daar al in 25 jaar teruggeslaan rakende swart bemagtiging?   regstellende aksie, besighede wat hul deure moes sluit of 51% oorhandig aan swart vennote, waar was die VF+ as daar teen blankes gediskrimineer word hetsy B-BBEE of andersinds as daar ‘n K woord geuiter word, maar malema mag sing om die blankes te vermoor … ‘n skitterende afwesigheid word opgemerk maar die groen stoele sit lekker.

En daardie pragtige regsbank wat ekstras kos as daar besettings plaasvind – ekstra onkostes en uitgawes – versekeringseise as daar moord en aanvalle , inbrake is

Wat van al die SOE’s wat bankrot gespeel het en gaan… ?   Eskom … beurtkrag … SAUK … Denel … en vele ander – waar is die “terugslaan”

DIT IS EINTLIK TERUGSTAAN en nie terugslaan nie

In gesprek met Dr Pieter Groenewald So Slaan die VF Plus Terug

***

FREEDOM FRONT PLUS
Expropriation without compensation

***

Corne Mulder, het ook deelgeneem en help skryf aan die grondwet wat al ons regte weggeneem het – grond – besittings – eiendom – menswaardigheid – swart bemagtiging – alles mooi netjies hierin vervat by Kodesa, saam met Mandela, Thabo Mbeki, Zuma, Ramaphosa, FW de Klerk, Roelf Meyer, Wessels, en veral  met George Soros en Slovo.   Daardie grondwet beskerm niemand nie, jy staan daarmee in jou hande.

Meerderheidsbesluit – meerderheid regeer – Dit word deel van die grondwet wat sekeres help skryf het saam die kommuniste.  Waar is die Mulder en Groenewald, die  FW / Roelf se waarborge nou heen?

>

https://www.vfplus.org.za/nuutste-nuus/besluit-oor-onteiening-sonder-vergoeding-soos-n-gifkelk-vir-suid-afrika

“Die verslag van die parlementêre komitee oor grondhervorming is nie die papier werd waarop dit geskryf is nie en die gevolge van onteiening sonder vergoeding hang soos ʼn donker wolk oor Suid-Afrika se horison.” Dit is hoe dr. Corné Mulder, hoofsweep van die VF Plus, vandag in die parlementêre debat oor onteiening sonder vergoeding gereageer het.

“Al Suid-Afrika se parlementslede het op Woensdag 21 Mei 2014 voor hierdie podium gestaan. Hier het ons ‘n eed voor hoofregter Mogoeng Mogoeng gesweer om Suid-Afrika se Grondwet te handhaaf en te beskerm. Vandag sê julle nee wat, kom ons vergeet dié eed en verwyder ‘n fundamentele beginsel van die land se Grondwet, ‘n hoeksteen en basiese reg wat die wese vorm van die oppergesag van die reg in Suid-Afrika, soos vervat in die land se Grondwet.

“Onteiening sonder vergoeding is ‘n kragtige instrument en dreigement in die hand van enige regering, totdat dit eindelik tog gebruik word. Dan word dit ‘n giftige kelk teen die lippe. Onthou hierdie woorde en waarskuwing.

“Suid-Afrika is in hierdie haglike situasie omdat die EFF die ANC op 27 Februarie 2018 op ʼn slu wyse oorreed het om hom in die parlement te steun oor onteiening sonder vergoeding. Vanaf daardie oomblik het die EFF die inisiatief gehad oor die saak en die ANC het gevolg. Selfs die finale aanbeveling in hierdie verslag is deur die EFF voorgestel en deur die ANC gesekondeer.

“Onteiening sonder vergoeding het die vermoë om enige staat ʼn internasionale uitgeworpene te maak. Nie net president Donald Trump nie, maar selfs die egpaar Bill en Hillary Clinton het die ANC met hul besoek aan die land gewaarsku om nie die roete van onteiening sonder vergoeding te volg nie,” het Mulder gesê.

Mulder het bygevoeg die parlement word mislei met die parlementêre komitee se verslag wat die parlement en die president nog in die verleentheid gaan stel.

Hy het gesê die verslag is nie die produk van ‘n openbare deelnameproses, of van debat en ooreenkoms in die komitee nie en is fundamenteel gebrekkig oor die volgende redes:

***

READ ABOUT:

ALLE EIENDOMME – OOK AANDELE EN BATES, NIE NET GROND NIE
Eiendom-Property

Dubbel standaarde / Double standards

DA – B-BBEE – land reform – grants

Corne en Groenewald was ook Kodesa skrywers
Codesa (writers) – Kodesa (skrywers)

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Grondwet beskerm niemand

***

The Bridge – Die Brug

Velaphi Khumalo (haatspraak)

B-BBEE – swart bemagtiging – Motsepe

6 gedagtes oor “VF +++ multi-kultuur”

Lewer kommentaar