Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe

Watter invloed het Suid-Afrika in die ontwikkeling van infrastrukture in voor 1994 in Afrika gehad.  Verwys na beeldmateriaal van Ian Smith se onderhoud in 1990.   Dit help nie eers om te noem dat ons in Suid-Afrika dit nie meer doen of in staat is om te doen nie – nie na al die korrupsie wat hier op alle vlakke, veral hoë vlak van regering plaasvind nie.

Rhodesian Leaders | Zimbabwe africa, Southern africa, African history

*

Smith het interessante stellings gemaak, veral oor kommunisme en dit kom 100% ooreen met Rusland, 1990 en Oos-bloklande se rewolusie meer as 100 jaar gelede .   Wat het van die lande oorgebly?

Waar is elektrisiteitsvoorsiening vandag – of enige ander staatsentiteit wat dienste gelewer en verskaf het?

Swart bemagtiging en ekonomiese ontmagtiging, gesamentlik met wat ‘n rooi kommunistiese rewolusie (Rusland en China) aan die brand gesteek het, het alles afgetrek tot kommunistiese ekonomiese hervorming – dis waar Zimbabwe opgeëindig het.  Wat was die standaard en lewensgehaltes voor 1994 in Suid-Afrika, Zimbabwe en ander Afrika lande teenoor wat dit vandag is.  Kommunisme breek af, bou nie op nie.   Alle regerings het Mandela en die kommunisme gesteun om te beheer.

Daar is duidelik bewyse, miljoene immigrante, meestal onwettig, beweeg en stroom oor die grense in Suid-Afrika, verkies eerder ‘n nuwe lewe in Suid-Afrika want daar is nie geleenthede of oorlewing in Afrika vir hulle nie.   Op hierdie manier verlaag dit ons eie mense se toegang tot werksgeleenthede, dienste soos medies, skole en voedselvoorsiening moet meer as dubbeld wees om daarin te voorsien.   Daar word nooit sensus gedoen oor die hoeveelheid immigrante wat instroom nie.   Dan kom partye soos EFF en hul rewolusionêre vriende en brand besighede, voertuie en skole af dat niks oorbly nie.

*

1990

Ian Smith, former Prime Minister of Rhodesia, participated in a live viewer call-in program to talk about U.S. policy towards southern Africa and progress towards democracy in that area.

https://www.c-span.org/video/?13141-1/progress-democracy

*

What influence did South Africa have in the development of infrastructures in Africa before 1994?     Refer to footage from Ian Smith’s interview in 1990. It does not even help to mention that we in South Africa no longer do or are unable to do so – not after all the corruption that is going on here at all levels, especially high level of government does not take place.

Smith made interesting statements, especially about communism and it is 100% consistent with the fall of Russia and Eastern Bloc countries and the revolution more than 100 years ago.

Where is electricity supply today – or any other state entity that has provided services?

Black empowerment and economic disempowerment, combined with what set off a red communist revolution (Russia and China), dragged everyone down to communist economic reform to zero – there will be no winners at all – that’s where Zimbabwe ended.

What were the standard and quality of life before 1994 in South Africa, Zimbabwe and other African countries compared to what it is today. Communism breaks down, does not build.

It is clear evidence, millions of immigrants, mostly illegal, move and flow across the borders in South Africa, preferring a new life in South Africa because there are no opportunities or survival in Africa for them.

In this way, it reduces our own people’s chances for jobs, services such as medical, schools and food supply must be more than double to provide for them all. No census is ever taken on the number of immigrants who flock over the borders.

*

Mandela was ‘n kommunis en baie MK en lede van ANC is in Rusland opgelei.     Al hul operasies is deur Rusland gesteun.    Wat het die Amerikaners of enige ander land/regering gedoen met die steun aan Mandela en kommunisme?

U.S. Foreign Policy towards South Africa

13 February 1990
Mr. Clark discussed the ramification of Mandela’s release and the affects it will have on U.S. policy toward South Africa and the region.

https://www.c-span.org/video/?11125-1/us-foreign-policy-south-africa&playEvent#!

*

Same happened all over – in South Africa as well , it is all the way on the same road as Zimbabwe.   Some Reserves became also Homelands and Trustlands, all British colonies.  We also have Trustlands and CPA’s in place – communal property rights.   What happened to food security in Zimbabwe and also all other old colonies of the British Empire?
MORE TO READ HERE:

Zimbabwe Land reform – revolution

*

Robert Mugabe (Shona) gee in Januarie 1983 opdragte aan sy eie opgeleide 5de Brigade van “noord-korea” om Ndebele’s uit te wis.   In January of 1983 Robert Mugabe, a member of the ethnic Shona majority, ordered his North Korea-trained Fifth Brigade to carry out what he called a gukurahundi against the Ndebele people.

Gukurahundi (Zimbabwe)

*

WHAT IS ALSO HAPPENING IN SOUTH AFRICA?

Hoe moes die burgers van Zimbabwe nie gevoel het nie?  Erg getraumatiseerd omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met ‘n mes oopgeslag is soos wat ‘n bok of bees afgeslag word.   Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf.    Hulle is gemartel en aan die brand gesteek of opgekap en in massagrafte gegooi.   Dat mense wat soos hulle lyk en praat, hul eie mense uitwis.

Gukurahundi – Zimbabwe

*

Hoe moes die burgers van Zimbabwe nie gevoel het nie?  Erg getraumatiseerd omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met ‘n mes oopgeslag is soos wat ‘n bok of bees afgeslag word.   Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf.    Hulle is gemartel en aan die brand gesteek of opgekap en in massagrafte gegooi.   Dat mense wat soos hulle lyk en praat, hul eie mense uitwis.

Massacres  –  Gukurahundi Zimbabwe

*

Een gedagte oor “Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s