Het ons regtig ‘n suiwer demokrasie?

Image result for democratic photo south africa burning tyres

Verskeie verkiesings het sedert 1994 plaasgevind wat glo “demokraties” is – dit word soms met ‘n gratis t-hempie of HOP huisie gevoer gedurende verkiesings en burgers moet korrupsie en demokrasie wat voorgehou word,  sluk vir die waarheid?  Wat gebeur regtig in Suid-Afrika met al die korrupsie op hoë vlak wat filtreer tot op misdaadvlak asook erge rassisme?

Verkiesings in Suid-Afrika

1994
1999
2004
2009
2014

2019 ons volgende verkiesing.

Meer oor ons situasie:

Al wat heeltyd voor ons afspeel, wat ons fisies lees en ervaar word in Suid-Afrika is die manier hoe ons as blanke volk verneder en vernietig word, hetsy misdaad, moorde of ekonomiese ontmagtiging.   Swart bemagtiging skep nie werk nie, dit vernietig ekonomiese vooruitgang.    Vir die oningeligtes – rasse diskriminasie kom uit die hand van die liberaal verligte blankes sedert die dae van Dakar, die alombekende media en huidige Soros regering wat die kommunistiese wette en Grondwet ge-implementeer het sedert 1994.

George Soros is betrokke in Suid-Afrika voor 1980 en het Kodesa sowel Idasa samesprekings finansieel ondersteun.   Hy finansier en regeer die SA Parlement met sy kommunistiese invloede.  Liberaal verligte blankes het aan Soros se lippe gehang en ook finansies gesoek om ons ondergang te bewerkstellig.

Despite their elite backgrounds, Slabbert and Boraine had initially failed to garner foreign support from the US leading liberal foundations, and it was only when they were introduced to George Soros, who immediately decided to support their venture, that the equally well-endowed American foundations reconsidered working with them.

Slabbert recalled:

We wanted $150,000 and he signed a cheque of $75,000. In the lift, Boraine and I passed the cheques to and fro in disbelief. Soros did not ask for any guarantee and said, in passing, that we could send him a report if we wished. We obtained the rest of the money from the ever-reliable Scandinavians and the Friedrich Naumann Stiftung.
…. .the dissemination of ideology in favour of the neo-liberal project has continued unabated in the post-apartheid era. In this period, IDASA has advanced ideas that seem to propagate the notion that keeping the people away from the real levers of power i.e. the economy, is a “good thing.”

Illustrative of the tight connections maintained by IDASA and liberal elites, in 1996 the then head of the Institute, Wilmot James, became a trustee of the Ford Foundation (a position he retained until 2008); likewise IDASA’s current chair, Njabulo Ndebele, is a former resident scholar at the Ford Foundation. Ndebele is also a trustee of the Nelson Mandela Foundation where he serves alongside current Open Society Foundation of South Africa board member (and former Rockefeller Foundation trustee) Mamphela Ramphele.

Former board member of the Open Society Foundation of South Africa, Khehla Shubane, helped establish the Nelson Mandela Foundation, while also serving as the CEO of Business Map Foundation — a “research institution focusing on black economic empowerment and monitoring foreign investment patterns.”

The Open Society Foundation of South Africa happens to be another of George Soros’s polyarchal ventures, and Soros recruited Slabbert to become the founding chair of this organization when it was founded in 1993. In addition to Ramphele, two other notable members of the Foundation’s board of directors are the editor of Financial Mail, Barney Mthombothi (who is board member of the democracy-manipulating International Press Institute), and Jody Kollapen, the former chairperson of South Africa’s principal human rights body the SA Human Rights Commission. Incidentally, Kollapen is a board member of IDASA and is the chair of the Legal Resources Centre.

Judge Fikile Bam, a former board member of the Open Society Foundation of South Africa, served as a director of the Legal Resources Centre in Port Elizabeth in 1985, and is presently a board member of the Centre for Development and Enterprise, a think tank that focuses on “development issues and their relationship to economic growth and democratic consolidation,” which received a grant from the NED in 2006.

Soros en sy kommunistiese agente

Dit is baie duidelik Soros en sy liberales manipuleer die konserwatiewes, ook in Suid-Afrika.

Soros’ involvement in South Africa, followed a similar pattern.

Soros has been involved in financing organizations in South Africa since 1979, though most of the money he made came from his British Pound scheme in 1992. Much of the money went into communist dominated South African Unions and also to Cape Town University where Soros financed people who are today involved in the African National Congress/South African Communist Party government.

Soros regeer Suid-Afrika

Manipulasie :  Media huise

The International Press Institute (IPI) was founded in 1950 at Columbia University, and they describe themselves as a “global network of editors, media executives and leading journalists, is dedicated to the furtherance and safeguarding of press freedom, the protection of freedom of opinion and expression, the promotion of the free flow of news and information, and the improvement of the practices of journalism”. Most notably, the current president and chair of the IPI, Piotr Niemczycki, serves as the deputy president of the management board of Agora, and as the publisher of the Gazeta Wyborcza (Election Gazette). The IPI’s president was also involved in founding both Gazeta Wyborczaand Agora. Niemczycki’s links to these two organizations are important because Agora is a media company with tight connections to the democracy manipulating establishment.

George Soros was highly active in supporting the work of Solidarity, and in 1988 he created the Stefan Batory Foundation (an ostensibly “independent private Polish foundation”) to help direct his democracy manipulating efforts. Currently the Batory Foundation’s largest funder, aside from the Open Society Institute, is the Ford Foundation, but the Batory Foundation has also received funding from other ‘democratic’ groups like the National Endowment for Democracy, Freedom House, and the Institute of International Education.

Media manipulasie

Wanneer die media huise van naderby bekyk word, is dit duidelik dat daar die afgelope paar dekades daaraan gewerk is, sedert die ontstaan van die Reddingsdaadbond.   Blanke ondersteuning om eie opheffing te doen, is misbruik vir eie gewin deur regeringsinstansies en ander privaatsektore.

Kenners wat roem op hul eie liberaal verligte demokrasie:

Wat is demokraties as slegs eensydige rassisme en diskriminasie geldig is teenoor elke blanke en/of hul besigheid, of hul nou boer, konsultant of entrepreneur is, om alles te vernietig wat eens florerend was.  Natuurlik is die 51% swart bemagtiging (B-BBEE) net ‘n foefie om te verneder en vernietig.  Dis spesifiek geskep teen blankes en ondergang.

Die uitgangspunt is, het die sogenaamde “demokrate” wat op die B-BBEE ruggie ry,  geen trots het in hul eie skeppings en ontwikkelings,  as om te teer op blanke vooruitgang en hul harde werk nie?  Selfs die “afhanklikheid” van mentors getuig daarvan.  Sodra mentorskap verdwyn, sink daardie bootjie.

Daar is tans 11 amptelike tale in Suid-Afrika.  Afrikaans het in 1994 dieselfde “status” gekry,  is deel van die Grondwet wat sogenaamd demokraties is, maar word in die proses totaal en al vernietig asof 1994 se sogenaamde demokrasie nooit gebeur het nie.   Daar is heelwat skole en selfs universiteite wat ander tale huisves en selfs bevoordeel terwyl daar weggedoen word met die gebruik van Afrikaans.

Die protesaksies teenoor Afrikaans staan soos ‘n seer oog uit en jaloerse kommuniste in beheer probeer dit doodtrap asof dit ‘n vuur is.   Afrikaans is allesbehalwe uitgeblus.   Die Afrikaanse vuur is en sal nooit geblus word nie.  Dit sal bly voortbestaan, ten spyte van soveel radikale elemente wat daarvan ontslae wil raak.  Afrikaans is in Suid-Afrika gebore, maar word ook op heelwat kontinente gepraat, lees en skryf.   Engels wat al hierdie sogenaamde demokratie aanhang is ‘n baie ouer taal as Afrikaans en dit was juis Engels wat die spul “demokrate” onderdruk het toe Britse kolonies met ‘n ysterhand regeer is en grondgebiede, wat reeds onafhanklikheid geniet het,  geannekseer het.

Trustgebiede het Tuislande vervang

Daar was nie ‘n grootskaalse trek vanuit Tuislande na stede nie en nog minder het aparte gebiede verdwyn.   Dit het slegs naamsveranderinge ondergaan met bypassende wetgewings.

Elke tradisionele leier van voor 1994 geniet dieselfde en selfs meer regte in hul eie gebiede.   Selfs die onderskeie etniese ondersteuners verkry kommunale projekte waar slegs hulle mag voordeel geniet.   Dis reg, etniese volke het steeds dieselfde regte en word selfs in die Grondwet erken.

Byvoorbeeld:  Ingonyama Trust is SLEGS vir die Zoeloes en Khoisan geniet hul eie gebiede en so het elke tradisionele leier hul grond behou.   Daar is egter geen oordeel daaroor dat etniese kulture, tale en eie identiteite behoue bly nie, maar dan verdien die Afrikaner en Boer dieselfde erkenning in eie gebiede.

Selfbeskikking

Etniese volke het die reg tot selfbeskikking.   Eie soewereine gebiede is wat die Verenigde Nasies verklaar het, gegrond op etnisiteit en die Deklarasie vir Selfbeskikking wat deur die huidige “demokratiese regering” onderteken is.  Dis ook in die Afrika Unie se riglyne/vereistes omskryf dat volke daardie reg het.

Gesien teen die agtergrond oor manipulasie is dit ook duidelik dat die media ingespan is en word om ons weg te hou van ons eie vryheid.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s