Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

  Any mother tongue language is the foundation of  people or tribes and their human rights to communicate on their own level with each other.   Together with own traditions it forms people (or tribe) as such.  Some will also refer to themselves as a tribe.  There are many different tribes or people, not only in… Continue reading Unesco – Mothertongue language of People, tribes and communities

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika

Hoekom moet ons pa staan vir al hierdie uitspattige hoë salarisse - hierdie elites in Parlement wat blanke liberales insluit, voel vir ons konserwatiewes niks en nog minder is daar enige wetgewing of beleidsdokumente of selfs in hul saamgevoegde grondwet wat ons menseregte beskerm nie? Daar word geen poging aangewend om regverdigheid te laat geld… Continue reading Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika

Onafhanklikheid – Independence – British empire

British South Africa Company (BSAC, BSACO, or BSA Company), mercantile company based in London that was incorporated in October 1889 under a royal charter at the instigation of Cecil Rhodes, with the object of acquiring and exercising commercial and administrative rights in south-central Africa. The charter was initially granted for 25 years, and it was extended… Continue reading Onafhanklikheid – Independence – British empire

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

  Wat is apartheid regtig – dit was niks anders dan segregasie – aparte gebiede wat reeds bestaan het in die vorm van reservate sedert 1840’s.     Dus kom reservate uit die Britse koloniale tydperk en nie uit die 1948 regering wat dit geskep het nie.  Toe wyle Dr Verwoerd regering hierdie gebiede gekry het,… Continue reading Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Afrikaans en Overvaal

Die uitspraak is in die guns van Overvaal hoërskool op Vereeniging uitgespreek.  Al gaan daar moontik ge-appelleer word deur owerhede, is dit nog geen uitgemaakte saak nie.   Dit is ook nie uitgesluit dat amptenare vervolg mag word nie.  Dis sommer nonsens dat daar so teen Afrikaans, Afrikaanse onderrig en universiteite gediskrimineer word.  Puik regspan. Vorige… Continue reading Afrikaans en Overvaal

Skending van Afrikaner/Boer menseregte

Almal smag na Vrede en Vryheid in Suid-Afrika.  Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede waarin hulle hulself na 1994 bevind nie.   Nie een van ons wil gebonde wees aan 'n kommunistiese stelsel nie. Daar word voorgehou ons as… Continue reading Skending van Afrikaner/Boer menseregte