* It was once the best infrastructure and buildings on the African continent, but clearly it has long been destroyed with the ANC doing nothing about the situation for all South Africa. They only care about themselves. Thousands of army members were appointed and even deployed but they are rarely if ever seen. Thousands… Continue reading Vernietigingsproses in SA
Skrywer: volksvryheid
OSF.SA So r os: Breytenbach
*Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024. Breytenbach was 'n skrywer, digter, aktivis teen 'apartheid' en in die Wes-Kaap gebore. Hy het steeds die 'apartheidsbeleid' teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander… Continue reading OSF.SA So r os: Breytenbach
Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
* Daar is so 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig. Die vergaderings wat steeds… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie
Strandlopers, skepe en skelmstreke
* Die Portugese was eerste aan wal van die Kaap van Storms. Hulle het egter na 1510 opgehou om voet in die Afrika land te sit. Die skeepsvaarders het opdrag gekry om so ver moontlik eerder elders aan land te gaan, as gevolg van die gedrag van die strandlopers. Hulle het Francisco d'Almeida in 1510… Continue reading Strandlopers, skepe en skelmstreke
Verskeie seilvaarders het die Kaap van Storms voor 1652 besoek
* Tussen 1600 en 1700 was daar reeds 1730 Hollandse skepe wat die roete na Indie geseil het. Logboeke beaam dat daar ten minste 334 tot soveel as 738, VOC skepe by die Kaap geanker het wat gemiddeld drie weke op ‘n slag gebly het. Vanaf 1600 tot Jan van Riebeeck wat aan wal gekom… Continue reading Verskeie seilvaarders het die Kaap van Storms voor 1652 besoek
ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
* Die ANC Vryheidshandves van 1955 is die 1996 grondwet, vergelyk die dokument met mekaar en sien hoe die legkaart inmekaar pas. Die Grondwetskrywers van 1996 het gehoor gegee aan die ANC handves van 1955. Dit is afgedwing en het sedert 1996 in werking getree. Elkeen in die Parlement, elke politieke party en lid van… Continue reading ANC Regering vanuit Kliptown, Soweto en nasrec
Musina-Makhado Slim stad
* Alles gaan mos oor vooruitgang en ontwikkeling, maar die Boere wie se grond dit is, word vertrap, vermoor en aangeval, wees buite gelaat en selfs vals beskuldig dat hulle grond gesteel het. Inteendeel, die skroewe word al stywer gedraai om die Boere volk totaal en al uit te wis. Hierdie is nie 'n… Continue reading Musina-Makhado Slim stad
Besoedeling in ou Boere republieke
* This article is about the Boer people of the Boer republics, their areas that were bought legally by their Boer commandoes and the leaders of the Boer republics. It was intentional done and bought legally and fairly in the past, with different treaties and transactions, as well as cattle with African tribes in those… Continue reading Besoedeling in ou Boere republieke
Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur
* Die verkoop van 'n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente. Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word - kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei? Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind… Continue reading Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur
Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
* Internasionale menseregte het betrekking op alles in die lewe, om te mag lewe is op alle mense, volkere en nasies van toepassing. Daar is geen mandaat aan meerderhede, hetsy volke of nasies, of gekombineerde volkere en nasies, gegee om aanvalle, hetsy van watter aard ookal, uit te voer of die reg om minderhede… Continue reading Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
Groenland en onafhanklikheid
* Groenland en haar eilandbewoners het 'n reg tot vryheid en internasionale onafhanklikheid, nes enige ander volk. Waarom skryf groot moondhede of ander lande voor aan eilandgroepe of minderhede wat hulle mag of nie mag doen nie. Vir jare en etlike dekades bestaan minderheidsvolke sonder enige hulp van buite of selfs groot moondhede. Maar… Continue reading Groenland en onafhanklikheid
Groenland en Faroë-eilande -Denemarke
* Daar bly heelwat gemeenskappe en minderheidsvolke op die outonomiese eilande, Groenland en Faroë-eilande. Groenland die grootste eilande in die wêreld wat aan die Koninkryk van Denemarke behoort. Daar is meer as 100 duisend mense op die twee groot eilande saam. Beide eilandbewoners is ook burgers van Denemarke. Groenland bestaan hoofsaaklik uit ysberge en… Continue reading Groenland en Faroë-eilande -Denemarke
P5 Veto magte by Verenigde Nasies
* Die P5 lande is Brittanje, Frankryk, Verenigde Nasies van Amerika, Rusland en China. Hulle is die lande met veto regte by die wêreldliggaam, die VN waar besluite gemaak of gebreek word teen ander volke, nasies, lande en gemeenskappe. Dit raak alle minderheidsvolke wat graag onafhanklikheid soek soos enige ander volk en land wat dit… Continue reading P5 Veto magte by Verenigde Nasies
Oorloë het geen wenners – Wars have no winners
* Alles gaan vandag meestal oor geld, ekonomie en wie dit beheer. Daar bestaan nie iets soos regverdigheid vir die skending van menseregte en lewens wat verwoes word nie. Dit loop hand aan hand saam met resolusies, die misbruik van minderwaardige meerderhede loop oor in oorloë waar die bloed vloei. Oorloë wat dae, dekades… Continue reading Oorloë het geen wenners – Wars have no winners
Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing
* Hoe pragtig lyk die land met sy miljoene helder, kleurvolle en songesiggies nie. Die Sonneblomme, soos ander plante reik mildelik uit dat daar meer doelmatige funksies binne hul stamme en blare versteek is. Die plant(e) wat nou aangewend word om giftige toksiese kernbestraling uit grondgebiede wat byvoorbeeld deur die Hiroshima, Fukushima en Tsjernobil kernrampe… Continue reading Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing
SA Grondregte sedert 1750
* Swart stamme en immigrante het uit die noorde van Afrika afbeweeg en grond in suidelike Afrika beset. Swart stamme uit baie Afrika lande is in vliegtuie ingevlieg en aangemoedig om hier in suidelike Afrika, veral die Boere republieke te kom werk in die myne wat die Britte geannekseer het in 1902. Die tendens het… Continue reading SA Grondregte sedert 1750
Herstel van Boere republieke en Boere volk
* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie. Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting. Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was. Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk
Berg-en-dal Boere monument (ZAR)
* Die Slag van Berg-en-Dal Boere volk monument is en was een van vele belangrike veldslae op plaas Berg- en-dal gedurende Anglo-Boere oorlog 2. Dit staan ook as die Belfast veldslag of Dalmanutha bekend. Die slag het op 27 Augustus 1900 plaasgevind. Daar is bykans nie een veldslag wat belangriker geag word as… Continue reading Berg-en-dal Boere monument (ZAR)
Doringbome in SA – omgewing
* Sommige van ons ouer mense sal goeie herinneringe van hierdie boom onthou. Nie net die welriekende blommereuk as hulle blom nie, maar ook hul gom vir kinders en dorings of blare wat gebruik is vir horings as daar met 'n span klei osse gespog word. Die boom is ryk aan verskillende bekende of onbekende… Continue reading Doringbome in SA – omgewing
Was Atlantis groen in die Sahara
* Niemand sal regtig weet of die bekende Atlantis, 'n eens goed en vooruitstrewende ontwikkelde beskawing, onder die golwe gesink het soos wat vermoed word nie. Daar word ook moontlik geredeneer dat Atlantis eerder 'n weelderige en groen eiland êrens in of naby die Atlantiese oseaan moes gewees het. Laat die verbeelding gly oor… Continue reading Was Atlantis groen in die Sahara















