Gepraat van korrupsie - hoeveel tyd gaan verlore met al die wanordes en vuisgevegte, tydens amptelike vergaderings? Heelwat lede in parlement sowel as munisipale vergaderings loop oor in gevegte. Dis tog so maklik om tyd te steel, aangesien dit nie hulle tyd is nie, maar die belastingbetalers sin. Dit kos geld om enige vergadering te… Continue reading Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings
Ramaphosa – Corruption – Zondo
Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan. Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo
Thomas Bruce, Earl of Elgin – Elgin Marbles – Parthenon
The Earl of Elgin is a title in the Peerage of Scotland, created in 1633 for Thomas Bruce, 3rd Lord Kinloss. He was later created Baron Bruce, of Whorlton in the County of York, in the Peerage of England on 30 July 1641. The Earl of Elgin is the hereditary Clan Chief of Clan Bruce. * Now this one… Continue reading Thomas Bruce, Earl of Elgin – Elgin Marbles – Parthenon
India
Himachal Pradesh is famous for its hill stations like Shimla, Manali etc. However, there are many historic and old monuments in Himachal Pradesh which adds to its scenic beauty. Apart from the hills and the views from its hill stations the monuments in Himachal Pradesh form an important part of the Indian history and culture,… Continue reading India
State capture – Ramaphosa
Ramaphosa is part and parcel of the Zuma Cabinet, even Mandela and Thabo Mbeki camps - since 1994 and CODESA negotiations. They created a Commission for Black Economic Empowerment in 1995 and put Ramaphosa in charge of the B-BBEE and EE to discriminate against the minority white group in South Africa. This B-BBEE commission was… Continue reading State capture – Ramaphosa
Vryheidsdag – Freedom day
Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day
Fire in earth in Africa too
Dit is nie net in die Ring van Vuur waar brandpunte op aarde voorkom nie, maar ook in Afrika en ander gebiede. Die AFAR depressie het oor eeue reeds begin vorm aanneem. Dis nog al die jare daar en met nuwe tegnologie wys dit waar daar rooi warm brandpunte vorm, wat na bo stoot as… Continue reading Fire in earth in Africa too
CIS countries GOS state
*Voormalige sosialistiese (Oosblok) lande van Oos-Europa (dit wil sê Europa oos van Duitsland en wes van die Oeral, maar die hele Rusland ingesluit) het in die laat 1980's en vroeë 1990's met 'n oorgang na 'n markekonomie begin. Dit sluit verskillende lande hierby in. Al die toetredingslande van die EU, behalwe Pole en Hongarye,… Continue reading CIS countries GOS state
ANC en EFF rewolusie oor slawerny
*Uitsprake na 1994 deur diegene in beheer, verskeie swart leiers wat opstokende toesprake maak dat hul slawe is, en tog bestaan dit nie in Suid-Afrika nie. Weet hul ooit wat 'n slaaf is en wat hul gedoen het? Die opinie word gehuldig dat die woord "slaaf" (slawerny) gebruik word as opstookmateriaal in die hedendaagse werksplekke,… Continue reading ANC en EFF rewolusie oor slawerny
Codesa – Kodesa … failed
* Kodesa was nie maanskyn en rose nie. Dit is vandag duisend maal erger as die tydperke 1993 - 1994 of 1970 - 1980. Die rooi rewolusie en bait burgers bespiegel en praat van 'n oorlog wat kom. Ons sit reeds vasgevang binne daardie bloedige rewolusie en oorlog, misdadigers en terroriste wat vermink, aanrand… Continue reading Codesa – Kodesa … failed
Constitution – international observers (SA)
Van die begin af was dit gedoem, en de klerk en al sy kollegas wat ons op 'n skinkbord geoffer het vir volle oorname na 1994, is hoegenaamd nie gepla deur moorde en swart bemagtiging nie. Dit het nie vir de klerk en sy kaders gegaan oor 'n nuwe "demokratiese grondwet" nie, maar oor hul… Continue reading Constitution – international observers (SA)
Own country – eie land
*Reeds in 1992 word in die media oorsee melding gemaak van gebiede vir die (veral) Boere in Suid-Afrika. Dit behels maar net EEN plaas soos later aangedui sal word, wat van al die ander? Die vraag kom onwillekeurig op: hulle weet baie meer as baie liberaal verligte blankes in Suid-Afrika en tog glo hulle selfs… Continue reading Own country – eie land
Faiyum and Petsuchos
"Petsuchos" is the Greek rendering of an Egyptian word meaning "he who belongs to Suchos," the crocodile god also known as Sobek. The Petsuchos was the sacred crocodile of Suchos kept in a private lake in the city of Crocodopolis. He was an old, pampered beast who wore golden rings in his ears and riveted… Continue reading Faiyum and Petsuchos
Mabola – Wakkerstroom
Everyone has the right to an environment that is not harmful to their health or well-being; and to have the environment protected, for the benefit of present and future generations, through reasonable legislative and other measures that prevent pollution and ecological degradation; promote conservation; and secure ecologically sustainable development and use of natural resources while… Continue reading Mabola – Wakkerstroom
Piet Retief protests
Daar word regtig min aandag of selfs gedoen aan enige memorandums of petisies wat oorhandig word met sulke tipe van rewolusionêre protesaksies of selfs in die algemeen. Al wat sulke aksies doen, dit vreet 'n nog groter gat in die mense se sakke wat nie sulke protesaksies kan bekostig nie en ook belastingbetalers sin. So… Continue reading Piet Retief protests
Piet Retief – Pampoenkraal and Dirkiesdorp
Dirkiesdorp se raaiselagtige deurmekaarspul is slegte nuus maar was dit te wagte hoe onskuldige Blankes in tronke in Suid-Afrika geplaas word. Volgens artikels is daar eensydige aanhoor en vervolgings teen die Boere in aanhouding as gevolg van die twee swartes wat vermoor is. Sou daar geen onwettige protesaksies plaasgevind het nie, was… Continue reading Piet Retief – Pampoenkraal and Dirkiesdorp
Zuma – 17 May 2021
Sommige artikels beweer dat Zuma gesê het hy die slagoffer van "mob justice" is - wat nie waar is, behalwe as hy dit kan bewys (Al Jazeera). Intussen het sy regsverteenwoordigers heel onlangs besluit om nie Zuma verder te verteenwoordig nie. Datum is vasgestel vanaf 17 Mei 2021 tot einde Junie, maar moontlik langer… Continue reading Zuma – 17 May 2021
SA Parliament Informal settlements June 2020
*Die parlement het op 20 Junie 2020 (Saterdag) 'n verklaring afgelê tydens 'n virtuele vergadering. Die voorlegging van die verslag vir die vierde kwartaal in die boekjaar 2019/20, aan die portefeuljekomitee handel oor menslike nedersettings, water en sanitasie. Die departement van menslike nedersettings het gemeld dat hy slegs 60% van sy gestelde teikens… Continue reading SA Parliament Informal settlements June 2020
Montenegro (and China)
Situated on the Balkan Peninsula in Southeastern Europe, Montenegro is known for its magnificent and unparalleled natural beauty. Emerging as a sovereign state in 2006, Montenegro is a member of NATO, uses the euro as its currency, and is an official candidate country for EU membership. * Het nog 'n klein landjie hul hande heeltemal… Continue reading Montenegro (and China)
Dominica
* Their national flag consisting of a green field (background) bearing a cross of yellow, black, and white stripes; in the centre of the flag, a red disk bears an imperial parrot encircled by green stars. The flag has a width-to-length ratio of 1 to 2. As a British colony, Dominica obtained a coat of arms of its own… Continue reading Dominica













