Vriendskappe – Friendships

Soms verras diere en voëls mens veral as daar ‘n spesiale band van vertroue tussen die betrokkenes is – dis maar met mense ook so.   Vriendskappe sluit nie oornag nie, ook nie tussen mens en diere of voëls nie.  Selfs hoendertjies maak soms ‘n sagte landing in ‘n ou mens se hart wat dit warmer laat klop.  Daar hoef nie noodwendig altyd woorde te wees nie.   Heelwat sagte gesprekke en direkte woorde word soms uitgespreek oor sy verlange na sy kinders en families wat hul moontlik vergeet het, mag dalk meer verstaan word deur die ongewone vriendskapsband.  Dit geld vir alle diere, honde en katte wat liefde ontvang.     Hoe hierdie duif geweet het die een wat hom voed is in hospitaal,  sal net die duif alleen weet, dalk het die duif die ambulans gevolg, maar hoe hy geweet het waar die siekeboeg is, is en bly ‘n raaisel.  Hoe erg moes die verlange nie vir die man gewees het tydens sy siektestoestand nie?

image.png

*

Birds and animals are smart.

Every day, thousands of doctors around the world are fighting for people’s lives, performing real feats. And given the tendencies of the past year, they can hardly be surprised with anything anymore. Be that as it may, but our today’s story managed to conquer the hearts of millions of people in the shortest time, and made many of them think – think that support can often come from where you least expect it, and even when you feel like everyone has long forgotten about you.

*

Look at this

Thank you

*

Animals versus Animals

In the wild, all animals are at risk. Some more than others, but if they don’t watch their back, their lives may very well be cut short. Sometimes they get lucky and another animal from another species, they’ve never seen before may lend a helping hand.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s