SA Parliament Eskom 2 September 2020

    *Eskom stated previously that load shedding would continue at least until March 2022 - that is still an empty promise.   It further said electricity tariffs needed to increase to service its growing debt instead of relying on government bailouts. Eskom needed a 25% tariff increase in real terms although this could not be… Continue reading SA Parliament Eskom 2 September 2020

Terrorisme in Kerkstraat 1983

Niemand sal ooit hierdie Kerkstraatbomontploffings van 1983 of selfs die ander soortgelyke bomontploffings vergeet nie. Net soos die ABO deel is van ons lewe en geskiedenis, is die radikale terreurdade van die ANC-PAC-SAKP ook werklikhede wat ons daagliks in die gesig staar - PLAASAANVALLE EN MOORDE. Dis ook nie die enigste terreurdade teenoor burgerlikes nie.… Continue reading Terrorisme in Kerkstraat 1983

Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

* In 1998 is daar 'n dokument geskryf wat plaasaanvalle en moorde, reeds as  priorititeit misdade verklaar het.    Die minister van Polisie het hierdie aangeleentheid in 2007 verander  na gewone misdaad.  In 2007 onder die Mbeki regering,  het die SAPS gestop om hierdie moorde afsonderlik in statistiek te verwerk, terwyl hul sisteme van so… Continue reading Prioriteit Plaasmoorde, -aanvalle Farm killings, -attacks

Sukhoi Superjet 100 – Africa – SA

  The company was established by entrepreneur Clarence Andrea Steyn, who laid out the plan in an interview with Aero Telegraph.  Skylink Airways aims to fill a vacuum left by South African Airways (SAA) and become the first Sukhoi Superjet 100 (SSJ100) operator in Africa.  * According to the founder, the airline already found potential investors… Continue reading Sukhoi Superjet 100 – Africa – SA

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Farm attacks/killings – and in towns December 2020

A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer.   The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas.   Pets and livestock on… Continue reading Farm attacks/killings – and in towns December 2020

Farm murders – Plaasmoorde

Hoekom is dit so?  Blankes, die Boer en Afrikaner volk staan op vir hul regte en word in dieselfde asem gekritiseer of deur die ANC, president en hul ondersteuners, veral waar dit aanvalle op plaas Boere aangaan en maak of ons lieg daaroor.   Sosiale media is 'n platvorm wat elkeen van ons kan gebruik om… Continue reading Farm murders – Plaasmoorde

Monaco – Prince Albert and Princess Charlene

  Like families around the world, Prince Albert and wife Princess Charlene have had to face the challenges that come with homeschooling amid the coronavirus pandemic. Luckily, Prince Albert says he can handle their math assignments — "they're not doing calculus or anything like that yet, which is what I'll have a little problem with!"… Continue reading Monaco – Prince Albert and Princess Charlene

SA Boer people – Boere volk

* During 2021,  the chairperson of the DA Federal Council,  Helen Zille has spoken out on '“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish "whiteness".    That is a super racist statement, just to speak about 'whiteness' and is racism and discrimation against a minority of people in SA.    During a recent interview… Continue reading SA Boer people – Boere volk

Novichok – Russia – Rink

Heelwat kommuniste, of meeste altans,  sal weet watse tipe gif Novichok is.  Gedurende Januarie 2020 word in 'n artikel vermeld dat 'n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het - 'n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg.     Hoe betroubaar kan dit wees?   Aan die begin in… Continue reading Novichok – Russia – Rink

Crime in SA – Ernstige Misdaad

  Wie kan en wil hul werk onder hierdie omstandighede doen soos wat ons Boere op plase doen?   Hoe werk mens met oë rondom jou, met 'n gelaaide vuurwapen reg langsaan en soms ander familielede wat op 'n klein afstand ook gewapen sit en wag vir enige gebeurlikhede?      Is alles net 'n speletjie… Continue reading Crime in SA – Ernstige Misdaad

Novichok poison – gif

Om iemand met opset te vergiftig om 'n lewe te beïndig,  is moord en so iemand wat dit doen, moet van moord aangekla word.   Chemiese oorlogvoering en vergiftiging is deel van sekere gifstowwe.   In Suid-Afrika ervaar veral blankes die hel van martelings, kapmesse, swaar ysters en outomatiese gewere waarmee hul aangeval word, op plase en… Continue reading Novichok poison – gif

Maranata Care Centre

Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan.     Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien.     Maranata het in 2006 begin,  'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre

Rich and elite – Ryk en bevoorreg

Afgesien van heelwat miljoenêrs en biljoenêrs wat na 1994 ontstaan het, is daar diegene wat nog meer ryker is, wat opgang gemaak het in 27 jaar. Heelwat kom nie slegs uit die blanke volk soos wat beweer word nie.  (Nie net blanke kapitaal nie).  Die rykes bevat alle rasse.   Indien na die agtergrond, vanne sowel… Continue reading Rich and elite – Ryk en bevoorreg

ANC failed – no democracy

Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers.   Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika.   Korrupsie kan niemand 100% bereken nie.    Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy