Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

  * Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie.  Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig.  Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

“the Kingmaker” – SA State capture

On 29 January 2021 it was stated in an article of the Daily Maverick that the Chief Directorate Special Operations (CDSO) within the State Security Agency (SSA) spent R1-billion to protect former president Jacob Zuma and his close associates between 2012 and 2018.  The Commission of Inquiry into State Capture heard that a portion of… Continue reading “the Kingmaker” – SA State capture

Arms deals – Fana Hlongwane

  Dis nie nabetragting nie, maar volg liefs die geldspoor van swart bemagtiging sedert instelling deur die ANC en hul grondwet (saam liberaal verligte blankes) saam  tenders wat toegeken word aan sekere "hooggeplaastes of bekendes" in die ANC of ander welbekendes, al sedert 1994.  Die wapenskandaal is nie 'n nuwe sage nie en ook nie… Continue reading Arms deals – Fana Hlongwane

Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers

  * Moordenaars in Suid-Afrika het geen gewete nie - en is niks anders as terroriste wat daarop uit is om volke uit te wis nie.  Hul opdragte word van bo af gegee en hul kom meestal skotvry uit al hierdie aanvalle en moorde.   Hulle word tien teen een vergoed vir die dade wat hul… Continue reading Boere aanvalle-moorde – Attacks and killings on Boers

FW de Klerk en geregtigheid

Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat.   Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid

Zondo – Guptas – Duduzane Zuma

Enige persoon mag maar drome opstel, koester, verf en uitdeel aan diegene wat dit glo.   En van die ANC takke sal hom ook natuurlik steun nes hulle met die ander "leiers" vir etlike jare doen.  Natuurlik is daar 'n paar ANC voorskrifte wat hy sal voortbou om waar te maak sodat hy nommer een kan… Continue reading Zondo – Guptas – Duduzane Zuma

Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021

'n Hele konvooi vanaf Durban, het met die zoeloekoning se oorskot vergesel en opgedaag om ondersteuners die laaste eerbetoon te gee tot hul koning en leier voor hy te ruste gelê sal word.   RIV en sterkte aan die families.*He had been admitted to hospital in KwaZulu-Natal province last month to be treated for diabetes.  Though… Continue reading Zulu king Zwelithini – Nongoma 14 March 2021

Vitamines and Minerals

Handhaaf 'n gesonde en gebalanseerde lewe en probeer sover moontlik gesonde groentes, vrugte en vleise in te neem en vul waar nodig aan.  Dis belangrik om met u apteker of dokter oor ekstra aanvullings te kommunikeer,  waar nodig.    Daar moet altyd opgelet word om ekstra vitamines aan te wend met die idee om gesondheid… Continue reading Vitamines and Minerals

Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe

Watter invloed het Suid-Afrika in die ontwikkeling van infrastrukture in voor 1994 in Afrika gehad.  Verwys na beeldmateriaal van Ian Smith se onderhoud in 1990.   Dit help nie eers om te noem dat ons in Suid-Afrika dit nie meer doen of in staat is om te doen nie - nie na al die korrupsie wat… Continue reading Ian Smith – South Africa and Rhodesia-Zimbabwe

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

*Wie dit begin het, sal mense se mat onder hul uitruk, want dit was Afrikaners en hul organisasies wat buite die landsgrense gaan kuier het om sodoende swart bemagtiging en regstellende aksie te begin.   Is dit nie ironies alles is nie, hoe die vals brûe van 'demokratiese stelsels' daagliks verrys het sedert wyle Dr Verwoerd… Continue reading Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Zuma and Zondo

The Zondo commission will have until 12 March to file a replying affidavit, and until 15 March to file written submissions. The respondents have been given until 19 March to respond with written submissions of their own.   The Zondo  commission asked the court to impose a prison sentence on Zuma, who has been implicated 40 times… Continue reading Zuma and Zondo

Zulu King Goodwill Zwelithini passed away 12 March 2021

  South Africa and the Zulu Nation woke up to the sad news of the passing of His Majesty The King Goodwill Zwelithini ka Bhekuzulu on Friday morning.  The King of the Zulu Nation succumbed and died after a long battle with an illness in hospital.   Cyril Ramaphosa on Friday mourned Zulu King Goodwill Zwelithini, who… Continue reading Zulu King Goodwill Zwelithini passed away 12 March 2021

Ravos Rail – Cape Town to Dar Es Salaam

  Nice video clips - The Pride of Africa trains from Rovos Rail provide very much more than mere rail transportation - from these transports of delight one can experience the richness of southern Africa, with north and southbound routes between Pretoria and Cape Town as well as a range of spectacular journeys to the… Continue reading Ravos Rail – Cape Town to Dar Es Salaam

State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas

Dit is uiters verstommend  dat hierdie sake waar daar soveel korrupsie betrokke is op hoë vlak, uitgerek word.    Soms klink of almal net in sirkels praat,  min vervolgings is aan die orde van die dag.   Watter magte het 'n kommissie regtig - dis dan ook 'n Aangestelde kommissie deur die ANC wat korrupsie ondersoek. … Continue reading State capture – Zondo commission – Molefe – Gigaba – Guptas

ABO Perde – ABW horses

* Derduisende perde wat die Britse ryk tydens die Anglo-Boere Oorloë ingespan en gebruik het, was meestal 'werkperde' of 'oorlogsakke' en word meestal as berede infanterieperde, geweerperde en perderuiters gebruik.  Perde het uit verskillende oorsese lande en rigtings gekom, spesifiek om die Britse ryk te ondersteun.  Dus, was ons voorgeslagte se twee oorloë slegs teen… Continue reading ABO Perde – ABW horses

Freedom Self-determination – Selfbeskikking

Elke volk het 'n internasionale reg om selfbeskikking te verkry - die Boere en Afrikaners (blankes hierby ingesluit wat die wil het).    Volke kan hul onafhanklikheid verkry op grond van hul etnisiteit, onderdrukking, rassisme en menseregteskendings.  Die reg van alle volke op selfbeskikking is een van die kernbeginsels van die internasionale reg, en op… Continue reading Freedom Self-determination – Selfbeskikking

Potholes – Accidents – Padgate

Ons land se paaie is waarlik in 'n krisis gedompel en motorongelukke is meestal as gevolg van 'n pad wat nie ordentlik onderhou word nie.   Voertuie moet soms vinnig uitswenk en beland of in 'n sloot of teen 'n ander voertuig of trok met hartseer,  lelike en slegte nagevolge.     Soms is daar geen pad… Continue reading Potholes – Accidents – Padgate

Remgro – B-BSEB-B-BBEE

*Webtuistes oor die algemeen word gevul met rassisme, diskriminasie teenoor die  Boere volk nie.  Natuurlik sal dit uitkring na ander gemeenskappe ook.     Remgro, Coke of ander is beslis nie die enigstes wat ondergrawe en diskrimineer nie.  Meeste groot maatskappye en besighede, soos oa. Remgro is behep met die ANC-EFF-DA en ander in parlement se… Continue reading Remgro – B-BSEB-B-BBEE

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

* Verskeie rassistiese en diskriminerende wetgewings (meer as 115) in Suid-Afrika is na 1990 ingestel wat slegs teenoor die Boere volk uit die samelewings en ekonomie gemik is. Dit het reeds voor 1990 ontstaan. Ramaphosa het sy eie kommissie (na 1994), waarvan hy voorsitter is. Hier volg slegs a paar opsommings van verskeie artikels in… Continue reading Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index