Crime in SA – Ernstige Misdaad

 

Wie kan en wil hul werk onder hierdie omstandighede doen soos wat ons Boere op plase doen?   Hoe werk mens met oë rondom jou, met ‘n gelaaide vuurwapen reg langsaan en soms ander familielede wat op ‘n klein afstand ook gewapen sit en wag vir enige gebeurlikhede?      Is alles net ‘n speletjie vir die leiers in beheer?


May be an image of 1 person and text

*

Plaasmoorde vind identies plaas, maar by plaasmoorde word meeste eienaars en hul gesinne eers lastig geval deur 2-20 misdadigers, gepaardgaande met martelings, verkragtings, ontvoering en dan moorde. 

Hoe ernstig is die regering om hierdie tipe van misdaad vas te vat?   Hulle is nie, hulle ontken dit. Anders sou daar al lankal meer spesiale misdaadeenhede gewees het en meer werk geskep het in die beroepe.

Hoekom sing president (gewese) opswepende liedere en word deur munisipaliteite betaal om dit te doen?

Elke Minister, President, lede van parlement is almal omring met 10-20 veiligheidswagte en skerpskutters. Waarvoor is hulle bang as hulle die misdaad ontken? Waarom is daar ‘n konvooi blou ligte wat ministers vergesel – is hulle bang hulle ondersteuners beroof hulle of is hulle bang om aangerand en vermoor te word?  Ironies, die miljoene wat vandag so ontevrede is, stem steeds vir diegene wat ons besteel en met blou ligte rondrits.

Ongelukkig het daar heelwat beroepe meer teikens geword het vir die misdadigers en moordenaars wat altyd met moord en misdaad wegkom.  En daar is honderde duisende wat al sedert 1994 vermoor is.  

Boere, lang afstand trokke en geldwa’s of met kosbare vragte, soos voedsel, word eenvoudig deur ‘n spul huur- moordenaars of misdadigers gestop om eerstens die buit te neem en dan sommer alles uit te brand soos dit hul pas. Trein en busdienste word met gemak uitgebrand want hulle het nie daarvoor betaal nie.


*

2019 se staatskaping – Zuma – staatskaping is maar een van die vele projekte waar gesteel word.

https://twitter.com/Mbiizozo/status/1150673595657609218

*

Luister mooi na ZUMA

5:09 PM · Jul 15, 2019

” Corona “word reeds op die dag ‘n “struggle lied” deur Zuma en sy kaders en ondersteuners gesing ….

https://twitter.com/i/status/1150784437661184001

https://twitter.com/Mbiizozo/status/1150787022510071808

https://twitter.com/Mbiizozo/status/1150788796239241217

*
Hier word in ‘n artikel genoem Zuma is R200000 betaal vir “struggle liedere – opswepende liedere”

TAX MONEY

https://www.news24.com/news24/SouthAfrica/News/zuma-to-get-r200k-for-struggle-songs-for-ethekweni-democracy-celebrations-20190411

April 2019

Staatskaping en ander korrupsie – die leiers in Suid-Afrika lag vir hul ondersteuners, hulle word betaal vir wat hulle doen en word beskerm deur belastingbetalers se geld.

*


A shit hole country – a failed “communist democracy”.

Leo Prinsloo, a trained former military sniper who calmly fought off heavily armed thugs who attacked his cash in transit vehicle (CIT robbery). Normal trucks with any kind of food on it, is in a same position.

Sien die ondergaande beeldmateriaal, dit is nie net skokkend nie maar ook word die realiteite aan ons ander wat senuwes het, te kyk.

https://youtu.be/KAvqDF3Wujc


*

Hier is dit in een van die groot sentrums waar daar by besighede ingebreek en geplunder word.

On April 28, 2021 an armed robbery took place at the Pavilion shopping mall in Westville, South Africa. The group of gang members entered the mall, where they were later spotted smashing in the glass door of a jewelry store with a hammer.

Reports state the suspects then held an employee at gun point as they demanded access to all the stores show cases and locked safes. This has been the only video released thus far of the incident. Luckily a by-standers caught the tail-end moments after the robbery took place.

The suspects are visibly seen with firearms and can be heard exchanging rounds with security, as they drag an extremely large bag of what we could assume to be money and jewels. Later reports are still saying there is an undisclosed amount of jewels and money missing, after the suspects made an escape Wednesday evening.

As for injuries, one civilian was caught in the shootout cross fire and was hit by a round in the knee. The store employee sustained assault wounds from the initial robbery.

https://funker530.com/video/armed-gang-in-shootout-with-mall-security-in-south-africa/

*

Suid-Afrika is ‘n paradys vir misdaad en geweld, die gebruik van vuurwapens op straat, sonder om twee keer te dink wie kan getref word. Word geskep sodat meer , veral swart mense in alles kan deel. Wie word regtig gevang of vervolg?

Die Boere word gevang en vervolg as hul hulself verdedig.

https://funker530.com/video/south-africans-casually-watch-firefight-in-the-street/

https://funker530.com/search/?query=south+africa

*

Farm attacks/killings – 1-30 November 2020

Farm attacks and killings – South Africa Oct2020

Zastron farm attack – Free state

much more farm attacks and in cities


Waarvoor word meer as 30000 jeugdiges opgelei as soldate en privaat beroepe, as hulle niks vir die land beteken op sekuriteitsvlak nie? China is ook hierby betrokke.


*


MORE RELATED INFORMATION


Sedert 2009 het die regering ANC en SAKP meer as 25000 lede in die militêre rigtings en privaatberoepe opgelei op die belastingbetaler se onkostes.  Sover vasgestel kon word is NARYSEC soldate landwyd uitgeplaas, nadat hul ook militêr opgelei is ,maar in verskillende privaat beroepe. Hoekom word belastinggeld so vermors as die duisende soldate nie hul werk kan uitrig nie? Werkskepping vir die kommuniste, is al wat dit is.

Narysec training

Narysec (soldiers) and other “careers”

Narysec 2016

Narysec soldiers – SA Parliament


Een gedagte oor “Crime in SA – Ernstige Misdaad”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s