Heelwat kommuniste, of meeste altans, sal weet watse tipe gif Novichok is. Gedurende Januarie 2020 word in ‘n artikel vermeld dat ‘n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het – ‘n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg. Hoe betroubaar kan dit wees? Aan die begin in 1985 werk Leonid Rink, wat deel gevorm het van ‘n geheime span wat Novichok ontwikkel by die Wetenskaplike Navorsingsinstituut vir Organiese Chemie en Tegnologie in Shikhany, ongeveer 800 km suidoos van Moskou.
*
Heelwat kommuniste sal weet watse tipe gif Novichok is. Gedurende Januarie 2020 word in ‘n artikel vermeld dat ‘n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het – ‘n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg. Hoe betroubaar kan dit wees? Aan die begin in 1985 werk Leonid Rink, wat deel gevorm het van ‘n geheime span wat Novichok ontwikkel by die Wetenskaplike Navorsingsinstituut vir Organiese Chemie en Tegnologie in Shikhany, ongeveer 800 km suidoos van Moskou.
Rink was betrokke by die ontwikkeling van die chemiese oorlogsagent wat na bewering deur die Russiese intelligensie gebruik is om die Kremlin-kritikus Alexei Navalny in Siberië te vergiftig, asook die voormalige spook Sergei Skripal en sy dogter Yulia in die Verenigde Koninkryk. In die middel 1990’s is hy skuldig bevind aan die verkoop van naamlose senuwee-agente van militêre gehalte aan die onderwêreld.
Alhoewel die Novichok senuwee stowwe nie gelys word nie, is dit verbied deur ‘n algemene verbod op enige giftige stowwe wat gebruik word om dood te maak of te beseer. Novichok-verwante navorsing is by ‘n hooflaboratorium in Moskou gedoen, en beide Uglev en Rink het gesê dat monsters met ander Sowjet-laboratoriums gedeel is. Rink het gesê dat sommige van die stowwe ná die Sowjet-ineenstorting in die buiteland kon beland het. Rusland het aangesluit by ‘n wêreldwye verdrag wat chemiese wapens verbied wat in 1997 in werking getree het. In hierdie tyd het Moskou gesê dat hulle klaar is met die vernietiging van 40 000 ton van sy Sowjet-vervaardigde chemiese arsenale, ‘n poging wat oor twee dekades strek onder noue internasionale toesig.
*
*
During January 2020 it was stated in an article that a Russian biochemist who developed the notorious Soviet-era nerve agent Novichok has announced his latest invention — a far more benevolent medicine to fight COVID-19, according to reports. At the beginning in 1985, Rink worked as part of a secret team developing Novichok at the Scientific Research Institute for Organic Chemistry and Technology in Shikhany, about 500 miles southeast of Moscow.
Rink was deeply involved in the development of the chemical warfare agent allegedly used by Russian intelligence to poison Kremlin critic Alexei Navalny in Siberia, as well as former spook Sergei Skripal and his daughter Yulia in the UK. In the mid-1990s, he was convicted for selling unnamed military-grade nerve agents to the underworld.
In 2018, it was claimed that British agents organized the mission to poison double agent Sergei Skripal in Salisbury – and also has suggested that Navalny poisoned himself. Furthermore, he took to Russian state media his antiviral drug called Immofon, which he claimed can stop the coronavirus in its tracks, the UK’s Independent reported.
https://nypost.com/2021/01/26/scientist-behind-novichok-nerve-agent-touts-his-covid-19-drug/
*
Although Novichok nerve agents aren’t listed by name in the convention, they were banned by a general prohibition on any toxic substance used to kill or injure. Novichok-related research also was conducted at a main Moscow lab, and both Uglev and Rink said samples were shared with other Soviet labs. Rink said some could have ended up abroad after the Soviet collapse. Russia joined a global treaty banning chemical weapons that entered force in 1997. During this time, Moscow said it had finished destroying 40,000 metric tons of its Soviet-made chemical arsenals, an effort that spanned two decades under close international oversight.
Rink, who worked in Shikhany from 1970 until 1997, said US experts made sure that even small quantities of military-grade nerve agents and their precursors were destroyed. Even newly built labs in Shikhany were demolished.
*
https://pursuit.unimelb.edu.au/articles/the-science-behind-novichok
*
Immofon