Vriendskappe – Friendships

Soms verras diere en voëls mens veral as daar 'n spesiale band van vertroue tussen die betrokkenes is - dis maar met mense ook so.   Vriendskappe sluit nie oornag nie, ook nie tussen mens en diere of voëls nie.  Selfs hoendertjies maak soms 'n sagte landing in 'n ou mens se hart wat dit warmer… Continue reading Vriendskappe – Friendships