Christene, volksmoorde in Palestina ea

* Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het 'n geskiedenis.   Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika.   In die midde ooste woed oorloë al lank.  Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in… Continue reading Christene, volksmoorde in Palestina ea

Russia – Christians : Rusland Christelike geloof

Russia was placed 41st out of 50 countries with the highest levels of persecutions faced by Christians, according to the group’s 2019 World Watch List published.   China is 27th on the list, Nigeria 12th. Hoeveel van die moorde wat vandag in Suid-Afrika plaasvind is as gevolg van geloof en spesifieke Christelike geloof?   Interessant die tipe… Continue reading Russia – Christians : Rusland Christelike geloof

Menseregteskending – Violation of Human Rights

Waar die Verenigde Nasies is met die toesien dat menseregte nie geskend word nie, sal net hulle alleen weet - dit bestaan eenvoudig nie.   Menseregte is 'n klugspel. niks minder nie.   Wanneer iemand hoog op tenagekom word, is die vet in die vuur.    Mense word vir hul geloof vervolg wat diskriminasie en rassisties is. … Continue reading Menseregteskending – Violation of Human Rights

Within China

  September 2018 - A BRUTAL crackdown against religion in China has seen crosses hauled down from Christian churches and replaced with portraits of the country’s President Xi Jinping and former Communist Party leader Mao Zedong.    He said the only places where the Bible could be discussed freely were small church set-ups in houses, where… Continue reading Within China