*
Elke land of selfs volke, dalk minderhede in lande wat onderdruk word, het ‘n geskiedenis. Dit is nie net in Europa of Midde Ooste nie, maar in Asië, Amerika, Australië en Afrika. In die midde ooste woed oorloë al lank. Interessant dat die lande wat in die midde ooste betrokke is, ook grotendeels in suider Afrika was, vir moontlik dieselfde redes: minerale rykdomme. Palestina was ook ‘n land of provinsie onder die Ottemans-Turkye regering voor 1920. Oorlog het toe al hier in die klein landjie begin uitbreek, vanuit ander lande. Daar was meer as een volk of selfs gelowe binne die land wat ‘n bestaan gevoer het op hul eie.

Voor die bekende Nakba van 1948 uitgebreek het, het Palestynse christene 12,5% van die bevolking van historiese Palestina uitgemaak. Daar is sedertdien heelwat dorpe wat totaal en al vernietig is, veral antieke geskiedkundige geboue.
Tans bly slegs 1,2% christene in historiese Palestina oor, en slegs 1% in die Palestynse gebiede wat sedert 1967 beset is. Ander vreemde landsbewoners kom in, maak oorlog, verwoes huise en beset verskillende grondgebiede en alles soos dit hulle behaag. Tydens die Nakba is 90 000 Palestynse christene verdryf en is byna 30 kerke gedwing om te sluit. Kerke is totaal en al verwoes. Hoeveel gedood of vermoor is met bomme of plofstowwe, sal niemand ooit weet nie.
In 1948 het ‘n terreuraanval deur die Haganah op Jerusalem se Semiramis-hotel 25 Palestynse christene vermoor. In daardie selfde jaar het Israeliese magte 12 christene in die dorpie Eilabun, naby Nasaret, eenvoudig tereggestel.
Hamas was beslis nie daar in 1936-1987 nie.
https://israelpolicyforum.org/what-is-hamas/
https://www.cfr.org/global-conflict-tracker/conflict/israeli-palestinian-conflict
Slegs in Gaza, maar die oorlog in Palestina het net na 1920 begin, Makba in 1948.
https://www.youtube.com/watch?v=dB29k9vafEA
Mossad
https://www.youtube.com/watch?v=tXaUEEFgTXs
*
DRAAI DIE MUNT OM NA DIE ANDERKANT TOE – KOP OF STERT
Wat het hierdie christene, moslems of ander gelowe vanuit Palestina aan Israel of aan haar mede aanvallers gedoen dat hulle vermoor en alle eiendomme vernietig moes word?
Net omdat ‘n persoon of regering nie van moslems of christene of hul gelowe hou nie, beteken dit mos nie: wis hulle totaal en al uit nie. Indien terroriste ‘n land binneval, het daardie land die reg om hulself te verdedig, maar nie hier nie. Indien terroriste ‘n huis en besigheid binnedring, het daardie besigheid en bewoners die reg om hulself te verdedig. Lande, regerings of organisasies wat so sit en toekyk of selfs saam bomme gooi of plofstowwe, is netso skuldig aan moorde.
Lande wat ryk is aan minerale se minderhede loop almal deur – neem waar wie sit agter al hierdie ontginnings, spoor van verwoestings asook besoedelings soos water en geen rehabilitasies.
Wat sou gebeur het indien hierdie gemeenskappe, christene en moslems vanuit Palestina, wat so aangeval en verwoes word / is, dieselfde bomme en toerusting, sou hulle daaroor beskik het, gebruik het om hul aanvallers af te weer en te vernietig? Sou dit vir al die oorlogmisdadigers regverdig gewees het as hulle presies dieselfde geleenthede gehad het om hul mee te verdedig? Dink maar aan die Oktober geval, wat in elk geval heelwat vals aanvalle was deur owerhede self.
Beteken dit nie dat gemeenskappe, eerstens ongewapen aangeval word deur vreemde nasies en regering wat wapentoerusting het wat slegs vir die Israel aanvallers beskore is? Waarvoor word onskuldige kinders, vroue en inwoners snags uit hul huise geboelie om hulle te skei van mekaar om later uitvermoor te word sodat die terreuraanvallers, die wonings kan platvee met bomme of plofstof. Hulle val dus al die ongewapenes in Palestina en omliggende lande aan deur hulle totaal plat te skiet met bomme en word meestal onder puin begrawe sodat niemand kan tel nie.
Interessant hoe daar gepoog word dat al die antieke geskiedkundige geboue in die hele proses totaal en al vernietig word, nie net in Palestina nie, maar ook in buurlande in die midde ooste.
Dit is dus verskillende volksmoorde wat hier plaasvind, rondom Palestina en al haar bure, nie net binne die grense van die hele Palestina nie. Wie is die wat die bomme afvuur en wie finansier dit, ook hierdie bydraers is nie net uit een land afkomstig nie? of HOE?
Hierdie mense en selfs ander voor hulle word as oefenterreine gebruik om hul wapens te toets.
VIR WAPEN EN TOERUSTING VERKOPE
Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies
*
Aan die grens van Lebanon – dit was deel van Palestina – Aanvallers voel niks vir niemand nie.
Die Palestynse christelike dorpies Iqrit en Kafr Bir’im in Bo-Galilea was eens die tuiste van florerende gemeenskappe van duisende inwoners nie net in Iqrit en 1 050 in Kafr Bir’im. In 1948 het Israeliese magte albei dorpies beset en gesinne beveel om “tydelik” te vertrek onder die voorwendsel van militêre operasies wat gaan plaasvind. Hierdie tipe van geweld, terreurdade, het ook voor 1948 gebeur, waar burgers se huise fisies met plofstowwe verwoes is, nadat hul uit hul huise verdryf is. Hierdie gemeenskappe het op landbou gefokus en voedsel vervaardig, soos olywe en vrugtebedryf. Hierdie mense het netso ‘n reg om te lewe as enige iemand anders.
Lees op oor Operasie Hiram gedurende 1948 en ander daarna
https://www.palestine-studies.org/en/node/40645
https://www.middleeasteye.net/explainers/history-israel-invasions-lebanon
https://www.laminutearabe.com/en/analyses/the-long-history-of-israeli-military-operations-in-lebanon/
(1516–1917): The region was ruled by the Turkish Ottoman Sultan, during which the land was divided into various administrative districts (mutasarrifate of Jerusalem and vilayet of Beirut)
Operasie Yoav, Operasie Horev is ook gebruik teenoor Egipte.
https://www.palquest.org/en/militaryoperations/25299/operation-yoav
Ten spyte van uitsprake deur Israel se eie Hooggeregshof in 1951 het die dorpsbewoners die reg gehad om terug te keer, bevestig het, het die regering (Israel) die besluit verontagsaam. Teen 1953 het Israeliese magte elke huis in die twee dorpies gesloop om hul terugkeer te verhoed. Slegs die kerke en begraafplase bly oor as stille getuies van die misdaad van gedwonge verskuiwings. Antieke dorpies en infrastrukture is beskadig, verwoes en vernietig.
*
ANGLO-BOERE OORLOë EN VELDSLAE
Klink dit bekend, dat dieselfde in suidelike Afrika afgespeel het, nie lank voor die aanvalle teenoor Palestina in die midde ooste gedurende 1900’s deur basies dieselfde lande en organisasies. Wie het al die finansiers gedoen dat die Britte en haar bondgenote die Boere volk en hulle Boere republieke vernietig het ?
Die Rothschilds en voorgangers nadat hulle die gebiede geannekseer het. Alles het oor minerale rykdom en grond gegaan. Brittanje kon dit nie alleen doen nie – daar was heelwat BONDgenote. Waarmee hierdie BONDgenote veral die Britse ryk almal probeer vang het, was met hul diskriminerende wetgewings, wat Shepstone en Rhodes in plek gekry het. Net om later die Boere volk daarmee te slaan as die skuldiges wat dit kwansuis begin het. Die Bondgenote was nie ten gunste van die Boere republieke nie, maar was ook nie DEEL van die Republieke nie. Hulle maak aanspraak daarop dat hulle wel is, maar dis alles behalwe so.
https://www.youtube.com/watch?v=RpTzu6RzZXA
LEES MEER
Rewolusie in suider Afrika na 1750
Rhodes se BSAC pad deur Afrika
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje
Mfecane, Dfecane, aparte gebiede
Onregte van besettings deur oorlog en geweld
Aparte gebiede – Duncan Du Bois
Die moordenaars, aanvallers, die terreurbendes, die in beheer, het geen idee hoeveel Palestynse christene, moslems of ander gelowe hier begrawe is onder bourommel en puin nie. Dit is Menseregte skendings en volksmoorde wat plaasvind. Waarom word hierdie Palestyne dan aangehou in die land agter 30 m hoë mure – dis niks anders as konsentrasiekampe nie.
Dis ‘n herhaling van die konsentrasiekampe waar die Boere volk se voorgeslagte tydens die Anglo-Boere oorloë aangehou is. Hulle het geen vryheid of beweging van vryheid gehad nie. Daar was nie vlugtelingskampe nie. Daar was werkerskampe vir swart en gekleurdes, wat vir Brittanje gewerk het, wat beweeg het soos hulle wou. Niemand het hulle opgepas soos wat met die Boere volk se vroue en kinders gemaak is nie. Brittanje was ook nie alleen teen die aanvalle teenoor die Boere republieke nie. Die getalle van moorde en sterftes is baie minder ‘aangeteken’ as wat daar vandag gepraat word, dat daar baie meer van ons Boere volk vermoor is. Enkel grafte bevat meer as een lyk.
*
Tydens Israel se volksmoordaanval op Gasa is christelike kerke en kerkinstellings nie gespaar nie. Israeliese lugaanvalle het die Grieks-Ortodokse Kerk van Sint Porfirië en die Katolieke Kerk van die Heilige Familie getref, wat gelei het tot die slagting van burgerlikes wat daar skuiling gesoek het.
Die Baptiste-hospitaal en die Arabiese Ortodokse Kulturele en Sosiale Sentrum is ook geteiken. Christelike bewoners se huise is vernietig, gesinne wat gedwing is om skuiling in kerke te soek – wat op hul beurt ook aangeval is.
Sedert Oktober 2023 is 44 Palestynse christene dood, hetsy direk deur Israeliese bombardemente of indirek weens ‘n tekort aan medisyne en voedsel en die ineenstorting van Gasa se humanitêre stelsel.
Die christelike dorpie Taybeh op die Wesoewer is herhaaldelik geteister deur gewelddadige aanvalle deur setlaars. Regoor Palestina staar kerke ‘n doelbewuste en gekoördineerde aanval in die gesig wat daarop gemik is om hul teenwoordigheid te ondermyn en hul rol in die samelewing te verswak.
Die mag en beheer duur voort – klink dit VREDE liefhebbend? Dit is NIE net moslems wat aangeval is/word nie. Israeliese owerhede het die bankrekeninge van die Ortodokse Patriargaat in Jerusalem bevries, strafbelasting op kerkeiendomme gehef in stryd met die *Status Quo*, en selfs bevele tot uitwinning uitgereik om eiendom van die Armeense Kerk in Jerusalem in beslag te neem. Hierdie maatreëls staan nie op hul eie nie, maar maak deel uit van ‘n sistematiese beleid om die christelike teenwoordigheid in die Heilige Land te verswak en te ondermyn.
Palestynse christene word byna daagliks aan teistering blootgestel: geestelikes word bespoeg, aangerand en geïntimideer; kerke en begraafplase word gevandaliseer; en Christelike simbole word geskend. Bewegingsvryheid word streng beperk deur Israel se apartheidmuur en militêre permitstelsel. Daar is geen beweegruimte wat aan die bewoners van Palestina gegun word nie. Hulle het geen magte. Selfs toegang tot heilige plekke – veral tydens Paasfees in Jerusalem – word geweier. Ook internasionale pelgrims word aan vernedering en mishandeling blootgestel.
https://palestineembassy.ie/news/facts-about-palestinian-christians/
*
A response to war criminal and ICJ fugitive Netanyahu’s outrageous lies.
Before the 1948 Nakba: Palestinian Christians made up 12.5% of the population of historic Palestine.
Today: Just 1.2% remain in historic Palestine, and only 1% in the 1967 occupied Palestinian territories.
This decline is the direct result of Israel’s ethnic-cleansing, forcible displacement, land confiscation, and systematic oppression, for example:
- During the Nakba, 90,000 Palestinian Christians were expelled and nearly 30 churches forced to close.
- The Haganah’s 1948 terrorist attack on Jerusalem’s Semiramis Hotel killed 25 Palestinian Christians.
- That same year, Israeli forces executed 12 Christians in the village of Eilabun near Nazareth.
- The Palestinian Christian villages of Iqrit and Kafr Bir’im in Upper Galilee were once home to thriving communities of nearly 570 residents in Iqrit and 1,050 in Kafr Bir’im. In 1948, Israeli forces occupied both villages, ordering families to leave “temporarily” under the pretext of military operations.
Despite rulings from Israel’s own Supreme Court in 1951 affirming the villagers’ right to return, the government defied the decision. By 1953, Israeli forces had demolished every home in the two villages to prevent their return. Only the churches and cemeteries remain as silent witnesses to the crime of forced displacement. - During Israel’s genocidal assault on Gaza, even churches and church institutions were not spared. Israeli airstrikes bombed the St. Porphyrios Greek Orthodox Church and the Holy Family Catholic Church, massacring civilians sheltering inside. The Baptist Hospital and the Arab Orthodox Cultural and Social Center were also targeted. Christian homes were destroyed, forcing families to seek refuge in churches – which themselves came under attack. Since October 2023, 44 Palestinian Christians have been killed, either directly by Israeli bombings or indirectly due to lack of medicine and food, and the collapse of Gaza’s humanitarian system.
- The Christian village of Taybeh in the West Bank has been repeatedly terrorized by violent settler rampages.
- Across Palestine, churches face a deliberate and coordinated assault aimed at eroding their presence and diminishing their role in society. Israeli authorities have frozen the bank accounts of the Orthodox Patriarchate in Jerusalem, imposed punitive taxes on church properties in violation of the Status Quo, and even issued foreclosure orders to confiscate property belonging to the Armenian Church in Jerusalem. These measures are not isolated but part of a systematic policy to weaken and undermine the Christian presence in the Holy Land.
- Palestinian Christians endure harassment on a near-daily basis: clergy are spat on, assaulted, and intimidated; churches and cemeteries are vandalized; and Christian symbols are desecrated. Movement is tightly restricted by Israel’s apartheid wall and military permit regime. Even access to holy sites – particularly during Easter in Jerusalem – is denied. International pilgrims, too, face humiliation and abuse.
- Bethlehem, the birthplace of Christ, is today strangled by illegal settlements, military checkpoints, and the apartheid wall. Lands belonging to Christian families are confiscated for settlement expansion. Bethlehem, once 37 square kilometers in area, has been reduced to just 7.3 square kilometers. Surrounded by more than 150 checkpoints, gates, and barriers, it is now a city under siege. Israel’s E1 colonial plan further deepens the isolation of Jerusalem from its Palestinian surroundings and threatens to erase Bethlehem’s historic ties to the Holy City.
The truth is undeniable: it is Israel, who has decimated the Christian presence in the Holy Land. Netanyahu’s lies at the UN cannot erase history or the lived reality of Palestinians — Christian and Muslim alike — under Israeli colonial rule.
Defending the Christian presence in Palestine is not only a Palestinian cause – it is a global moral, humanitarian, and legal obligation.
We call upon:
• The international community to hold Israel accountable for its systematic violations of international law and human rights.
• Churches worldwide to speak with courage and clarity in defense of their sisters and brothers in the land of Christ.
• The United Nations to ensure protection of freedom of worship and the Christian presence in Palestine, as part of its mandate to safeguard fundamental human rights.
*
*
Die Groot Palestynse Opstand van 1936–1939, ook bekend as die “Arabiese Opstand”, was een van die kragtigste vertonings van Moslem-Christelike solidariteit in die moderne geskiedenis. Britse owerhede en Sioniste in Palestina het hulle so bedreig gevoel deur hierdie eenheid dat hulle aktief gewerk het om dit te vernietig. Byna 90 jaar later is Christelike Palestyne feitlik heeltemal uit die verhaal van Palestynse weerstand gewis.
The 1936–1939 Great Palestinian Revolt, also known as the “Arab Revolt,” was one of the most powerful displays of Muslim-Christian solidarity in modern history. British authorities and Zionists in Palestine were so threatened by this unity that they actively worked to dismantle it. Nearly 90 years later, Christian Palestinians have been almost completely erased from the story of Palestinian resistance.
https://www.youtube.com/watch?v=Ybfp2j4QMw0
*
MINERALE RYKDOM EN ANDER VERWANTE INLIGTING
Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë
Besette dorpies van Israel in Palestina
Oktober 2023 Groot gedeeltes van Rimal in Gaza vernietig
Konsentrasie kampe in Palestina
Oorloë het geen wenners – Wars have no winners
Volksmoord en etniese uitwissing
Oos-Afrika sionistiese voorstel
Lifta in Palestina (Mei Naftoach)
Jaffa 1900 (Ottomans) (Brittanje)
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*