Farm /White Attacks and Killings – July 2020

While Ramaphosa and his gang of cohorts in the ANC government deny the existence of farm attacks in South Africa, there have in fact been 55 farm attacks and 9 farm murders in the country during July 2020, while 6 farm attacks were successfully averted. In June 2020 there were 56 farm attacks and 7 farm murders in the country.
During May 2020, in South Africa, there were fifteen farm attacks and four farm murders.
During April 2020, there were seventeen farm attacks and one farm murder.    During the month of March 2020 there were thirty five farm attacks and six farm murders. During the month of February 2020 there were 31 farm attacks and eight farm murders in South Africa.




*



Information supplied by The Rome Research Institute of South Africa

https://southafricatoday.net/south-africa-news/visual-statistic-analysis-farm-attacks-and-murders-in-sa-jan-june-2020/

*

Elke naam in die lyste het ‘n familie, wat langs die oop graf moes staan, afskeid neem van geliefdes wat vermoor is. Ons het ‘n verpligting teenoor daardie geliefdes gehad. Vandag is baie van die slagoffers dalk begrawe, maar word nie vergeet nie. Ons moet onthou, ons as volk het ‘n reg tot eie onafhanklike gebiede, net soos enige ander volk. Tans word ons onderdruk, en selfs oorsese regerings/ lande steun die ANC wat meer as honder wetgewings in plek het om ons te onderdruk en verder met misdaad uit te wis. Elke moordenaar, wat nog nie gevang is nie, pleeg steeds moontlik ander moorde wat nog meer van ons mense uitwis.







*

Most of the farm attacks, raping and killings are to create fear within the white community and even to workers that do not know what is going on and to loose jobs.    The “powers” behind the attacks and killings want to make sure, nobody must have food or an income to survive and to be dependent from the government for freebees (#bolshevism). 

Farm attacks and killings – South Africa Oct2020

*

A shocking picture under the so-called lockdown with how many thousands of “army” around.   

Seven farm attacks and or attempted attacks and house robberies took place between 19:45 on 16 June and 04:00 on 17 June 2020, in the Haakdoornboom, Onderstepoort in the area of Pretoria North, Gauteng province of South Africa. Several people have been seriously injured and or shot during these attacks. An 18 year old boy was also shot in the neck.  

SA Attacks and killings – White Farmers/Blanke Boere – moorde en aanvalle

*

Onder ons neuse vind ekonomiese sabotasie plaas, dit gaan gepaard met korrupsie, diefstal, tenders toewys aan vriende en familie asook moordverhale wat afspeel.  Dit sluit alle staatsinstellings soos Eskom, SAL, Denel ea hierby in.  In die afgelope paar dae 1-15 Maart 2020  was daar 18 plaasaanvalle en twee plaasmoorde in Suid-Afrika, terwyl drie plaasaanvalle suksesvol afgeweer is.  Gedurende Februarie 2020 was daar agt plaasmoorde en 31 plaasaanvalle in Suid-Afrika, terwyl een plaasaanval suksesvol afgeweer is.   So word onskuldige boere en blankes stelselmatig aangeval en vermoor.  Heelwat van die aanvalle sterf ook later aan komplikasies daarna en die vraag is word die “nagevolge” wat die oorsaak is van die aanval, ook moord genoem of word dit maar “natuurlike” oorsake van dood aangeteken. 

Plaasmoorde – MOORDE – Farm killings


*

This was only farm attacks and killings of the White Boer and Afrikaners during February 2020.   Thank you to those that keep our records – it is very important.   To those families that lost somebody, you are in our prayers.     Hierdie statistiek is slegs vir die maand Februarie 2020.   Dankie aan diegene wat die statistieke byhou.   Aan diegene wat ‘n geliefde verloor het, ons innige simpatie en weet julle is in ons gebede.

Farm attacks – killed – February 2020

*

Ekonomiese sabotasie vind plaas sedert 1994, deurdat veral blanke besighede die reg ontneem word om hul besighede voort te sit.    Dis nie net moorde en aanvalle wat ook teen ons volk gemik is nie.  Om ‘n ander se besittings te brand is terrorisme.   Om ‘n blanke boer se toerusting te vernietig of in persoon aan te val, is terrorisme en ‘n misdaad.  

Farms attacks – killings – January 2020 *

*

(Dr Stanton of Genocide Watch): Genocide is a process that develops in ten stages that are predictable but not inexorable. At each stage, preventive measures can stop it. The process is not linear. Stages may occur simultaneously. Logically, later stages must be preceded by earlier stages. But all stages continue to operate throughout the process.   To attack, torture and kill.

Genocide – Boer and Afrikaner (whites) people

*
“By “genocide” we mean the destruction of a nation or of an ethnic group…. Generally speaking, genocide does not necessarily mean the immediate destruction of a nation, except when accomplished by mass killings of all members of a nation

Genocide – Volksmoord

*

Daar is verskillende stadiums van volksmoorde.   Rassisme en diskriminasie, ontkenning is deel daarvan. – To live in denial – black economic empowerment is part of genocide.

Volksmoord – Genocide



Een gedagte oor “Farm /White Attacks and Killings – July 2020”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s