Witkruismonument September 2026

*

Die naweek van September 2026,  is weer ‘n besonderse naweek soos elke ander naweek, waar spesiale dae afgestaan word aan die lede van die Boere volk en hul families wat gemartel, vermink en vermoor is gedurende die jaar.   Die maande Augustus of September laat ‘n bloedbevlekte merkie op die kalender waar daar oor die naweek name op kruise geplant word by die Witkruismonument.
The weekend in September 2026 is, like every other such weekend, a significant one—a time dedicated to the members of the Boer people and their families who were tortured, maimed, and murdered during the year. The months of August and September leave a blood-stained mark on the calendar, a time when names are placed on crosses at the White Cross Monument.
Krediet aan die fotograaf:  Anders Pettersson

White Cross Monument Commemorates South Africa's Farm Attack Victims

*

The deceased are not buried here; instead, the crosses symbolize a living monument commemorated annually. It is a reminder to reflect on the Boers and their families who worked hard but are no longer with us—those who were brutally murdered. These were the Boers who ensured there was food on the table and produce on our shelves. There are hundreds of thousands who cannot attend these proceedings in person but do so in spirit—and not only within South Africa.

Sympathy and love are extended to everyone who has lost a loved one. May the Creator of the universe sustain you during times of sorrow and on every occasion of remembrance, such as birthdays and anniversaries. It is only human to remember them—who and what they are and were. Cherish every golden moment of those memories.

*

Die afgestorwenes word nie hier begrawe nie, maar die kruise simboliseer ‘n lewendige monument wat jaarliks herdenk word.  ‘n Herinnering om te dink aan die Boere en hul families wat hard gewerk het, wat nie meer met ons is nie.  Wat grusaam vermoor is.   Die Boere wat gesorg het vir ‘n bord kos op die tafel en voedsel op ons rakke.   Daar is honderde duisende wat nie hierdie verrigtinge kan bywoon nie, maar wel in die gees. Nie net in Suid-Afrika nie.

Aan elkeen wat ‘n geliefde verloor het, word simpatie en liefde betoon.   Mag die Skepper van die heelal julle onderskraag in die hartseertyd en elke geleentheidsherinnering, soos verjaarsdae en herdenkings.   Dis menslik om hulle te onthou, wie en wat hulle is en was.  Bewaar elke goue oomblik daarvan.

Dank word betuig aan diegene wat die verrigtinge en byeenkomste gereël het.   Die sprekers en sangers wat getrou help om hiervan ‘n sukses te maak.   Die woorde wat hier geuiter word van elke hartseeroomblik.  Soms is daar geen woorde nodig as daar afskeid geneem word nie.  Die sukses is daar vir mekaar, om diegene in hul tyd van hartseer te vertroos.   Mag die Vader ons omvou met Sy Hande en liefde.

2026

15 Nuwe kruise en een Herplante kruis word aan die Families oorhandig. Kom ondersteun die families asseblief.
Navrae kan gerig word aan:
Kobus De Lange 084 710 3728 of,
Klaas Prinsloo 0724437591
Verversings beskikbaar, bring asseblief n stoel en hoed saam.
LW. Alkohol gebruik tydens die verrigtinge word nie goedgekeur nieBaie dankie aan diegene wat moeite doen om by te woon asook diegene wat uitsaai, die sangers en aankondigers, sodat diegene wat dit nie kan bywoon nie, in die gees saam kan vergader en gebede opstuur na Hom.

Die Boere volksanger, Danie van der Westhuizen sal ook daar wees.  Hy woon dit al vir etlike jare by en doen gereeld al die hartseer aankondigings.

Danie van der Westhuizen is performing and participating at the Witkruis Monument (White Cross Monument) annual event taking place on Friday, 18 September 2026 and Saturday, 19 September 2026.

Dit begin vandag, 18 September.

Landelike beveiliging

Boermedia

https://www.youtube.com/watch?v=QUGF8aYHiNo

Boere volk

Dit is op die Ysterberg geleë, tussen Pietersburg en Potgietersrus.  Die Witkruis monument is vir plaasmoorde en hul gesinne, wat grusaam en brutaal vermoor is.   Daar is ook volkslede, die wat in stede bly, wat brutaal aangerand en vermoor word.   Daar behoort kennis geneem te word dat heelwat aanvalle het nie dadelik gesterf nie, maar moontlik dae en weke daarna, wat ook as plaasmoorde bestempel te word.  Soms weens nalatigheid of andersinds was die herstel net te groot op ‘n gebreekte liggaam.  Dit is en bly moord en deel van die slagoffer.   Hulle het nie meer ‘n stem nie, maar die naasbestaandes onthou.

The Witkruis Monument (White Cross Monument) is a private memorial site located on the slope of Ysterberg along the N1 route between Pietersburg and Potgietersrus.    Has nothing to do with afrikaner organisations that are all multi-cultural organisations.May be an image of monument

*

DANIE VAN DER WESTHUIZEN

DANKIE DANIEhttps://www.youtube.com/watch?v=R1FHTTiIWeM&list=RDR1FHTTiIWeM&start_radio=1

Thank you Chris Wyatt

https://www.youtube.com/watch?v=vM4DxW26jfw

*

Herinneringe aan elke Boer of hul gesinslede wat aangeval en vermoor is, alles gaan gepaard met martelings en verkragtings, dit is nie gewone misdaad of moorde nie.   Dis hulle wat die voedsel voorsien, heelwat vee word of gesteel of vermink agtergelaat.       Dis hulle wie se plase daarna leeg staan om onteien te word. 

A Tribute to fallen Boer people in South Africa – the White farmers and their families.    When the Boer people are gone, there will be no food.

*

RELEVANTE  INLIGTING

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa

Witkruismonument 16 September 2023

Wit kruis monument 2019

 

Attacks/Killings 1-15 May 2019

Witkruis monument Augustus-September

Wit kruis monument 2019

Farm attacks/killings – Annette Kennealy

Aanvalle – Moorde en Beveiliging

Mariandra Heunis, slagoffer van plaasmoorde in SA

*

Volksmoord – Genocide

Wit kruis monument 2019

Land expropriation – racism – South Africa

Genocide – Boer people

Skending van Menseregte

Skending van Boere volk se menseregte

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

*

*

Lewer kommentaar