Durban Councillor versus resident

Die inwoners van Wyk 25 in Springfield (town) is baie ongelukkig oor hulle versoeke vir hulp op dowe oroe val.   Hul mening is hoe durf 'n raadslid hom so te buite gaan omdat mense in nood verkeer en die Raadslid moet onmiddellik as Raadslid die trekpas kry.   Themba Mkhize, is 'n ANC wyksraadslid (wyk 25) … Continue reading Durban Councillor versus resident

Land reform – Free state farmers

Daar is al meer as 5 jaar groot droogte in heelwat dele van die land.  Dis buite enige boer se beheer.   Daar word droogtefondse uitgesit, maar tog word net sekere boere gehelp.   In die Vrystaat sowel as ander gebiede is daar niks anders dan sand nie.   Vrystaat is ook as 'n rampgebied in 2019 verklaar,… Continue reading Land reform – Free state farmers