*
Die opregtes van harte en die mens spesifiek is aangestel as wagters op die mure, vir diere, seelewe en omgewing te wees, Diegene wat daarop uit is om alles te vernietig, is onwaardig om ‘n mens genoem te word. Kan hulle mense genoem word as hulle brutaal alles om hulle vernietig? Die mense wat nie waak of belangstel om teen hierdie afwykings op te staan vir vernietiging van alles rondom die omgewing, het hulself gefaal. Dan verdwyn hulle self saam die afwykings.
*
Toevallig is dit groot leiers wat gemeenskappe en volke op ‘n daaglikse basis voorskryf en dinge implementeer om te vermoor (volksmoorde). (WEF) (WHO)
Dit is misdade teen die mense, diere en omgewing. Ongelukkig is daar selfs gewilliges wat as spioene gebruik word om saam met die misdadigers te verkeer, gifstowwe te gebruik, opdragte teen vergoeding uit te voer, in die lug, omgewing, mense en diere.
Wie se skuld is dit as mense siek raak as gevolg van agterlosigheid en rewolusies?
Besoedeling van riviere, damme en seë is misdade wat gepleeg word. Diegene wat alles beheer gee niks om as alles vernietig word nie. Solank die ketting gebruik word om siektestoestande te “beheer” verloor die siekes al die pad. Die ringkoppe word ryker. Die Boere langs riviere en damme verloor kosbare grond wat vernietig word. Boere is soms te gewillig om ‘saam te speel’.
Water, kanale, hidrokrag en rioolaanlegte
Water and Pollution – Rooiwal Waste Water Treatment Plant
Hoë ringkoppe, regerings en organisasies wat dink hulle kan die populasie van mense en diere minder maak, skiet hulself en ander in die rug en voet. Gemeenskappe moet nie verewig aan die slaap gesus word met politieke speelballe en slaapmiddels van beloftes nie.
Wees oplettend, kyk na Bo, kyk in die rondte en kyk na binne.
Aluminium onder andere, is ‘n groot oorsaak, nie net vir sterftes in die omgewing (bome en mooi blomme) nie, maar ook riviere, vleie, see en landdiere wat eenvoudig uitgewis word. Daar sal ‘n dag aanbreek, dat hierdie selfde ringkoppe sal verlang na ‘n krummel van die arm man se tafel, maar daar sal niks wees vir hulle om te geniet nie. Die BOER van vandag word nie waardeer nie, want hulle gun niks vir die Boer nie.
Dis al vir eeue wat die ryk ringkoppe dink hulle kan met moord en vernietiging wegkom, wag totdat daardie dag aanbreek as hulle moet rekenskap gee vir hul dade, dan is dit te laat vir omdraai.
PATROON VAN HERHALING
WEER manipulasie of WOLKE melk is ouer as die mensdom vandag, en is in die verlede gebruik, nie net een keer nie en dit word steeds gebruik vir verspoelings, hael, slegte storms en veel meer. Doen jul eie navorsing, veral in die geskiedenis. Dit het niks met sameswerings te doen nie. Heelwat hiervan vind juis op hoë vlakke plaas.
Daar is onlangs berigte oor die dooie sardiens in Suid-Afrikaanse waters wat uitspoel, maar daar is ook ander vis en selfs diere. Sterftes waar die ryk ringkoppe dink hulle het alleenreg op die aarde se voortbestaan.
Waar is hierdie ringkoppe se mandaat om tot sulke uiterstes te gaan ?
Suidelike Afrika was voor 1900 hieraan blootgestel en heelwat na dit het soortgelyke episodes herhaal. Dink aan die Britte en haar bondgenote se spanwerk om die Boere republieke te vernietig, vir MINERALE RYKDOMME. Dit word oral herhaal vandag. BOERE republieke is en was nog nooit Afrikaner gebiede nie, want Afrikaners is veelvolkig en multi-kultureel. Afrikaners het saam die Britte teen die Boere volk geveg.
Daar is die ringkoppe wat die aardsbewoners met spuitstowwe vergiftig uit die vliegtuie wat die son probeer blok, of soveel skade in die atmosfeer veroorsaak soos oa met aluminium wat gaan vassit in kiewe van visse sowel as ander diere. Steenkoolstof is nog ‘n vyand, wat die mens en al wat lewe vernietig. Steenkoolstof is oral te bespeur, waar dit uitgehaal word, vervoer word met oop trokke tot by hawens en alles in hulle pad vernietig.
Die glasryke ringkoppe en hul families vreet verseker springkane, wurms, onkruid en bossies, want hulle sal nie nagemaakte vleis uit ‘n laborium vreet as hulle honger is nie. Nee, hulle vreet die beste rooivleis, hoender of vis.
Indien daar organies geboer word, regoor alle kontinente, loop hierdie organiese BOERE netso deur en is dit wat op die tafels as organies beland, lankal nie meer 100% organies nie, maar gevul met stukkies besoedelde gemors vanuit ‘n vliegtuig, kragstasie of myn. Selfs vliegtuie in Suid-Afrika maak hulle hieraan skuldig om die weer te manipuleer en selfs brandstof neer te laat op al wat mens, dier en plantegroei is.
Al gesien dit is nie net visse en vee wat vrek nie, maar die siektestoestande is alles as gevolg hiervan. Rekenskap en verantwoordelikheid is nie ‘n goeie kwaliteit punt vir hierdie sogenaamde geleerdes nie. Nog minder is hulle herders van menigtes, maar eerder die geldwolwe wat nie kan wag om elke passasier, klient en slagoffer armer te maak nie. Hulle glo hulle het alleenreg in die wêreld.

*
DO NOT BUY ANY GMO FOOD – IT WILL MAKE YOU SICK
WEERMANIPULASIE
Viëtnam en Kambodja oorloë
Cloud seeding- Weermanipulasie
*
QUOTE FROM FACEBOOK
*
Some of the fields are not green anymore, but fill up with dirty, silky water, old building material and debris.
*Direct aerial spraying of certain industrial chemicals, insecticides, or fire retardants near water can kill fish, but there is no large-scale, secret government program spraying aluminum into the atmosphere.
Fears regarding commercial aircraft deliberately releasing an aluminum “toxic brew”—often referred to as the “chemtrails” conspiracy theory—have been thoroughly debunked by the global atmospheric science community.
Aluminum Toxicity:
Elevated levels of aluminum in water are highly toxic to fish. It accumulates on their gills, in the lungs and organs, causing respiratory distress, suffocating them, and disrupting their ability to regulate essential ions. This typically happens when acid rain leaches naturally occurring aluminum out of the soil and into rivers or ponds, or through local industrial runoff.
Visit the various mines and see what happen in Johannesburg, Barberton, Mpumalanga , with the gold mines and coal fields
Legitimate Aerial Spraying: Aircraft are routinely used for targeted operations like mosquito control (larvicides/insecticides), agriculture (crop dusting), and aerial firefighting (retardants). If these chemicals are applied improperly, drift with the wind, or are accidentally dumped directly over waterways, they can cause immediate fish kills by depleting oxygen or introducing toxic compounds into the ecosystem.
https://www.bbc.co.uk/news/blogs-trending-42195511
https://www.epa.gov/regulations-emissions-vehicles-and-engines/Contrails
https://www.ehn.org/fire-retardant-spray-wildfire-wildlife

WASTE AND POLLUTION IN SOUTH AFRICA
BESOEDELING IN OMGEWING EN AFVALSTOWWE
GEEN rehabilitasie word gedoen nie – daar is oor die 6000 tydbomme rondom ons , veral waar minerale ontgin word, heelwat laat ‘n spoor van suurwater agter, wat in damme en seë invloei.
There are roughly 6,100 “derelict or ownerless” mines scattered across South Africa, many of which can expose people and the environment to significant harm due to pollution of the air, water and soil.
Whether it is the tiny, needle-like asbestos fibres that slice up the delicate tissue inside human lungs; the acidic mine water that melts the organs of fish or the radioactive mining waste that can turn land and water into permanent “dead zones”, widespread pollution from more than a century of mining has saddled South African taxpayers with a hefty clean-up bill.
Yet the government is nowhere close to meeting its mine rehabilitation targets, according to a recent report by the Auditor-General that exposes 16 years of abject failure by Minister Gwede Mantashe’s Department of Mineral Resources and Energy.
*
Daar word steeds gifstowwe vrygelaat deur vliegtuie wat owerhede wil uitfasseer, tog word dit toegelaat. Hulle doen dit want niemand stop hulle om dit te doen nie.
https://www.youtube.com/watch?v=8zfIy17q9sE&t=777s
Siektes en sterftes
https://www.youtube.com/watch?v=KBE9LagbGcU
https://www.youtube.com/watch?v=ic4dml5oUVk
Kragstasies gee ook gifstowwe af – ESKOM (kyk na asbes)
Hulle gee nie om wie hulle siek maak nie, solank hulle sekere produkte kan gebruik, is hulle gelukkig.
https://www.youtube.com/watch?v=NLkqlb1JPvk
https://www.mesothelioma.com/asbestos-exposure/jobsites/power-plants/
South Africa reports approximately 200 cases of mesothelioma per year. A 2002 study cites that more than 2,700 South Africans have died of mesothelioma. Researchers say the cancer is underreported.
https://www.asbestos.com/mesothelioma/south-africa/
Air pollution from coal-fired power stations kills more than 2,200 South Africans every year, and causes thousands of cases of bronchitis and asthma in adults and children annually. This costs the country more than R30 billion[1] annually, through hospital admissions and lost working days. (2017)
Mineraal ontginning en besoedeling – dit besoedel water, riviere, damme en oseane
https://www.youtube.com/watch?v=TFhH8LyMcaI
*
Nie net word die omgewing besoedel nie, maar ook stede, dorpe en landbougrond. Selde of ooit word rehabilitasie gedoen, en dit is nie net in Suid-Afrika nie, Afrika en elke kontinent, lande loop deur.
Ou hope en selfs berge word geskiet, mens wonder hoe doen China dit in die Himalayas – is China alleen hierin?
Geen wonder alles spoel weg in die hoë berge en gletsers val inmekaar nie.
CHINA
Al daardie tonnels, bymekaar, verbind mekaar, is bewys hoe dit gevul word met sagte slik grond, wat fyngemaal word, wat uit damme kom en dan word dit eenvoudig op mense losgelaat, alles hardloop af in riviere, damme en uiteindelik die oseane. Dieselfde kleur en dieselfde tipe sagte slik grond gemeng met rotsafval. Regerings en besighede/ organisasies vernietig alles.
Dan word dit aardverwarming genoem omdat daar soveel verspoelings is. Boomryke gebiede verdwyn oornag – grond het geen weerstand teen erosie en massas water nie.
https://www.youtube.com/watch?v=ynN39sfqT8w
Ontginning van enige minerale, veral steenkool vernietig die aardkors, wat later wegspoel en erodeer. Waarom word daar nooit rehabilitasie gedoen nie? Die ryk ringkoppe word net al ryker
https://www.youtube.com/watch?v=yzAzgH7TUnI
https://www.youtube.com/watch?v=6qvNjaCMYvY
Regerings bou damme en tonnels op die onmoontike plekke wat verskuiwings en besoedeling veroorsaak, aanleiding gee tot duisende vermistes en sterftes. Daar is meer as een dam hier gebou op gevaarlike berge, wat eenvoudig weggeskiet word vir pad, tonnels en damme. Hoe regverdig is dit vir die bewoners van hierdie gebiede wat ‘n reg tot lewe het?
https://www.youtube.com/watch?v=fIO3Pd9-CtE
Aardbewings vind gereeld plaas
https://www.youtube.com/watch?v=pXfpc_fMEdQ
Kan dit waar wees? Dit veroorsaak ook besoedeling vir almal in daardie omgewing. Berge word eenvoudig vernietig.
https://www.youtube.com/watch?v=zeV3OAKdFAQ
TONNELS WORD MET OPSET GEMAAK, VIR GROOT DAMME, SPOORLYNE EN PADVERBINDINGS
OEROUE REUSE BERGE WORD MET PLOFSTOWWE VERNIETIG, GEKRAAK EN YS VAL NA BENEDE
Word hierdie as wapens gebruik om ontslae te raak van populasies?
Rotse en gebergtes breek aan die einde, want hulle sal nooit die gewig van sneeu kan hanteer nie, want hulle binnekant is deur tonnels vernietig. Tonnels wat baie afvalwater en modder bevat, wat later in strome beland, tsunames veroorsaak en inwoners se huise, skole en besighede vernietig. Let op waar en hoe hoog word hierdie tonnels gebou wat die ‘damme’ voed, maar kan binne ‘n japtrap verander in ‘n monster wat alles vernietig. Heelwat minerale word hier uitgehaal in die Hamalayas.
Mount Everest
Dolma from Tibet
Mosambiek, Zimbabwe en Idai sikloon
Swart long siekte en swart steenkoolstof
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
*