Ramaphosa se kabinet

Te verwagte, want enige iets is moontlik.   "Helfte is vroue"  - SY mense wat HY aangestel het wat saam hom die "wa" van "nuwe orde" gaan trek.   Duidelik is daar ander in die parlement wat nie die kommunistiese ANC se sienings deel nie.   Eintlik moet al die kommuniste verheug wees omdat die saak van kommunisme… Continue reading Ramaphosa se kabinet

End of 5th Parliament. Farewell speeches

2019 Farewell speeches Plenary, National Assembly, 20 March 2019 *** Speaker Baleka Mbete Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=iwu_qC7smEc *** ANC D E Dlakude Farewell Speech In Parliament https://www.youtube.com/watch?v=RMUpapWLGq0 *** DA John Steenhuisen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=a8a4rV9-C5w *** EFF N Paulsen Farewell Speech - End 5th Parliament https://www.youtube.com/watch?v=HI-oea_rbck *** IFP N Singh Farewell… Continue reading End of 5th Parliament. Farewell speeches

Narysec 2014

  #Narysec   Various documents about narysec to follow – since 2009. Dirk Kok - Disgruntled youth, who disrupted the graduation ceremony of the National Rural Youth Service Corps in Thaba Nchu this afternoon, say politicians are painting a rosy picture of this programme, but Narysec doesn't benefit the youth. The event, with minister of rural… Continue reading Narysec 2014

Corruption 2018 Korrupsie

Korrupsie is nog nooit werklik vasgevat en behoorlik uitgeroei nie.   Noem enige skandaal op en sien of daar enige iemand behoorlik verhoor en gestraf is.  Veral die elite wat agter dit sit.  Dis nie die grondvlakmense wat die skandaal uitgedink het nie   Wapenskandaal - Etol-stelsel - Prasa - Teksboeke - Nkandla - Guptas - Staatskaping. … Continue reading Corruption 2018 Korrupsie

Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

2000 - Ramaphosa chaired the Black Economic Empowerment Commission, which helped establish South Africa’s broad-based empowerment policies.  That started in 1998.    Here also very important opinions during the 2000 discussions in Parliament.   (B-BBEE) Black Economic Empowerment (BEE) is a racially selective legislations launched by the South African government to redress the inequalities of Apartheid by giving black (Blacks, Coloureds and… Continue reading Ramaphosa – swart bemagtiging kommissie

Soros bedrywig in Suid-Afrika

Hoe edel van Soros en sy organisasies en assistente of raadgewers wat vir hom werk,  as hulle dink ons is almal onder 'n kalkoen uitgebroei.  Paddas bly nie verewig in 'n warm pot sit nie.   Swem gerus maar in jul eie potjie.  Grou 'n gat vir 'n ander en jy kom self nooit uit daardie… Continue reading Soros bedrywig in Suid-Afrika

Swart bemagtiging – B-BBBEE

Heelwat artikels word oor swart bemagtiging geskryf omdat dit ons direk raak en menseregte skend.   Dit is ook deur blanke verligtes in Dakar aangevra in 1989 - verwys na die Dakar gesprekke buite ons landsgrense, agter die konserwatiewes se rue. Daar is heelwat organisasies sowel as regeringsinstansies wat dit bevorder en 100% befonds.   KAS… Continue reading Swart bemagtiging – B-BBBEE