Volkereg, Konfederasies, Federasies

* ALLE Volke het 'n internasionale reg tot vryheid, om hulself in gebiede wat aan hulle behoort het, hul eie leiers te kies en hulself te regeer.  Dit is en bly 'n internasionale reg om dit uit te oefen, en word nie deur politici beheer nie.   Slegs  in Suid-Afrika en waar kleiner volke onderdruk word,… Continue reading Volkereg, Konfederasies, Federasies

OSF.SA So r os: Breytenbach

*Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024.   Breytenbach was 'n skrywer, digter, aktivis teen 'apartheid' en in die Wes-Kaap gebore.    Hy het steeds die 'apartheidsbeleid' teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander… Continue reading OSF.SA So r os: Breytenbach

Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

* Daar is so 'n groot verskeidenheid van leuens wat verkondig word, deur die huidige ANC, hul voorgangers, al die politieke party leiers, sowel as die links liberale Afrikane, diegene wat spesifiek na 1966 en selfs sedert 1902 daarmee begin het om die land aan die kommuniste en kaders te oorhandig.  Die vergaderings wat steeds… Continue reading Leuens oor aparte gebiede – Segregasie

Herstel van Boere republieke en Boere volk

* Moet nooit 'n boek oordeel op grond van slegs 'n moontlike gehawende omslag nie.     Soms is die buitekant dalk armoedig, maar bevat heelwat kosbare skatte en inligting.   Wees verseker dat die Boere volk en die Boere republieke se geskiedenis se trekpad nog minder met rose besaai was.    Daar is heelwat kultuurskatte en… Continue reading Herstel van Boere republieke en Boere volk

SWART Apartheid van die ANC

*Apartheid is deur die Engelse begin in 1854 en 1894, nie deur die vorige regering nie.  Die Boere volk sien en beleef die daaglikse skendings van menseregte, aanvalle, moorde, krisisse,  nagevolge van 30 jaar se afbreek, vernietiging van alle infrastrukture, staatsentiteite,  rassisme en diskriminasie,  swart apartheid, swart (gekleurde en indiër) bemagtiging, regstellende aksie WETGEWINGS wat… Continue reading SWART Apartheid van die ANC

Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë

* Verskeie state is bewus daarvan dat daar olie en aardgasse onder spesifieke gebiede, Gaza,  in Palestina voorkom.    Dat dit selfs ondersoek is, sal hulle alles in hul vermoeë doen om met al die nodige ontwikkelings voort te gaan en daardie gebiede inpalm, juis oor die waarde van gas en olie.  Maak nie saak… Continue reading Aardgas en olie – Palestina en Israel oorloë

Palestina gebiede en sy mense

* Al hoe meer grondgebiede word van vroeg af deur Israel beset of met oorlogvoering verower.   Dit opsigself het nie in 1948 begin nie maar lank voor dit.     Die invoer van immigrante (Sioniste) het voor 1948 al begin plaasvind sodat daar opstande kon plaasvind.   Plattelandse Palestynse nedersettings is eenvoudig platgevee deur bomme en plofstowwe. … Continue reading Palestina gebiede en sy mense

Afrika se skeure AFAR … Amerika

* Bo en Middel Afrika het heelwat vulkane wat gedurig uitbars  en die warmte van die boeg van Afrika ontbloot in malende kolke van vuurwarm lawastrome wat uitvloei en dorpe vernietig.   Niemand weet hoe vinnig kan so iets totaal sal inplof en die nuwe oseaan sal bruis, lande oorspoel en heelwat nuwe eilande tot gevolg… Continue reading Afrika se skeure AFAR … Amerika

Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

* Daar word 'n verskeidenheid stellings gemaak, feitelik in 'n ou 2016/17  jaarverslag van die ANC wat gepubliseer is dat afsonderlike gebiede, nie net vir ons as Boer vanuit die Boere republieke raak nie, maar dat dit lankal terug in die verlede bestaan het.  Die ontstaan van die konsep van afsonderlike gebiede of apartheid was… Continue reading Boere (2016-2017 ANC jaarboek) Minerale rewolusie en arbeid

Ramaphosa Apartheid skadukleed

* In 'n onlangse gesprek val die apartheidskaduwee oor Ramaphosa waarin hy weer eens apartheid blameer vir alles wat verkeerd is in SA en hulle as leiers dit nie kan beheer of regeer nie.   Volgens hom, en voor die aanbreek van demokrasie in 1994 was die 'apartheid' staat, RSA 'n paria in die internasionale gemeenskap,… Continue reading Ramaphosa Apartheid skadukleed

OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture

* Soos altyd, skiet Ramaphosa homself en sommer al sy ondersteuners in hul voete en vernietig SA se ekonomie en burgers se geleenthede verder die afgrond in.  Volgens Ramaphosa word apartheid weer eens blameer vir al die gebreke en gebrek aan goed gekwalifiseerde ingenieurs en stadsbeplanners.   Maar die data wys dat sy regering gekwalifiseerde mense… Continue reading OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

* Grensbakens, drade of mure,  wat eens was in die suidelike Afrika streek was, word selde of ooit onderhou.   Dit word eenvoudig deur misdadigers van aangrensende lande afgesteel en totaal afgebreek.   Suid-Afrika se grense is oop vir almal en is 'n totale klugstorie of sirkus vir elkeen wat wil binnekom.   Dienste, skole, hospitale en selfs… Continue reading Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

Liberale denke na 40 jaar

Beskadigde besighede en rioolplase, wat nooit onderhou word nie, munisipale infrastrukture wat in duie stort of Eskom wat nie krag lewer nie, korrupsie, staatskapings, misdaad en moorde.   Dit word alles radikaal en kommunisties vernietig.  Ons word toegegooi met die liberale en kommunistiese rewolusie na 1994.   En na regte het dit sedert 1900 nooit opgehou nie. … Continue reading Liberale denke na 40 jaar

Shepstone and ABW

Sir Theophilus Shepstone was a British statesman who was responsible for the annexation of the Transvaal to Britain in 1877.   Theophilus Shepstone was born at Westbury-on-Trym near Bristol, England. When he was three years old his father, the Rev. William Theophilus, emigrated to Cape Colony. Young Shepstone was educated at the native mission stations at… Continue reading Shepstone and ABW

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

African lakes and fishes – Cichlid fishes-Tropiese visse

  In 1890, at the height of the European scramble for colonies in Africa, Britain and Germany divided Lake Victoria at 1° south latitude, with the southern portion allotted to Germany, the northern portion to Britain.  Lake Victoria - Victoria Nyanza, is the largest lake in Africa and the second largest body of fresh water… Continue reading African lakes and fishes – Cichlid fishes-Tropiese visse

‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

*Die storms na die dood van wyle Dr Verwoerd het letterlik soos sterk winde oor Suid-Afrika gewaai.   Eintlik was daar al destyds hewige stofstorms aan die broei en dit het by Unie wording (onder Britse reëls) begin.   Liberaal verligte blankes het met mag en mening gekeer dat die reservate (sedert 1840) of tuislande (1961) hul… Continue reading ‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

Self-determination Caprivi (CCC)

Die skrywe rakende die Caprivi voorsitter (CCC) verduidelik allesomvattend en word gedeeltes hieronder aangehaal.   Dit kom voor of 'n herhalingstipe van die Suid-Sudan patroon nagevolg word van meerderheid wat minderheidsvolk onderdruk.   Asook 'n tipe van identiese ervaring plaasgevind het wat ons as Boere tydens en na die Anglo-Boere oorloë ervaar het waar ons in anneksasies… Continue reading Self-determination Caprivi (CCC)

Proposed Pepuda legislation

  PEPUDA is an acronym for the Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act and is otherwise known as the “Equality Act”.  It was passed into law in 2000 to give teeth to section 9 of the South African Constitution, which prohibits unfair discrimination – including “hate speech” – on a wide range… Continue reading Proposed Pepuda legislation

SA Boer people – Boere volk

* During 2021,  the chairperson of the DA Federal Council,  Helen Zille has spoken out on '“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish "whiteness".    That is a super racist statement, just to speak about 'whiteness' and is racism and discrimation against a minority of people in SA.    During a recent interview… Continue reading SA Boer people – Boere volk