* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk. Nog 'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900. Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars
ANC corruption
* Hoe kan diegene waar korrupsie plaasvind, geskors word met behoud van salarisse en byvoordele. Dit is nie net die lede wat "geskors" is met salarisse nie, wat van al die geld wat weg is uit die staatskas, staatskaping en alle skandale soos die wapenskandaal en vele ander. Dis mos nie 'n straf nie? … Continue reading ANC corruption
Farm attacks/killings – and in towns December 2020
A white farmer has three times more chance of being murdered than an average citizen and more than double the chance of being attacked, tortured and murdered than a South African police officer. The average murder rate is rising every year and mostly tortured, mostly from farmlands, not from other areas. Pets and livestock on… Continue reading Farm attacks/killings – and in towns December 2020
Farm murders – Plaasmoorde
Hoekom is dit so? Blankes, die Boer en Afrikaner volk staan op vir hul regte en word in dieselfde asem gekritiseer of deur die ANC, president en hul ondersteuners, veral waar dit aanvalle op plaas Boere aangaan en maak of ons lieg daaroor. Sosiale media is 'n platvorm wat elkeen van ons kan gebruik om… Continue reading Farm murders – Plaasmoorde
Monaco – Prince Albert and Princess Charlene
Like families around the world, Prince Albert and wife Princess Charlene have had to face the challenges that come with homeschooling amid the coronavirus pandemic. Luckily, Prince Albert says he can handle their math assignments — "they're not doing calculus or anything like that yet, which is what I'll have a little problem with!"… Continue reading Monaco – Prince Albert and Princess Charlene
SA Boer people – Boere volk
* During 2021, the chairperson of the DA Federal Council, Helen Zille has spoken out on '“wokeness” in SA, claiming it is trying to banish "whiteness". That is a super racist statement, just to speak about 'whiteness' and is racism and discrimation against a minority of people in SA. During a recent interview… Continue reading SA Boer people – Boere volk
Novichok – Russia – Rink
Heelwat kommuniste, of meeste altans, sal weet watse tipe gif Novichok is. Gedurende Januarie 2020 word in 'n artikel vermeld dat 'n Russiese biochemikus wat die berugte senuwee-agent Novichok ontwikkel het, sy nuutste uitvinding aangekondig het - 'n veel welwillender medisyne om COVID-19 te beveg. Hoe betroubaar kan dit wees? Aan die begin in… Continue reading Novichok – Russia – Rink
Crime in SA – Ernstige Misdaad
Wie kan en wil hul werk onder hierdie omstandighede doen soos wat ons Boere op plase doen? Hoe werk mens met oë rondom jou, met 'n gelaaide vuurwapen reg langsaan en soms ander familielede wat op 'n klein afstand ook gewapen sit en wag vir enige gebeurlikhede? Is alles net 'n speletjie… Continue reading Crime in SA – Ernstige Misdaad
Novichok poison – gif
Om iemand met opset te vergiftig om 'n lewe te beïndig, is moord en so iemand wat dit doen, moet van moord aangekla word. Chemiese oorlogvoering en vergiftiging is deel van sekere gifstowwe. In Suid-Afrika ervaar veral blankes die hel van martelings, kapmesse, swaar ysters en outomatiese gewere waarmee hul aangeval word, op plase en… Continue reading Novichok poison – gif
Maranata Care Centre
Maranata is 'n Christelike ondersteuningsentrum en berading aan persone wat deur moeilike tye gaan. Die sentrum se doel is om onder andere behulpsaam te wees aan alle inwoners wat in staat is om te werk, om werk te kry of om in sekere behoeftes te voorsien. Maranata het in 2006 begin, 'n veilige… Continue reading Maranata Care Centre
Rich and elite – Ryk en bevoorreg
Afgesien van heelwat miljoenêrs en biljoenêrs wat na 1994 ontstaan het, is daar diegene wat nog meer ryker is, wat opgang gemaak het in 27 jaar. Heelwat kom nie slegs uit die blanke volk soos wat beweer word nie. (Nie net blanke kapitaal nie). Die rykes bevat alle rasse. Indien na die agtergrond, vanne sowel… Continue reading Rich and elite – Ryk en bevoorreg
Vriendskappe – Friendships
Soms verras diere en voëls mens veral as daar 'n spesiale band van vertroue tussen die betrokkenes is - dis maar met mense ook so. Vriendskappe sluit nie oornag nie, ook nie tussen mens en diere of voëls nie. Selfs hoendertjies maak soms 'n sagte landing in 'n ou mens se hart wat dit warmer… Continue reading Vriendskappe – Friendships
ANC failed – no democracy
Daar word al vir langer as 'n kwart eeu nie net korrupsie gepleeg nie, die een skandaal volg die ander skandaal op terwyl misdaad alles en almal oorheers. Tot die Polisie hou hul net dop en monitor alles, maar misdadigers het vrye teuels in Suid-Afrika. Korrupsie kan niemand 100% bereken nie. Dis asof die… Continue reading ANC failed – no democracy
Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings
Gepraat van korrupsie - hoeveel tyd gaan verlore met al die wanordes en vuisgevegte, tydens amptelike vergaderings? Heelwat lede in parlement sowel as munisipale vergaderings loop oor in gevegte. Dis tog so maklik om tyd te steel, aangesien dit nie hulle tyd is nie, maar die belastingbetalers sin. Dit kos geld om enige vergadering te… Continue reading Korrupsie vergaderings – Corruption – meetings
Ramaphosa – Corruption – Zondo
Ministers op nasionale en provinsiale vlakke sowel plaaslike owerhede en tradisionele leiers, op vlak 3 regering, werk saam aan die ANC se planne om die land te laat ondergaan. Hulle is die bestuurders, maak die wetgewings en beleid, gee en ken tenders toe, stel swart bemagtigers aan wat ook nie die werk kan doen nie,… Continue reading Ramaphosa – Corruption – Zondo
Thomas Bruce, Earl of Elgin – Elgin Marbles – Parthenon
The Earl of Elgin is a title in the Peerage of Scotland, created in 1633 for Thomas Bruce, 3rd Lord Kinloss. He was later created Baron Bruce, of Whorlton in the County of York, in the Peerage of England on 30 July 1641. The Earl of Elgin is the hereditary Clan Chief of Clan Bruce. * Now this one… Continue reading Thomas Bruce, Earl of Elgin – Elgin Marbles – Parthenon
India
Himachal Pradesh is famous for its hill stations like Shimla, Manali etc. However, there are many historic and old monuments in Himachal Pradesh which adds to its scenic beauty. Apart from the hills and the views from its hill stations the monuments in Himachal Pradesh form an important part of the Indian history and culture,… Continue reading India
State capture – Ramaphosa
Ramaphosa is part and parcel of the Zuma Cabinet, even Mandela and Thabo Mbeki camps - since 1994 and CODESA negotiations. They created a Commission for Black Economic Empowerment in 1995 and put Ramaphosa in charge of the B-BBEE and EE to discriminate against the minority white group in South Africa. This B-BBEE commission was… Continue reading State capture – Ramaphosa
Vryheidsdag – Freedom day
Daar is GEEN vryheidsdag vir ons as konserwatiewe Boere en Afrikaner volk nie. Sedert die ontstaan van sogenaamde "demokrasie" en Vryheidsdag van 1994, wat deur ander so gedoop is, het niks buitensporig gebeur nie. Liberaal verligtes en kommuniste het die grondwet opgestel om by hul lewenstyl aan te pas. Dink maar wyer wat in SA… Continue reading Vryheidsdag – Freedom day
Fire in earth in Africa too
Dit is nie net in die Ring van Vuur waar brandpunte op aarde voorkom nie, maar ook in Afrika en ander gebiede. Die AFAR depressie het oor eeue reeds begin vorm aanneem. Dis nog al die jare daar en met nuwe tegnologie wys dit waar daar rooi warm brandpunte vorm, wat na bo stoot as… Continue reading Fire in earth in Africa too














